KSM Erediens | 5 Mei. | Ken God se plan, Leef God se plan (Stephan Joubert)

  Рет қаралды 10,249

kerksondermure

kerksondermure

Күн бұрын

God se plan is nie 'n geheim nie. Paulus maak dit bekend. God se geheim wat bekendgeraak het is dat Hy nou 'n nuwe volk hier op aarde het. Sy nuwe volk het by die kruis tot stand gekom. Sy nuwe volk is internasionaal. Ook is dit God se plan dat Christus in ons leef. Hy is ons lewe. Hierdie plan van God maak ons orals bekend. Ons doen dit met die wete dat selfs die bose magte sidder by die aanhoor hiervan.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 10
@altalourens2479
@altalourens2479 4 ай бұрын
Dankie dat jy die boodskap (goud) op so 'n wonderlike verstaanbare manier met ons deel. Ek dank Ons Pappa Vader vir jou.
@mariannanicholson1889
@mariannanicholson1889 4 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie waarheid waarvan ons nie genoeg kan kry nie. Here baie dankie vir U boodskappers wat U passie van U plan aan ons oordra.
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 4 ай бұрын
Baie dankie vir jou boodskp S. Heeltyd wat jy prt bedink ek Rom 11:33-36. Amen 🙏 🙏 🙏
@matthysswanepoel6976
@matthysswanepoel6976 4 ай бұрын
Ons skeppingsdoel, om Christus bevatters te wees. Galasiërs 2:20 Ek is gekruisig saam met Christus, ek leef nie meer nie maar Christus leef in my! "It's All About JESUS!
@gertruidapotgieter2960
@gertruidapotgieter2960 4 ай бұрын
Dankie Prof geheim is uit.
@LilyvanDeventer
@LilyvanDeventer 4 ай бұрын
Dankie vir die boodskap Prof! Jy is n ware Godsman! Baie dankie.
@jacobamcloete2728
@jacobamcloete2728 4 ай бұрын
Baie dankie, so waar
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 3 ай бұрын
Amen en Amen!!
@LeonieClaasen
@LeonieClaasen 4 ай бұрын
Amen✝️🛐
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 4 ай бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende opbouende boodskap. Kan net groei in geloof. Dankie vir elke boodskap vir ons.
KSM Erediens | 10 Des. | Sien Jesus se heerlikheid (Stephan Joubert)
23:38
Minecraft Creeper Family is back! #minecraft #funny #memes
00:26
DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
37:46
KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen
26:07
kerksondermure
Рет қаралды 20 М.
In die VOLHEID van die TYD
35:32
Echo Church / Gemeente
Рет қаралды 1,5 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert oor Rol van Israel, 13 Sept 2020
42:57
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 24 М.
KSM Erediens | 11 Feb. | Hoe nou gemaak ....versoeking?  (Johan Smith)
35:17
17 September | Stephan Joubert | Liefde Roes nie As dit Groei
22:10
Die Boodskap - kykNET
Рет қаралды 11 М.
KSM Erediens I 11 Des. I God skryf ' n trefferverhaal met my lewe!
24:08
Minecraft Creeper Family is back! #minecraft #funny #memes
00:26