Juan Boucher - Onthou Jy Om Jonk'

  Рет қаралды 11,037,034

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

6 жыл бұрын

Juan Boucher se nuwe enkelsnit "Onthou Jy Om Jonk".
Kry Juan Boucher se album "Onthou Jy Om Jonk Is" op iTunes:
itunes.apple.com/za/album/ont...
Volg Juan Boucher:
Facebook: goo.gl/90PsyS
Twitter :goo.gl/svOj5E
Besprekings:
Denise - juanboucher@vonk.co.za
Media Navrae:
media@vonk.co.za
Algemene Navrae:
Lydia Winchester - lydiaw@mweb.co.za
Regie Deur:
Kyle White
Konsep:
Juan Boucher & Kyle White
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Produksie Maatskappy:
Kyle White
www.kylewhite.tv
goo.gl/HVeOB9
Liedjie Vervaardig:
Tertius Human
VPHDTUSDIOS
/ vphstudios
Liedjie Publikasie: J. Boucher / Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2018

Пікірлер: 264
@jeannielightner3768
@jeannielightner3768 16 күн бұрын
I Love juan Boucher all his music. I love his voice. .❤❤❤❤❤
@rudirettenbacher8534
@rudirettenbacher8534 3 жыл бұрын
Massively proud of our Afrikaner Culture.
@dewalttruter8139
@dewalttruter8139 Жыл бұрын
Ek luister die song elke 2de dag vandat hy uit is en het nog nooit gestop nie !!! Wat n song!!!
@sherizviljoen8639
@sherizviljoen8639 Жыл бұрын
Ek ook
@marlizelleoosthuizen6652
@marlizelleoosthuizen6652 3 жыл бұрын
As jy geglo het Ek kan op water loop Is jy reg want ek loop op geloof En as jy geval het Het jy gewonder waar was ek Sou ek jou gevang het En as jy gedroom het En jou drome stop in stilte Moes jy net geglo het (Moes jy net geglo het) Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede Onder die water jou hand gelos Ek het geskree en ek mis die verlede Onder die wolke is die tyd gemors Seker te spyt om vir jou niks te sê nie En die verwyt om nie alleen te lê nie Was dit als verniet gewees Onthou jy om lief te wees Onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees Jy het belowe Jy het belowe in die see se rof het jy geen beloftes As my woorde stof is Sal jy dit steel en met die wêreld deel tot die water dof is Sou jy geglo het Jy kan water loop Was jy reg Want jy loop waar die lof is Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede Onder die water jou hand gelos Ek het geskree en ek mis die verlede Onder die wolke is die tyd gemors Seker te spyt om vir jou niks te sê nie En die verwyt om nie alleen te lê nie Was dit als verniet gewees Onthou jy om lief te wees Onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede Onder die water jou hand gelos Ek het geskree en ek mis die verlede Onder die wolke is die tyd gemors Seker te spyt om vir jou niks te sê nie En die verwyt om nie alleen te lê nie Was dit als verniet gewees Onthou jy om lief te wees Onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees Onthou jy om lief te wees Onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees As my woorde stof is Sal jy dit steel en met die wêreld deel tot die water dof is
@musicfundi
@musicfundi 3 жыл бұрын
Soos Steve altyd gesê het, "Kom ons rock in Afrikaans"! Hierdie een ROCK!!!
@mandaengelbrecht-dk8sj
@mandaengelbrecht-dk8sj Жыл бұрын
Srjrhrhqoeir
@hannesswanepoel1673
@hannesswanepoel1673 Жыл бұрын
Hierdie ou is 'n Super Ster!!! Moet nooit jou pen of kitaar neer sit nie. Awesome!!!!
@lynettesmith9415
@lynettesmith9415 4 жыл бұрын
Kan nie genoeg kry van die tune nie... Love dit!!!!!
@fransiscadavidson5156
@fransiscadavidson5156 6 жыл бұрын
Sjoe dis mooi....ek is trots op ons sangers....mal oor sy hande
@musicfundi
@musicfundi 3 жыл бұрын
My absoluutste gunsteling Afrikaanse liedjie hierdie.
