Juan Boucher - Die Gesprek

  Рет қаралды 3,054,917

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

4 жыл бұрын

Juan Boucher se nuwe musiek video "Die Gesprek"
Volg Juan Boucher:
Facebook: web. juanboucherpage/
Instagram: juanbouchersa?hl=en
Twitter: juanboucher007?lang=en
Ondersteun Boere Droogtehulp SA NPC.
Boere Droogtehulp SA NPC:
Facebook: web. Boeredroogtehulpsa/
Instagram: boere_droogtehulp_sa?hl=en
Besprekings:
kunstenaars@vonk.co.za
Media Navrae:
Ashley Cameron
ashley@realmusic.co.za
Produksie Huis:
VONK Musiek
Regisseur:
Quintin Van der Merwe
Kameras :
Quintin Van der Merwe
Vervaardigers:
VONK Musiek
Redigeerder:
Quintin Van der Merwe
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie Publikasie: Juan Boucher, Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2020
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe hier: kzbin.info/door/oEp...

Пікірлер: 150
@charlesfowlds8611
@charlesfowlds8611 4 жыл бұрын
Jou hart is op die regte plek, en dit wys in jou musiek. Geseënd mag jy wees. Jy is 'n groot instrument in ons era. Gebruik jou talent en jou platform. Jy is my top Afrikaanse sanger.
@louisfourie5696
@louisfourie5696 3 жыл бұрын
💯🙌
@jakobushugo2638
@jakobushugo2638 2 жыл бұрын
vergenoegtheid.........ek het die woord gaan opsoek..... dankie xxxx
@kanaalaap9016
@kanaalaap9016 4 жыл бұрын
Ek woon hier in vsa,maar die lied tokkel my hart snare elke keer,dankie boerklong vir die mooi musiek.mag GOD jou seën
@rsmon78
@rsmon78 3 жыл бұрын
Vind het een prachtig nummer Juan , geweldig lekkere nummer die je hier zingt Dink dis 'n pragtige liedjie Juan, 'n wonderlike lied wat jy hier sing groete uit NL
@sharonsusanvanderwatt6397
@sharonsusanvanderwatt6397 2 жыл бұрын
Dit is ons land. Met jou musiek wat kalmte bring kan ons 'n better land maak. Jy is ongelooflik super beyond amazing. Saam kan dit moontelik wees met mense soos ons wat glo en vertrou. With that leap of faith with God on our side it will be a blessed land. Because God will give us what our heart desire. Keep that smile that beat my soul will go out to safe this land our hope and faith.
@roanneethling1567
@roanneethling1567 3 жыл бұрын
Een van my favourite songs van Juan, well-done neef !!!
@annakapp7908
@annakapp7908 2 жыл бұрын
Absoluut wonderlik!!!moet nie ophou nie. Eks mal oor Pedroskloof en Kammiesberge.
@brandenvandermerwe5352
@brandenvandermerwe5352 4 жыл бұрын
Mag ons Almagtige God sy water van genade oor ons wêreld stort, sodat die mensdom kan terug draai na die Kruis. Dankie vir die mooi musiek Juan. Dit is waarlik baie mooi.
@NadiaBessieGeldenhuys
@NadiaBessieGeldenhuys 4 ай бұрын
Ek stem
@velishaful
@velishaful 4 жыл бұрын
Die Here het jou geseen met n amazing talent!!! Hou so aan 🙏👏
@saritavonweidtz8486
@saritavonweidtz8486 2 жыл бұрын
Juan dis absoluut 'n stunning liedjie!! En jy is die perfekte een om dit te sing. Al jou liedjies is so mooi, ek is jou grootste fan! Hou so aan!! Ons hier in Windhoek is ook dors vir jou kuier! Ek wil baie graag jou persoonlik ontmoet, jy is 'n stunning stunning sanger!
