JESUS LOOP JOU OË OOP - 9 JUNIE 2024

  Рет қаралды 13,936

LewenSentrum

LewenSentrum

Күн бұрын

Baie Welkom by LewenSentrum se aanlyn stroom/diens. Dankie dat jy vanoggend saam met ons inskakel.
Laai ons digitale Preeknota vir die oggend diens hier af bit.ly/preeknota
As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
Vir eenige navrae stuur vir ons ‘n epos aan info@lewensentrum.org
As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
(standaard SMS tariewe geld)
. Geniet vanoggend se diens

Пікірлер: 14
@almalouw7007
@almalouw7007 2 ай бұрын
Oe Stephan ek kan my verluister as jy preek. Jy leer ons so mooi, baie dankie..
@jeannieburke7640
@jeannieburke7640 2 ай бұрын
Baie spesiaal.
@gertruidapotgieter2960
@gertruidapotgieter2960 2 ай бұрын
Ek stem saam wat n wonderlike gawe het Prof Stefan. Baie dankie Prof 🙏🙏 🙏
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 Ай бұрын
Amen!
@kotievandermerwe5667
@kotievandermerwe5667 2 ай бұрын
Ek Kyk uit Perth Australie, Amen en Amen!
@susanbisschoff2077
@susanbisschoff2077 2 ай бұрын
Prof. Stephan so dankie vir hierdie saamloop boodskap, ek gaan baie van u boodskap onthou. Jesus loop jou oë oop! Shalom
@user-kc3cc3sh7r
@user-kc3cc3sh7r 2 ай бұрын
Watter wonderlike Boodskap en Kosbare Boodskap Dankie Stefan JY is Geseend om so n ware lewende Boodskap aan ons oortedra GOD Het Jou n MOOI Werk gegee Om mense na U te Lei dankie Dankie Jesus My verlosser Kom Kuier óok vir My as Gasheer vat My terug na U toe ASB Amen 🙏🏻🙏🏻🤗
@user-vc4um3iy4p
@user-vc4um3iy4p 2 ай бұрын
Ek stem saam, ek kan my "verluister" aan jou preke, en jou gawe om die Woord so vir ons oop te breek! DANKIE !
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 2 ай бұрын
Dankie vir hierdie aangrypende boodskap. God se Woord bly nuut en ek leer elke keer meer en meer.
@jeannedutoit2621
@jeannedutoit2621 2 ай бұрын
Joh stephan.... Ek het my sooo in geleef en saam geloop..... Wonderlike preek... Baie dankie
@HesterSpamer
@HesterSpamer 2 ай бұрын
Stunning preek
@Amike940
@Amike940 2 ай бұрын
Ek wil dit aanmoedig dat daar by eredienste en bidure vir gebed-hardop gebed-geleentheid gegee word eerder as om vir stilgebed geleentheid te gee.
@naomilubbe6074
@naomilubbe6074 2 ай бұрын
Danki my hart vat ook vlam want nou kan ek ook die oop oe pad loop.
@apretorius8231
@apretorius8231 2 ай бұрын
Die naam van uitgewers wie Stephan se nuwe testament uitgee asb.
VOLG MY EN EK SAL JOU MAAK ONTVANG EN GEE - 11 AUGUSTUS 2024
35:52
Ik Heb Aardbeien Gemaakt Van Kip🍓🐔😋
00:41
Cool Tool SHORTS Netherlands
Рет қаралды 8 МЛН
Comfortable 🤣 #comedy #funny
00:34
Micky Makeover
Рет қаралды 17 МЛН
PASOP VIR PROFETE WAT VERKEERD WYS - 28 APRIL 2024
42:28
LewenSentrum
Рет қаралды 9 М.
17 September | Stephan Joubert | Liefde Roes nie As dit Groei
22:10
Die Boodskap - kykNET
Рет қаралды 10 М.
Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018
54:31
LewenSentrum
Рет қаралды 548 М.
Pastoor se seun skei en trou weer
25:12
Die Getuienis
Рет қаралды 23 М.
GESEËND - TOG VOEL DIT OF EK WEGSINK - 21 APRIL 2024
42:32
LewenSentrum
Рет қаралды 12 М.
Wanneer jy Wysheid kortkom (Jak 1:5-8) | Vita Dei 522
40:08
Riekert Botha
Рет қаралды 14 М.
DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
37:46
2022 05 25 So gebeur God se wil in my daaglikse lewe Deel 2
45:26
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 16 М.