@jacquesmatthys2397
@jacquesmatthys2397 2 жыл бұрын
Dankie vir Jou misiek
@pierre68299
@pierre68299 4 жыл бұрын
Kyk daai band geniet om musiek te maak vir Juan,want hy kan sing! Musiek wat gegroei het saam met die tye. Ware music power
@ronel100prinsloo6
@ronel100prinsloo6 10 ай бұрын
O jy maak my hart so bly want die song is my favorite song van almal maar ek het baie van jou mesiek mar jy dissapoint nooit.dankie .😊😊😊😊❤
@user-cn1kr3uc2k
@user-cn1kr3uc2k Жыл бұрын
Dankie baie mooi song Jaun
@BettyKhambule-r4q
@BettyKhambule-r4q 7 күн бұрын
@marissakruger6378
@marissakruger6378 3 жыл бұрын
Ek is lief vir jou
@jinxdelange1718
@jinxdelange1718 3 жыл бұрын
Jy maak my knieë lam met jou stem en jou songs ♥️💜
@braammalherbe8744
@braammalherbe8744 6 жыл бұрын
Ons is trots op jou broer jy gaan net van krag tot krag. Moet nooit stop nie ! Die Here is met jou.
@frederickvan-wyk5234
@frederickvan-wyk5234 5 жыл бұрын
een van die mooiste-ooiste songs
@leonmaritz2598
@leonmaritz2598 2 жыл бұрын
Die is die song wat my aandag getrek het.... Man, die ou mag maar sing....Gooi hom Juan !!!!!
@justinvandenheever6834
@justinvandenheever6834 5 жыл бұрын
Beautiful!!! Jy laat my op afrikaanse musiek lief raak en dit gebeur nie sommer nie!
@fouriewillem3478
@fouriewillem3478 2 ай бұрын
Jy mag maar..beste stem wat ek nog gehoor het
@TheLondonHogRoastCom
@TheLondonHogRoastCom 5 жыл бұрын
GOOSE BUMPS ALL THE WAY!!! Boet jy kan maar!!!👍👏😎
@sherizviljoen8639
@sherizviljoen8639 Жыл бұрын
Daai drummer is so sexy 😮
@rangerrowm
@rangerrowm 3 жыл бұрын
Juan , jou musiek is so awesome.Dankie, ek love al jou song. Dit is crazy mooi
@j9heyns690
@j9heyns690 4 жыл бұрын
Jou musiek tref my reg in die hart! Hierdie song veral na my egskeiding na 7 jaar van getroud wees. 'Onder die water jou hand gelos, ek het geskree en ek mis die verlede, onder die wolke is die tyd gemors...' Kliphard jou song gespeel en in my sitkamer gedans. Dankie Juan!
@Mr291260
@Mr291260 Жыл бұрын
Weet waar van jy praat maat, as ek wil sulk oor wat kon gewees het J9 Heyns as ek maar net wou luister maar was jonk en jeukerag.
@brendavandyk3187
@brendavandyk3187 2 жыл бұрын
Eenvoudig fantasties
@landgren
@landgren 2 жыл бұрын
Whoo .Super.I do not understand a shit but damn well.Love & peace from Sweden
@dawieherbst1985
@dawieherbst1985 27 күн бұрын
dis BEVOK
@gideonjansevanrensburg9138
@gideonjansevanrensburg9138 4 жыл бұрын
Die Song Is Een Van My Favourites
@charmainemoller5558
@charmainemoller5558 5 жыл бұрын
Kan nie genoeg kry van jou musiek nie!
@sharonsusanvanderwatt6397
@sharonsusanvanderwatt6397 2 жыл бұрын
Verloor om weer te wen🤗❤️💫🙏😇
@jaspertheron6640
@jaspertheron6640 Жыл бұрын
❤ masterpiece ❤ Juan.
@clifftonkilian
@clifftonkilian Жыл бұрын
Beste musiek ooit eks mal oor jo musiek
@connelierothmann5543
@connelierothmann5543 2 жыл бұрын
Wow wow super talent
@alexkirk1216
@alexkirk1216 2 жыл бұрын
Love sy musiek en sy cool hair style
@nikistander14
@nikistander14 9 ай бұрын
Nou verstaan ek hierdie liedjie, dis 'n Bybelse liedjie.
@theadventureguy7710
@theadventureguy7710 3 ай бұрын
dis hoekom God hom seen met pen en stem
@arnoldkriel8995
@arnoldkriel8995 Ай бұрын
Kaletketa
@nikistander14
@nikistander14 Ай бұрын
@@arnoldkriel8995 ?
