VOLG MY EN EK SAL JOU MAAK ONTVANG EN GEE - 11 AUGUSTUS 2024

  Рет қаралды 8,139

LewenSentrum

LewenSentrum

Күн бұрын

Пікірлер: 17
@HesterDuPreez-sf7vg
@HesterDuPreez-sf7vg Ай бұрын
Dankie Andries vir jou woord om te gee en ontvang ja daar Steen soveel waarheid in God seen jou 😮
@almalouw7007
@almalouw7007 Ай бұрын
Andries baie danki vir hierdie preek..
@christinavanwyk8275
@christinavanwyk8275 25 күн бұрын
Dankie vir die boodskap, groete uit Windhoek.
@alidahiten2088
@alidahiten2088 Ай бұрын
Baie Dankie Jesus wat U Vir my gee sodat ek dit weer Kan uitdeel Dankie Vir U liefde sodat ek dat Kan uitdeel!!!!
@user-nn2bs6cg6l
@user-nn2bs6cg6l Ай бұрын
Ds Andries! Kan jy dalk vir my se hoe lank was n dag reis in Bybel se tyd?? Groot asb! Of enige persoon wat dalk kan help! 🙏 🙏 🙏
@MarietjieBoshoff
@MarietjieBoshoff Ай бұрын
Dankie vir boodskap. Kaapstad
@ivoneda5872
@ivoneda5872 29 күн бұрын
Amen Amen 🙏🙏🙏
@amandadutoit5763
@amandadutoit5763 Ай бұрын
More more dankie vir ongelooflike mooi boodskap...sooo bevooreg om onder jou bediening te staan en te leer...seenwense vir jou jou hartsmense en bediening...😊
@naominell7352
@naominell7352 Ай бұрын
More Andries weereens dankie di manier hoe jy di Woord op so in diopter vir ons so eenvoudig bring Dankie , A,en en Seen ci jou pad in die beginning, Williston , Noord Kaap ❤
@JanineBailingKok
@JanineBailingKok Ай бұрын
Goeie middag, baie dankie vir pragtige prys en aanbiding en die diens Andries Geseênde Sondag verder Janine Bloemfontein Blessings Shalom 🙌
@HesterSpamer
@HesterSpamer Ай бұрын
So mooi boodskap dankie
@tannicereynolds6178
@tannicereynolds6178 Ай бұрын
Awesome boodskap 🙏🙋‍♀️
@annelieseholzgen6896
@annelieseholzgen6896 Ай бұрын
Woon in swakop. Namibia.
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o Ай бұрын
Dankie vir n geseende gesalfde boodskap. Prys Die Here Amen! Geseende dag Pastoor Andries. tot môre oggend.
@HappyBaseballEquipment-qc7ft
@HappyBaseballEquipment-qc7ft Ай бұрын
Dankie vir die Pragtige boodskap .
@estelledean6563
@estelledean6563 Ай бұрын
Prys Sy Naam
@user-qc6wt3xq7i
@user-qc6wt3xq7i Ай бұрын
Amen op die boodsksp
JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie  2019
38:26
The CUTEST flower girl on YouTube (2019-2024)
00:10
Hungry FAM
Рет қаралды 44 МЛН
The FASTEST way to PASS SNACKS! #shorts #mingweirocks
00:36
mingweirocks
Рет қаралды 15 МЛН
Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018
54:31
LewenSentrum
Рет қаралды 550 М.
Samuel sien JESUS en Hitler
25:14
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Riversdal Spesiale Diens:  Die wegraping! Die hoop van die kerk....
49:51
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 36 М.
HYKIE BERG (DIE GOEIE NUUS) - 4 AUGUSTUS 2024
1:16:17
LewenSentrum
Рет қаралды 14 М.
Christus verenig | Vita Dei 581
24:52
Riekert Botha
Рет қаралды 4 М.
EINDTYDTEKENS VAN OORWINNING - 1 SEPTEMBER 2024
44:00
LewenSentrum
Рет қаралды 7 М.
230121 Prof Stephan Joubert
2:06:48
NG Gemeente Overkruin
Рет қаралды 90 М.