Danki oom JO oom het my sopas lat besef dat ek n regte doel het.... di laaste paar dae is net hard mar naie danki oom oom het my die helder son an die ander kan lat sien.... en oom sing baie mooi
@clintonraath72813 жыл бұрын
Dis vir my die lekkerste gevoel om op te styg. My droom was om n pilot te word. Maar nou ja. Vlieg as n passasier is vir my net so vervullend
@Coursedirectorperth3 жыл бұрын
Dankie ou broer
@darkiesmusic60183 жыл бұрын
Laat oom my nou huil, dit het my dag baie better gemaak. Baie dankie💖
@andrewschoeman70174 ай бұрын
Dankie Joe
@pepsiecarmichael7852 жыл бұрын
Dankie vir die storie want ek is ook die bang een
@MagdaPrinsloo-xm7qy26 күн бұрын
😁😁😁👌🤗
@jannesbeyers20472 жыл бұрын
Yes jo black jy maak dat ek wil huil as ek na jou luister waar jy In die vliegtuig sit en praat ek en my familie was verlede jaar in Mozambique en toe het ons vir 3 ure op Kaapstad se lughawe gesit en toe ons by Johannesburg aankom het ons oom vir 3 ure lank op Johannesburg se lughawe gesit en gewag vir ons mense om ons te Kom optel toe ry ons vir 3 ure lank en ek weet dit is nie lekker om jou vrou saam met jou te hê op die vliegtuig nie, want jy wil mos alleen wees sterke hierdie week vorentoe en lekker dag verder Jannes Beyers
@hashitinghidipo86783 жыл бұрын
Thanks boss...we miss you hentsbaie saporter 😂😂😂😂🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
@dewaldlouw66733 жыл бұрын
AMEN!!!
@thedochannel60402 жыл бұрын
Jo. My naam is Adolph. Ek het jou nuwe motivational vid gekyk. Van hoe belangrik is hold fast. Hoe kan ek jou kontak asb. Jy het die pistool van my kop af gehaal. Wil 2 minute van jou tyd hê. Dankie
@inaplak91322 жыл бұрын
Mooi...
@riaannagel76252 жыл бұрын
Wow,dankie,Joe!!
@antoinettereis8162 жыл бұрын
Die son skyn altyd bo die wolke...
@alettadebeer81036 ай бұрын
Amen
@jcerasmus70082 жыл бұрын
Life you
@carelswanepoel-v6rАй бұрын
oom ek het my self verloor na ek my pa verloor het oom ek het my self verloor oom ek het net gaan le ek kannie weer opstaan oom ek wil net he ek kan gaan saap en nie weer wakker word nie oom dits hoe ek voel oom daai aand die 3de august wat ek my pa verloor het laas jaar oom het ek alles verloor oom ek het net my pa as my vriend gehaad oom en nou is ek stok siel alleeen ek is \tebang om weer close teraakmet enige iemand oom ek het nie net my pa verloor ek het my supper hero my held my vriend verloor oom en ek sukel om weer op testaan oom ek wil nie meer so alleeen wees nie ek wil by my dad my sperhero wees my dad oom ek wens net ek kan gan slaap en my oge toe maak en nie weer wakker word nie ek kan net nie meer nie ek het niemand in my lewe nie oom en ek het verdrink oom ek het in my trane verdrink ek het in my woorde verdrink oom ek haal nog aseem mar binne kant is ek dood buite smile ek binne skreeu ek oom daars niks meer oor van my nie oom