@dawieherbst1985
@dawieherbst1985 27 күн бұрын
bevokte video,klank en alles!
@yolandedebeer3446
@yolandedebeer3446 6 жыл бұрын
Wow,wow,wow. Al Jaun se goed is STUNNING. Want hys opreg S.A en sing uit sy hart uit. Hou so aan JB!!!
@marcoguttner6282
@marcoguttner6282 3 жыл бұрын
T
@deolenebooysen1683
@deolenebooysen1683 3 жыл бұрын
Absoluut amazing. Niemand is beter nie.
@kadinevanrooyen8578
@kadinevanrooyen8578 5 жыл бұрын
Nooit gedink afrikaans klink so goed in rock nie maar verder awesome song
@kanaalaap9016
@kanaalaap9016 3 жыл бұрын
Alle perskes,die lied maak my hart bly,ek kry sommer lus vir n vas dans.
@nathalyausten5386
@nathalyausten5386 3 жыл бұрын
Love die song. My dogter se favorite tx Juan
@adeliasteffens5412
@adeliasteffens5412 5 жыл бұрын
Love jou baie.. Jou musiek is awesome..
@anthonybannister2666
@anthonybannister2666 4 жыл бұрын
Blerrie man dis mos ons Taal dis so so so awesome dankie vir Great Musiek
@demilouw7754
@demilouw7754 5 жыл бұрын
Beste song van jou
@maryketheron9456
@maryketheron9456 4 жыл бұрын
Bring die band terug, mense moet ophou kla oor nonsens. Die band was die beste!! Gee meer lewe!! Juan B well done met 3mil viewers! :) xx
@MorneVanDerryst
@MorneVanDerryst 10 ай бұрын
My en my vrou se trou liedjie jou musiek doen als in n mens se lewe hou aan sing asb Juan.....
@odettebotha3593
@odettebotha3593 4 жыл бұрын
Great song.kyk net hoe geniet dai jong man homself op die dromme.hy ken van drom slaan
@fransiscadavidson6315
@fransiscadavidson6315 4 жыл бұрын
Net so mooi soos sy musiek...mooi man😃
@evanlouwrens6402
@evanlouwrens6402 2 жыл бұрын
Gebore om
@sharonsusanvanderwatt6397
@sharonsusanvanderwatt6397 2 жыл бұрын
Super amazing... Jy mag maar God het jou geseën jy is vir my so na aan my hart... Like om te luister jou woorde raak mense se hart
@carolpaul1427
@carolpaul1427 2 жыл бұрын
Wow 💓💫
@MarcovanWyk
@MarcovanWyk 6 жыл бұрын
Juan jy is n yster! Voete plat op die grond en meer talentvol as 99% daar buite. Jys een van die dae SA se nr 1.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Ek bly jonk, hoendervleis lied..... 💛
@leandrierontgen1816
@leandrierontgen1816 5 жыл бұрын
Great song Juan jy het hom so rukkie terug hier in Klerksdorp gesing en van daar af sit hy in my kop vas
@christelkorber934
@christelkorber934 Жыл бұрын
Love this..die beat van die dromme ❤
@tersialottering2058
@tersialottering2058 2 жыл бұрын
Dis flipen awesome
@morneashley
@morneashley 5 жыл бұрын
awesome song. Great energy. Jou band is great!
@musicfundi
@musicfundi 2 жыл бұрын
Fantastiese stem, fantastiese band, the full package! 'n Klank van hul eie!
@wesselsevenster-xx6om
@wesselsevenster-xx6om Жыл бұрын
Beste
@peetventer8622
@peetventer8622 3 ай бұрын
абсолютная классика песни 💥💥
@arnobekker
@arnobekker 6 жыл бұрын
Kan nie ophou om na dit te luister nie..... FANTASTIES !
@rozellecrous3508
@rozellecrous3508 6 жыл бұрын
Is absoluut mal hieroor so n mooi lied.
@anrideswardt0
@anrideswardt0 5 жыл бұрын
Sjoe , dis so mooi xxx
@TheeInfamous581
@TheeInfamous581 5 жыл бұрын
I'm not a fan of Afrikaans music, but you have some serious talent. I absolutely love this track ♥️
@janinemyburgh6939
@janinemyburgh6939 Жыл бұрын
Hjrjjdjddjjd
@RiavdSandt-sr9kk
@RiavdSandt-sr9kk 8 ай бұрын
Hi❤
@skatman639
@skatman639 4 жыл бұрын
Hulle toon die liefde van mesiek uit. Ek hou van hul passie
@louiskotze9354
@louiskotze9354 3 жыл бұрын
really? Regtig... 'n man wat nie die afrikaanse musiekmark te- nakom nie! Whao, jy mag maar . Eks 'n outop wat 'n absolute 80's "fan" is...maar ek sal jou musiek gooi!!