@martinlabuschagne2732
@martinlabuschagne2732 4 жыл бұрын
My maat.... Jys gebless.... Baie dankie dat jy sulke stunning musiek maak!!! Jou masjien 💪🏻💪🏻💪🏻
@marlilabuschagne8317
@marlilabuschagne8317 3 жыл бұрын
Net so ##
@louisfourie5696
@louisfourie5696 3 жыл бұрын
Awesome song. Baie diep. Alle eer aan Jesus!!!!!!
@martiecoetzee9423
@martiecoetzee9423 4 жыл бұрын
Juan jy het jouself oortref met Die Gesprek...voorwaar jy sing net mooier en mooier. Hoendervleis mooi...hou so aan
@rikavanantwerpen3220
@rikavanantwerpen3220 3 жыл бұрын
Absoluut fantastiese lirieke!!! Moet nooit ophou hoop, glo en vertrou nie...
@rubenoventer5213
@rubenoventer5213 11 ай бұрын
Hierdie is rerig exceptional musiek Juan ek love dit !!!!
@fallionwater117
@fallionwater117 3 жыл бұрын
Hello from New Jersey!! Great music!! Thank you so much... 🌹🙃💜😉🦋
@lindycrous5400
@lindycrous5400 3 жыл бұрын
Defnintief my gunsteling Afrikaanse sanger! Juan jou stem is amazing!!!
@tewismuis
@tewismuis 3 жыл бұрын
Awsum ! Sowaar n wenner weereens ,just love your music ,love you ✝️🎶
@paulbisschoff7092
@paulbisschoff7092 4 жыл бұрын
Dankie vir iets waarna ons kan luister die die swaar tyd.
@Miss_Nicolene
@Miss_Nicolene 4 жыл бұрын
Amen God sal voorsien 🙏❤ ons besef ni altyd hoe dit werklik ander plekke lyk tot mens dit beleef nie
@magdavanderwesthuizen3835
@magdavanderwesthuizen3835 3 жыл бұрын
😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇🥰😅😅😅😅😅
@johnkennedy68
@johnkennedy68 3 жыл бұрын
.Hemel Vader, hier is soveel seer, soveel pyn in hierdie wêreld van U. Ek bid en vra dat U koninkryk kom en U wil geskied hier op aarde soos dit is in die hemel. Ek droom oor ‘n wêreld sonder al die pyn en die seer ‘n wêreld vry van haat en misdaad. Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk, die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
@marietjievandeventer1951
@marietjievandeventer1951 3 жыл бұрын
Mooiste song,kan hom oor en oor luister!
@mikeleonard8031
@mikeleonard8031 2 жыл бұрын
Damn, jou musiek roer my. Dankie Juan.
@NadiaBessieGeldenhuys
@NadiaBessieGeldenhuys 4 ай бұрын
sing Juan..! Ons God Love Dit!
@Conradtactical1
@Conradtactical1 Жыл бұрын
Pragtig! Ons het jou tipe musiek nodig Juan. Jy het n asemrowende talent ontvang en gebruik dit op die regte manier. Blessings vir jou
@louiseschoeman4098
@louiseschoeman4098 2 жыл бұрын
Wow! Ek luister dit oor en oor WAT N UITSTEKENDE LIED! Dit doen dit vir my dankie Juan Boucher.
@reanirossouw4613
@reanirossouw4613 4 жыл бұрын
Wat n amazing liedjie, moet nooit ophou sing nie!!
