No video

Jennifer Zamudio - Hartswater (Official Lyric Video)

  Рет қаралды 113,001

Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio

Күн бұрын

STREAM ► orcd.co/hartsw...
Latest single 'Hartswater' leads the charge on Award winning Afrikaans artist Jennifer Zamudio's latest album 'Hartswater'.
Title track 'Hartswater' is an uplifting, power-pop lament supported by top calibre production & heartfelt, connective songwriting. "Ek is baie opgewonde om weer van my eie skryfwerk vry te stel maar ek is net so opgewonde oor die pragtige musiek wat ander skrywers vir my geskryf het vir die album. Met dit alles saam is ek netso bly dat ek uiteindelik my weergawes kon opneem van ou gunstelinge. Hierdie gaan ‘n lekker reis wees - ek kan nie wag nie” Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio is die afgelope 32 jaar woonagtig in Pretoria (South Africa) en sing reeds die afgelope 21 jaar professioneel. Sy het haar sangloopbaan begin by Anneli van Rooyen se sangskool, Promusik in Pretoria. Jennifer het aan die begin van haar loopbaan bekend gestaan as “Die Singende Pers Sensasie”. Haar pers haarkleur het haar beslis laat uitstaan en word nog lank onthou. Jennifer vermaak gehore nasionaal met haar energieke en natuurlike verhoogspersoonlikheid in die kommersiële genre. Sy is deur die 'Vrouekeur Tydskrif' bestempel as die 'Vrou met In 2022', word Jennifer benoem vir twee SAMA’s (South African Music Awards) in die kategorieë “Beste Kontemporêre Musiek Album” vir “TWINTIGEENENTWINTIG” asook vir “SAMPRA Artist of the Year”.
JENNIFER ZAMUDIO
jenniferzamudi...
/ jenniferzamudiosa
/ zamudio_jennifer
/ jenniferzamudiosa
SHOP / WINKEL
jenniferzamudi...
jenniferzamudi...
COTACT / KONTAK
083 514 8554 info@jenniferzamudio.co.za
P&C 2023 Jennifer Zamudio under exclusive license to Next Music
COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from KZbin).
#jenniferzamudio #afrikaansemusiek #hartswater