@johanhudson7304
@johanhudson7304 3 ай бұрын
Boeta!!!! Jys n yster!!!!
@hugorust2211
@hugorust2211 3 жыл бұрын
Ek het Juan nou eers ontdek. Great great great Afrikaanse musiek. Kort net groter speakers vir jou musiek.
@jhuanmuskett-yetts1038
@jhuanmuskett-yetts1038 3 жыл бұрын
Rudi 5rand Kleingeld julle slaan my stom woorde kan nie be skryf hoe awesome julle is nie, well done boys
@carlbenz561
@carlbenz561 6 жыл бұрын
Instant Lus vir die Lewe! weer en weer!!!
@johanpiek348
@johanpiek348 2 жыл бұрын
Mooi man Juan, hou so aan 👍🏻
@chadeybarnard2285
@chadeybarnard2285 5 жыл бұрын
Daai man met die rooi LOVE EK 😇❤
@zandrioberholzer5495
@zandrioberholzer5495 5 жыл бұрын
😂 😂 My kitaar meneer 🤣
@musicfundi
@musicfundi 3 жыл бұрын
Jip, mooi ou, daai.
@adelinamuller4593
@adelinamuller4593 6 жыл бұрын
Well done Juan so lekker om Afrikaans te wees en sulke musiek soos joune vir my kind te speel en saam haar te dans
@Lizadv1
@Lizadv1 4 жыл бұрын
Ek love dit!!!
@michelleneethling9197
@michelleneethling9197 6 жыл бұрын
Love diee song kry hoendervleis jy rok Juan boucher 🎧🎧📀📀📀📀👌👌👌👌👌👌
@odetdpseconddletdpseta9343
@odetdpseconddletdpseta9343 6 жыл бұрын
Drummer Rocks! So bietjie Afrikaanse Energie! Awesome!
@skywalker7778
@skywalker7778 4 жыл бұрын
Very under-rated song dié..... Let op dat as Musos in die Zone is, lyk dit asof hulle float Juan jy is bevange en beF.. !
@yitzchaktalyah8454
@yitzchaktalyah8454 6 жыл бұрын
Die beste liedjie sover Jaun. Skote petoors!!!!!!!!
@johan1944
@johan1944 4 жыл бұрын
Love dit
@igawake
@igawake Жыл бұрын
LOVE JOU MUSIC MAN!
@charlienvanrensburg7285
@charlienvanrensburg7285 Жыл бұрын
Dis lekker music my pa het baie van jou songs
@edmanvanschalkwyk6614
@edmanvanschalkwyk6614 5 жыл бұрын
Wow Jaun, cool. This was the first time I heard you sing, and to say that I was impressed would be an understatement. This, to my mind, is the first time that I heard a REAL rock song in Afrikaans. Many have tried, you have succeeded.
@jacobrill
@jacobrill 4 жыл бұрын
1. This is not rock, it's pop rock at the best. 2. I am a huge fan of Juan Boucher, so I am not arguing with you because I don't like him, but hell, this is NOT rock. I can agree with pop rock, just
@annekevanschalkwyk5188
@annekevanschalkwyk5188 9 ай бұрын
​@@jacobrill1111
@wynanddekock5032
@wynanddekock5032 6 ай бұрын
The🎉😢😅​@@jacobrill
@louissmit4824
@louissmit4824 6 жыл бұрын
Juan Boucher soos altyd - Great Song! Support jou al die pad Altyd!
@sylviavangoethem2606
@sylviavangoethem2606 5 жыл бұрын
Love sy musiek. Hy Kan
@theovanderwesthuizen4956
@theovanderwesthuizen4956 5 жыл бұрын
Like die song heavy baie (lekke man lekke)
@pattipanbaker6733
@pattipanbaker6733 5 жыл бұрын
Diep woorde die Juan xx
@petrobotha3160
@petrobotha3160 3 жыл бұрын
Baie mooi musiek. Ek love dit
@sgtgunit5957
@sgtgunit5957 6 жыл бұрын
By ver een van die beste wat Suid Afrika het om te offer! Treffer na treffer, jy's n yster Juan, kan nie wag vir die volgende een! Cheers!