@dudebella1532
@dudebella1532 11 ай бұрын
Juan is maar die beste manlike sanger in SA❤
@AliXadyGus
@AliXadyGus 4 жыл бұрын
Wow dis ongelooflik mooi😍🙏🏻‼️ Baie dankie Juan Meesterstuk‼️‼️‼️
@yolandascherer5514
@yolandascherer5514 10 ай бұрын
❤ my antwoord le voor God se hek…. Pragtige verklaring
@rinajacobs4659
@rinajacobs4659 4 жыл бұрын
sien daar is baie mense wat nie die song like nie dink daar is fout met julle die man mag maar sing mal oor al sy musiek.... Een woord om sy musiek te beskryf Amazing...... Die Here seen jou elke dag en jy het n wonderlike talent
@janshaw2857
@janshaw2857 2 жыл бұрын
Came across this wonderful music on here a few days ago. I haven’t got a clue what’s being said, but everyone I play i absolutely love. Would love to no the lyrics ❤️
@REALMUSICVONKMUSIEK
@REALMUSICVONKMUSIEK 2 жыл бұрын
We're glad that you're enjoying our Afrikaans music :) Subscribe and click on the bell, we have a bunch of new music releasing over the next few weeks! What song would you like the lyrics of?
@riaansenekal287
@riaansenekal287 4 жыл бұрын
Jisssy nou het jy mooi gemaak Amen
@skywalker7778
@skywalker7778 4 жыл бұрын
Die BESTE vanni BESTES ja JY JUAN! BRAVO! 👌💕
@kobusvandermescht6867
@kobusvandermescht6867 Жыл бұрын
Jy is n in speraasie in my lewe jou musiek is potend
@corneliusprentjie-maker6715
@corneliusprentjie-maker6715 2 жыл бұрын
Dit lyk amper soos Kubu eiland... wonder waar is julle? My lied Gesprek... (improvisasie) is weer met 'n girl... ek was ook dors vir haar liefde. Die Kameeldoring bas is mooi... Laat die reën gesels...
@riaangeel9314
@riaangeel9314 3 ай бұрын
Wat n great great song. ❤
@moedertjiedupreez7125
@moedertjiedupreez7125 Жыл бұрын
Hou aan sing jou musiek is diep en mooi jy mag maar Vader seën jou
@NadiaBessieGeldenhuys
@NadiaBessieGeldenhuys 4 ай бұрын
God Seen Jou MyBok... Beautiful Juan
@brooksjunite5480
@brooksjunite5480 Жыл бұрын
Pragtige musiek, net plesier om na jou songs te luister.als is mooi
@cathyjansevanrensburg3963
@cathyjansevanrensburg3963 Ай бұрын
Love hierdie song ❤
@moriziaduplessis3187
@moriziaduplessis3187 4 жыл бұрын
Stunning❤ die lied praat diep woorde🙌🏼
@lynette599
@lynette599 Жыл бұрын
Amazing song...of mens 'n Christen is of nie.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 4 жыл бұрын
🎵😎♥️ Great Cd! #TwaalfRondtes Great Song! #DieGesprek
@jeannettebruyns9629
@jeannettebruyns9629 4 жыл бұрын
Jys my held Juan!! Love jou!! 👌👌👌
@NORVALinstrumentals
@NORVALinstrumentals 4 жыл бұрын
Wauw stunning STUNNING!!!Groete uit Pretoria
@jacouitenweerde9067
@jacouitenweerde9067 3 жыл бұрын
My maat dit is hoendervleis mooi. God seën jou. Hou so aan.
@cosmos1250
@cosmos1250 4 жыл бұрын
This Guy is really very Good - very Good indeed !!
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Positiewe gesindheid, maak n mens altyd n wenner, stunning lied
@user-nn1nk4kt3v
@user-nn1nk4kt3v Жыл бұрын
Jy laat woorde gestalt kry danki yster
@AfricanSunProductions
@AfricanSunProductions 2 жыл бұрын
Dit bly maar 'n wenner, hierdie song.
@marianatheunissen9366
@marianatheunissen9366 2 жыл бұрын
Wow ek het nie woorde nie... 🙌🙌🙌
@magi3565
@magi3565 4 жыл бұрын
Dankie vir die Song...groete van Duitsland!
@chantelheinemann1964
@chantelheinemann1964 4 жыл бұрын
Baie nice!!! Well done. Great musiek video. 🎶💃👌
@kiiimerlygaming
@kiiimerlygaming 4 жыл бұрын
Baie respek vir Juan👍👍
@angelamelindabrown1241
@angelamelindabrown1241 Жыл бұрын
What God has joined together, let no man seperate, for there is a reason Why those two are together or find their way towards each other's heart.