Пікірлер: 33
@RenierHuman-vd6id
@RenierHuman-vd6id 19 күн бұрын
GREAT SONG.SOU GOED WERK VIR ONS DANS..👏👏
@monicakruger2452
@monicakruger2452 Жыл бұрын
Jy sing pragtig Jennefer ek is Mal oor al jou liedtjies Hou aan sing jy is n pragtige men's ek geniet elke liedtjie van jou ❤
@salomesalome9467
@salomesalome9467 Жыл бұрын
Jennifer.Dit is n baie mooi video en dit is ongelooflike mooi liedjie.Ek is mal oor die liedjie.Jy is die BESTE.❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@johanpkitching5696
@johanpkitching5696 Жыл бұрын
Jennifer jy sing so baie mooi, jy moet nie ophou nie. Groete vanuit ñ koue Weskus
@sorinadippenaar4397
@sorinadippenaar4397 5 ай бұрын
Mooi diep liedjie 💟
@steffilehmann2432
@steffilehmann2432 Жыл бұрын
Jennifer, this is my favorite Song Number 1 of you 🤗❤🌹🌸😉
@ElnaBotes-rf5ff
@ElnaBotes-rf5ff 6 ай бұрын
Al jou liedjies praat met n mens. Pragtige talent wat die Here vir jou gegee het. Mooie mens doet so voort
@bertus2773
@bertus2773 Жыл бұрын
Jennifer,stunning song,jy ongelooflike sangeres.Liefde.Bertus van Eeden.
@JLFishing76
@JLFishing76 Жыл бұрын
sjoe bitter mooi, ❤ moet nooit op hou sing nie, stunning song
@JessicaNell-tt6bw
@JessicaNell-tt6bw Жыл бұрын
Jy is sooo anders .....anders 😄 jy vat sommer net my hart......kan ek jou vir my vat....❤❤❤❤❤❤❤❤
@riekiedupreez1115
@riekiedupreez1115 11 ай бұрын
Pragtig Jen. Hou asb aan sing. Dankie vir al jou mooi liedjies
@stanleyjacobenson
@stanleyjacobenson Жыл бұрын
Dit is n lieflike song en n amazing Video jou amaing mensie
@megpearlgrobler8250
@megpearlgrobler8250 5 ай бұрын
Wow wat 'n pragtige lied, jy het 'n awesome stem Jennifer x
@lawiedebeer-jq1su
@lawiedebeer-jq1su 10 ай бұрын
Pragtig
@andreahlfeldt4358
@andreahlfeldt4358 6 ай бұрын
Jys die beste❤
@cobussteyn7924
@cobussteyn7924 Жыл бұрын
Jy sing soos n Engel. Love u ❤
@wynandgardiner
@wynandgardiner Жыл бұрын
Awsome dis een stem wat altyd jou goed laat voel soveel siel dit praat met jou
@meisiegrobler319
@meisiegrobler319 Жыл бұрын
Absoluut pragtig
@melindataljaard2753
@melindataljaard2753 9 ай бұрын
Pragtige song
@carelvisser9128
@carelvisser9128 11 ай бұрын
Jy moet n slag weer kom kuier in Namibia ❤
@user-jx9ff5sp2j
@user-jx9ff5sp2j Жыл бұрын
Fantasties,
@HentyKoch
@HentyKoch 10 ай бұрын
I just love your music❤
@nuryatienung9146
@nuryatienung9146 Жыл бұрын
🎉❤❤❤❤❤ sangat 2 cantik dan luar biasa suara anda tak akan bosan saya mendengarnya walau sayang saya tidak tahu artinya ,salam dari Indonesia
@WillemienSmit-xb8fb
@WillemienSmit-xb8fb Жыл бұрын
Dit is pragtig gedoen met die blommetjies. Nu Ken ek die woorde 🤣😜🤗
@lihlenkosilihlenkosi2680
@lihlenkosilihlenkosi2680 7 ай бұрын
Hey this is very interesting ✅✅✅💪🏽
@next_music
@next_music Жыл бұрын
❤‍🔥
@ggt145
@ggt145 Жыл бұрын
Jennifer - van watter Hartswater sing jy? Daar is net een Hartswater - daar op Vaalharts - tussen Kimberley en Vryburg.
@JenniferZamudioSA
@JenniferZamudioSA Жыл бұрын
Nou maar dan weet jy mos presies van watter “Hartswater” ek sing! 🤣🤣
@elenespools
@elenespools Жыл бұрын
@benjaminseitz85
@benjaminseitz85 Жыл бұрын
🥰
@jannieboshoff5185
@jannieboshoff5185 Жыл бұрын
Lovit! Nou wil ek gaan sokkie😅
@johannesvdwesthuizen3618
@johannesvdwesthuizen3618 Жыл бұрын
Jennifer Zamudio - Dalk (Official Video)
4:06
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 390 М.
Jennifer Zamudio - Weerkaats (Official Lyric Video)
3:57
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 90 М.
Matching Picture Challenge with Alfredo Larin's family! 👍
00:37
BigSchool
Рет қаралды 52 МЛН
Touching Act of Kindness Brings Hope to the Homeless #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 17 МЛН
Bend The Impossible Bar Win $1,000
00:57
Stokes Twins
Рет қаралды 39 МЛН
Sê Dit Harder
3:29
Jennifer Zamudio - Topic
Рет қаралды 20 М.
Ek wil gereed wees LyricVid
3:42
Interrobang.church
Рет қаралды 38 М.
Jennifer Zamudio  - I am I said (Official Video)
3:34
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 227 М.
Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)
3:23
Franja du Plessis Official Channel
Рет қаралды 1 МЛН
Laurika Rauch - As Ek Eendag Oud Is
3:14
Laurika Rauch
Рет қаралды 113 М.
Jennifer Zamudio - Kom Terug (Official Audio)
3:56
Play ZA
Рет қаралды 43 М.
Sewe Oseane
3:42
Andriëtte
Рет қаралды 2,4 МЛН
JENNIFER ZAMUDIO "Hart en Siel" (Amptelike Musiekvideo)
4:11
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 722 М.
Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)
3:35
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 7 МЛН
Matching Picture Challenge with Alfredo Larin's family! 👍
00:37
BigSchool
Рет қаралды 52 МЛН