@NORVALinstrumentals
@NORVALinstrumentals 3 жыл бұрын
Jy Mag maar.Nogsteeds het ek nie woorde nie,! Groete van jou broer----dewald
@elaineallen2822
@elaineallen2822 2 жыл бұрын
Nadine😚
@cosmos1250
@cosmos1250 4 жыл бұрын
This Drummer is very similar to the Drummer from the Chainsmokers - both of them have huge Character !!
@maniebotha5448
@maniebotha5448 5 жыл бұрын
Die beste
@amorestrydom3082
@amorestrydom3082 Жыл бұрын
🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
@nykiedebeer2772
@nykiedebeer2772 6 жыл бұрын
LOVE LOVE LOVE dis drummer en kitaar oukie hulle doen dit so passie vol... ek smaak die song stukkend
@nicolenejoythe1713
@nicolenejoythe1713 6 жыл бұрын
Dit was awesome om jou weer te sien Juan sal altyd n fan bly van jou musiek
@TwanetteMuller
@TwanetteMuller 11 ай бұрын
awesome voice,keep it up
@tiaanswart6195
@tiaanswart6195 4 жыл бұрын
Dis anper onmoontlik om jou kop stil te hou as die song speel 😂😂 ek is soo bly ekt hom al gesien en sy hand geskut 💜love die song mnr jaun
@ek280
@ek280 4 жыл бұрын
As a dutchman I can only understand parts of the song, but I really like it. Huisie in die Bos is my other favourite : )
@mariuskleinhans5727
@mariuskleinhans5727 6 жыл бұрын
liefis ju my vroukie vanaand dans op die song😍😘
@veruschkajoleygrobler300
@veruschkajoleygrobler300 6 жыл бұрын
Raak net al hoe beter..love dit dankie Juan
@marindasreenkamp9283
@marindasreenkamp9283 4 жыл бұрын
Love jou musiek...so mooi
@annavanwyk1449
@annavanwyk1449 3 жыл бұрын
Juan Boucher jy kan maar sing. Hier die liedjie is net so mooi soos al jou ander musiek wat jy sing. Jou liedjies kom uit jou hart uit wat jy so mooi sing. Ek mal oor jou musiek
@wernerdebruin5523
@wernerdebruin5523 6 жыл бұрын
Al wat ek kan se is dis bevange Juan!!!!!!
@amonenieuwenhuizen7859
@amonenieuwenhuizen7859 6 жыл бұрын
Weereens well done Juan !!!♡ ☆ love it !!!
@chanteduplessis8509
@chanteduplessis8509 2 жыл бұрын
Ek love jou song
@droopy3738
@droopy3738 3 жыл бұрын
kort meer sulke lekker rock and roll treffers van jou
Juan Boucher - Die Gesprek
4:41
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3 МЛН
Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 МЛН
IQ Level: 10000
00:10
Younes Zarou
Рет қаралды 10 МЛН
World’s Largest Jello Pool
01:00
Mark Rober
Рет қаралды 100 МЛН
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,3 МЛН
Fokofpolisiekar - Komma (Official)
3:23
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 10 МЛН
Neon Moon
4:11
Demi Lee Moore
Рет қаралды 8 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Juan Boucher - Ons Word Een
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
Juan Boucher - Whiskey en Jy
4:06
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
Juan Boucher - Gebore Om By Jou Te Wees
3:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 7 МЛН
Bruce Springsteen - Tougher Than the Rest (Official Video)
6:34
Bruce Springsteen
Рет қаралды 173 МЛН
Juan Boucher - Want Jy Weet
4:03
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 8 МЛН
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
4:30
Ricus Nel
Рет қаралды 24 МЛН
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
Sadraddin - Taxi | Official Music Video
3:10
SADRADDIN
Рет қаралды 811 М.
Jaloliddin Ahmadaliyev - Kuydurgi (Official Music Video)
4:49
NevoMusic
Рет қаралды 11 МЛН
R-ONE - SENSIZ / СЕНСІЗ (Official Audio)
2:51
R-ONE MUSIC
Рет қаралды 59 М.
Duman - мен болмасам кім? (Mood Video)
2:35
Duman Marat
Рет қаралды 172 М.