@kallienaude2128
@kallienaude2128 3 жыл бұрын
Super amazing song. Thanx vir die een.
@christiaanvanderlinde5147
@christiaanvanderlinde5147 4 жыл бұрын
👌👍👏🙏dankie. Mooi musiek.
@leniqueaddison6376
@leniqueaddison6376 4 жыл бұрын
So beautiful stem en song 🙏🙌
@chantelleokennedy2421
@chantelleokennedy2421 3 жыл бұрын
Love love love !!!!
@amonenieuwenhuizen7790
@amonenieuwenhuizen7790 4 жыл бұрын
Wow wow juan well done !!!!!!!!
@margretsinclair2155
@margretsinclair2155 3 жыл бұрын
Wow Amen ... Gaan groot jy kan.
@TheBendixSA
@TheBendixSA 4 жыл бұрын
Befok Juan! well done.
@helga.lifecoach
@helga.lifecoach 4 жыл бұрын
Stunning song!
@louisfourie5696
@louisfourie5696 2 жыл бұрын
Diep. Love jou musiek
@phyllisswart9483
@phyllisswart9483 4 жыл бұрын
Wow dis baie mooi. Geluk
@japietaljaard5142
@japietaljaard5142 3 жыл бұрын
Mooiste song ooit!
@XRichardxX
@XRichardxX 4 жыл бұрын
Ek kannie wag vir my KONING om terug te kom
@georgejacobson3230
@georgejacobson3230 4 жыл бұрын
Wie is jy
@and1111000
@and1111000 4 жыл бұрын
Jy gaan lank wag.
@XRichardxX
@XRichardxX 3 жыл бұрын
@Isabel Shestakova sies jou SATAN
@XRichardxX
@XRichardxX 3 жыл бұрын
@Tanya Lobina jy kort JESUS in jou lewe
@charlesfowlds8611
@charlesfowlds8611 3 жыл бұрын
Amen
@annamagriethachambeau6859
@annamagriethachambeau6859 Жыл бұрын
Amen Love it
@elsiedevilliers1575
@elsiedevilliers1575 3 жыл бұрын
Wow stunning song!
@JSTEPHL
@JSTEPHL 4 жыл бұрын
Jy rock dit Juan ;-)
@riekertvanaswegen5230
@riekertvanaswegen5230 4 жыл бұрын
Respek bra. SA se beste
@theamuller7696
@theamuller7696 3 жыл бұрын
Mooiste musiek dankie
@daveprinsloo985
@daveprinsloo985 3 жыл бұрын
Jy maak 'n fout, God is nie jou speelmaat om jou hero te wees en Hom jy en jou te noem nie Hy is God! Betoon die nodige respek!
@liam1840
@liam1840 2 жыл бұрын
I like Juan Boucher
@chantellejansevanrensburg7910
@chantellejansevanrensburg7910 3 жыл бұрын
mallll oor die song mal oor jou die beste!*
@johandevisser8056
@johandevisser8056 4 жыл бұрын
Wowww😍😍😍🥰🥰
@frikkiebezuidenhout3967
@frikkiebezuidenhout3967 4 жыл бұрын
Awesome song !!!
@NadiaBessieGeldenhuys
@NadiaBessieGeldenhuys Ай бұрын
Amen
@toekievanderlinde5891
@toekievanderlinde5891 Жыл бұрын
Awesome song…het my a show in April?
@yuliafilenkomir5155
@yuliafilenkomir5155 7 ай бұрын
Really cool!!!
@magrietbreedt6436
@magrietbreedt6436 4 жыл бұрын
Baie mooi woorde 🙌
@juanitahurter9753
@juanitahurter9753 4 жыл бұрын
Awesome!❤
@margarethanke6002
@margarethanke6002 Жыл бұрын
beste sanger ooit
@willineras4743
@willineras4743 2 жыл бұрын
so stunnig!!!
