Dis 'n kragtige getuienisLindie staan sterk in die Here mag Hy jou seën elke dag van lewe so ook jou familie
@AletLocke8 ай бұрын
Amen dankie vir die Godelikke getuienisag God Jou nog elke dag seen👍👍👍
@AdrienneCasteleijn8 ай бұрын
Amen ❤
@leoniegrove5766 Жыл бұрын
Dankie vir n pragtige getuienis
@debbiedodd8720 Жыл бұрын
Jy is kosbaar ❤🙏🏻💯
@sillastander6949 Жыл бұрын
Jy is so inspirasie vir my.
@leilanipretorius5301 Жыл бұрын
Amazing....en dankie vir die getuienis....❤
@lieschenrex5990 Жыл бұрын
Lindi. Jy is n pragtige lig van Jesus wat skyn. Ek onthou jou van Naboom by die karwas. Dankie vir jou getuienis wat jy met ons deel. "Ek is met jou my kind" dankie Jesus vir al die mense, dankie dat ons by mekaar kan leer en mekaar kan help.
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
Amen
@shannetduplessis Жыл бұрын
Sjoe dankie vir jou getuienis Lindi. Ek was op daardie selfde Bybel kollege onlangs. Wonderlik wat die Here vir mens kan doen. Die Here los Sy kinders nooit nie.
@petrovanniekerk5507 Жыл бұрын
Amen. Wat n Fantastiese getuienis. God seën julle almal.
@hannetjiepalmer521 Жыл бұрын
Lindi, dit is die 2de keer wat ek nou na jou getuienis luister. Een ding staan soos n paal bo water, daardie sagte, liefdevolle geaardheid wat ons met jou mammie beleef het in ons jeugaksie groep van 1982, sien ek duidelik in jou weerspieël. Jy is kosbaar, seëninge vir jou lewenspad vorentoe.
@johannasmith2528 Жыл бұрын
Dankie vir wonderlike gestuienis hoe groot is ons God dankie aan u ons Vader en sterkte vir jou en familie God seen julle ❤❤
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Sjoe!!! Baie dankie! Dis waar!! Jesus is ons Enigste Hoop/Redding in elke situasie...dankie Jesus!! Ons prys en eer U Grote Heilige Naam!! Sterkte vir elkeen wat deur so iets gaan...🤗🤗🤗📯📯📯