Juan Boucher - Die Rower (Lirieke Video)

  Рет қаралды 108,152

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

Geniet Juan Boucher se lirieke video vir "Die Rower"
Regisseur:
Morné Coetzee
Kameras :
Morné Coetzee
Redigeerder:
Morné Coetzee
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Produksiebestuurders:
Morné Coetzee
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjieskrywer/Publikasie:
Juan Boucher / Vonk Uitgewers CC
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 40
@johannsteyn3030
@johannsteyn3030 Ай бұрын
Dankie Jaun .is n Baie mooi liedtjie. Ek sal aan hom vashou. Ek het my vroutjie 3 weke terug aan die dood afgestaan. Is baie mooi woorde. Dankie Maat. 😢😢😢😢
@belindavanemmenis4806
@belindavanemmenis4806 Ай бұрын
😢Jammer om dit te hoor. Hierdie is ñ awesome song❤ Ek kan net dink hoe dit jou moet raak😢
@johannsteyn3030
@johannsteyn3030 Ай бұрын
@@belindavanemmenis4806 baie dankie. Ja en sy was een van sy groot Fans.
@AndreR-bs6vr
@AndreR-bs6vr Ай бұрын
🙏
@lindapretotius3579
@lindapretotius3579 28 күн бұрын
Ongelooflik mooi neef...😢😢
@mandaengelbrecht1940
@mandaengelbrecht1940 23 күн бұрын
Okjjooijloj😅😅😊😊😊
@zirkiagrobbelaar3687
@zirkiagrobbelaar3687 Ай бұрын
Dis sooooo pragtig..jys so geseend met jou talent. Mag God jou tot nuwe hoogtes lei.
@marietjieserfontein6166
@marietjieserfontein6166 Ай бұрын
Al jou liedtjies is ongelooflike baie mooi.JY ROCK SIR.MAG GOD JOU RYKLIKE SEEN MET JOU TALENT.DIE LIEDTJIE JOU DOGTER LAAT MY DINK AAN MY DOGTERTJIE WAT IN A KOSHUIS SIT❤
@mandaengelbrecht1940
@mandaengelbrecht1940 23 күн бұрын
AAssess the 😂😢😮
@naomiholder5916
@naomiholder5916 Ай бұрын
Mag n man eendag so oor my voel ♥️
@mandaengelbrecht1940
@mandaengelbrecht1940 23 күн бұрын
Qsdkmwk2k❤❤🎉
@johannsteyn3030
@johannsteyn3030 13 күн бұрын
Is nie Moeilik nie glo mybdit hang van altwee mense af.
@johannsteyn3030
@johannsteyn3030 Ай бұрын
Ai ek kom nie oor die song nie. Net vir jou My Lovey. Ek mis jou so baie. My blom by die hemel poort. ❤❤❤
@cececece5459
@cececece5459 26 күн бұрын
Pragtige boodskap. Mens voel jou pyn. 🎉
@IvyFerreira-ms4wp
@IvyFerreira-ms4wp Ай бұрын
BAIE DANKI JUAN BOUCHER WAS SOOOO I SUPER SONG ,DIE WOORDE IS SO SPECIAL ❤❤❤❤PERFEK
@christolesch9003
@christolesch9003 Ай бұрын
What a osem song love it well done Juan Boucher👍
@King7StealthYT
@King7StealthYT Ай бұрын
Jou beste musiekvideo ooit🔥 Ek sal vir altyd jou grootste fan bly
@Pielkop12
@Pielkop12 18 күн бұрын
Jy is n yster...jou musiek vat my emosioneel aan. Voel altyd 1000keer beter na n song of twee van jou. Dankie vir jou diep harts aantasbare musiek. Mis my vrou net more and more.
@monyagenis1078
@monyagenis1078 Ай бұрын
Wow, wat 'n mooi video en om nie eers te praat van die lied nie. Well done, Juan.
@riaanstreso9421
@riaanstreso9421 26 күн бұрын
Jy kan nie slegte tunes maak nie. Ons is blessed met die musiek
@juanitabadenhorst6003
@juanitabadenhorst6003 Ай бұрын
eg aan juan boucher se styl,well done...!!!! mag jy nuwe hoogtes bereik,luv jou musiek,jy mag maar
@cornemills1711
@cornemills1711 Ай бұрын
Weereens net een woord, FANTASTIES!
@sanetcoetzee7966
@sanetcoetzee7966 Ай бұрын
Dis regtig mooi, sy blom en hy is kosbaar. Hou aan musiek maak.
@TPBEnterprizeBolke
@TPBEnterprizeBolke Ай бұрын
Thank you for the great music.
@charleneserfontein8798
@charleneserfontein8798 Ай бұрын
it is very beautiful❤
@zeldadutoit9803
@zeldadutoit9803 Ай бұрын
Beautifull, jou stem amazing❤❤
@belindavanemmenis4806
@belindavanemmenis4806 Ай бұрын
😢 Juan, jy mag maar!!❤
@aletcloete6910
@aletcloete6910 Ай бұрын
Wow pragtig Juan ❤❤
@anchaneywallace9042
@anchaneywallace9042 21 күн бұрын
Baie mooi song
@MerciaMA
@MerciaMA Ай бұрын
xoxo lief jou Juan !! Dankie
@juliegrobler8833
@juliegrobler8833 23 күн бұрын
Beautiful ❤️ verby.. dankie
@monrelee7183
@monrelee7183 29 күн бұрын
Nommer 1 Sanger. Great
@madeleinmorkel2182
@madeleinmorkel2182 27 күн бұрын
Wow! Dit is so absoluut beautiful ❤️
@CHRISTIENBRITS
@CHRISTIENBRITS Ай бұрын
Dankie baie mooi
@wendymeyer818
@wendymeyer818 Ай бұрын
Pragtig
@irenematthee5145
@irenematthee5145 28 күн бұрын
Stunning❤
@corrievanrensburg670
@corrievanrensburg670 Ай бұрын
Briljante song
@okkieopperman9318
@okkieopperman9318 28 күн бұрын
Moer mooi
@henniestander-w8u
@henniestander-w8u 29 күн бұрын
Jou yster jy het dit
Juan Boucher - Wegloper (Lirieke Video)
4:42
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 256 М.
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3 МЛН
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 2 Серия
31:45
Inter Production
Рет қаралды 884 М.
Juan Boucher - Vlieg Met Jou Liefde Terug
4:02
Juan Boucher
Рет қаралды 294 М.
Soek Mekaar
4:54
Juan Boucher
Рет қаралды 53 М.
Otto Klotz - N man soos Dawid (Official Audio)
2:55
Otto Klotz
Рет қаралды 1,4 М.
Charl Hoelaat Gaan Slaap Jy
3:54
Juan Boucher
Рет қаралды 1,3 МЛН
Juan Boucher & Tasché - Suid
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,8 МЛН
Juan Boucher - Die Gesprek
4:41
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3 МЛН
Juan Boucher - Vreemdeling
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,8 МЛН
Riaan Benadé & Demi Lee Moore - Hemel & Hel (Lirieke Video)
3:15
Riaan Benadé
Рет қаралды 720 М.
Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)
4:43
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 271 М.
Juan Boucher - Koue Hande
4:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 9 МЛН
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 2 Серия
31:45
Inter Production
Рет қаралды 884 М.