@angeliquedutoit2377
@angeliquedutoit2377 4 жыл бұрын
Stunning soos altyd 💙
@djreflex911
@djreflex911 4 жыл бұрын
Stem Saam !!!
@marieclegg6249
@marieclegg6249 4 жыл бұрын
love die song
@micvanrhyn8914
@micvanrhyn8914 4 жыл бұрын
Jys die beste
@seatfr20t
@seatfr20t 4 жыл бұрын
god is goed - amen!!!!
@ruthbennett1909
@ruthbennett1909 4 жыл бұрын
Awesome music
@martiestiglingh6073
@martiestiglingh6073 Жыл бұрын
@n8440
@n8440 4 жыл бұрын
Wow mooi soos altyd hoop net ek kan weer by een van jou shows kom randfontein skou sin was ek bietjie te laat maar jou musiek praat met die siel
@micheallaventer3788
@micheallaventer3788 Жыл бұрын
wow!
@martinkrugell1603
@martinkrugell1603 3 жыл бұрын
Mag God jou seën bra !
@maryther1995
@maryther1995 4 жыл бұрын
Uiteindelik n nuwe video. Mal oor die liedjie. Kan nie wag vir Lei my in se video nie!!❤😘
@djreflex911
@djreflex911 4 жыл бұрын
Ook my Favourite op die Album
@georgejacobson3230
@georgejacobson3230 4 жыл бұрын
Poep
@aubreykruger7291
@aubreykruger7291 4 жыл бұрын
Jy maak mooi ou, ek luster jou op. Gooi kole en eke Sal luister. PRESIES!!
@achannel6062
@achannel6062 4 жыл бұрын
Baie mooi
@and1111000
@and1111000 4 жыл бұрын
I know it'll not be the same in english but if you brought this over to the USA, with a few changes here and there, it would do well, especially in the bible belt.
@user-gm3oy8hz9z
@user-gm3oy8hz9z 8 ай бұрын
👍👍💪🏻💪🏻
@ArnoArno-sc6rw
@ArnoArno-sc6rw 2 жыл бұрын
👍👍👍
@lindagrobler864
@lindagrobler864 4 жыл бұрын
Baie nice lied
Juan Boucher - Vreemdeling
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,8 МЛН
Juan Boucher - Vlieg Met Jou Liefde Terug
4:02
Juan Boucher
Рет қаралды 173 М.
Little girl's dream of a giant teddy bear is about to come true #shorts
00:32
Fabiosa Animated
Рет қаралды 4,1 МЛН
A clash of kindness and indifference #shorts
00:17
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 110 МЛН
Despicable Me Fart Blaster
00:51
_vector_
Рет қаралды 23 МЛН
Juan Boucher  - Twaalf Rondtes
4:26
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 974 М.
Soek Mekaar
4:54
Juan Boucher
Рет қаралды 45 М.
Riaan Benadé - Boksemdais (Lirieke Video)
3:10
Riaan Benadé
Рет қаралды 3,9 МЛН
Adam Tas - Hoe die hemel lyk?
3:07
AdamTasVEVO
Рет қаралды 318 М.
Juan Boucher - Whiskey en Jy
4:06
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
Die Gesprek
4:16
Juan Boucher
Рет қаралды 678 М.
Juan Boucher - Jy Is My Gif
4:00
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1,3 МЛН
Juan Boucher - Ons Word Een
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,6 МЛН
Die Rower
4:16
Juan Boucher
Рет қаралды 121 М.
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 14 МЛН
Doston Ergashev - Kambag'alga (Official Music Video)
5:32
Doston Ergashev
Рет қаралды 4,2 МЛН
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 653 М.
Bakr x Бегиш - TYTYN (Mood Video)
3:08
Bakr
Рет қаралды 2,1 МЛН