Kampvuurstories Ep 12 - Lag en kuier lekker saam vanaf Diamantvallei Landgoed oos van Pretoria.

  Рет қаралды 867

Boermedia

Boermedia

Күн бұрын

Пікірлер: 14
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 2 жыл бұрын
Top julle baie lekker program. 👏🤣🤣
@alidastoman4303
@alidastoman4303 2 жыл бұрын
Maak my so trots!
@antonrossouw8015
@antonrossouw8015 2 жыл бұрын
Luister lekker.
@boermedia
@boermedia 2 жыл бұрын
Hierdie episodes is geborg deur Diamantvallei Landgoed. Besoek hulle webwerf op www.diamantvallei.co.za
@boermedia
@boermedia 2 жыл бұрын
Ondersteun asb ons adverteerders en borg. Cirrus Coolers vir die manne wat hou daarvan om self aan hulle voertuie te werk. www.cirruscoolers.com
@julieprinsloo2232
@julieprinsloo2232 2 жыл бұрын
Baie mooi aanbieding
@henningmoolman5227
@henningmoolman5227 2 жыл бұрын
Mooi manne dankie, lekker gelag. Sien uit na die volgemde program.
@andriestheunissen9525
@andriestheunissen9525 2 жыл бұрын
Een van die beste programme wat ek na kyk en dit baie geniet. Ek boer in Noord-Wallis, en ek wil net vir Vaughn vra waar is jou praktyk? Ek woon al van 1976 al hier en al my kinders kan Afrikaans praat en een van my klein kinders praat ook Afrikaans. Egte Boere groete, sien uit na die volgende aflewering
@boermedia
@boermedia 2 жыл бұрын
Andries, ek gaan hom vra om jou hierso te kom antwoord.
@vaughnstoman7573
@vaughnstoman7573 2 жыл бұрын
Dagsê Andries, kyk nou net, hier vind ons Afrikaners mekaar. Praktyk is Springbok Veterinary Group. SP6 3BE in die NEW Forest Suide van VK
@andriestheunissen9525
@andriestheunissen9525 2 жыл бұрын
@@vaughnstoman7573 Dankie , so julle is seker nie ver van "Southhamton af nie. Ons het in 1976 met die Pendennis Castle daar aangekom ek was 'n jong man van 30 jaar oud met 'n jong vroutjie en 'n babaseuntjie ons het net gekom om te kyk en nou na 46 jaar en twee ou mense is ons nog steeds hier.
@stephandeswardt5802
@stephandeswardt5802 2 жыл бұрын
Ek s trots en jaloers op julle ou Vaalpense wat die Afrikanererfenis so mooi handhaaf. Dis tone-krul lekker om na julle te luister......hier uit die Suid-Kaap.
@julieprinsloo2232
@julieprinsloo2232 2 жыл бұрын
Regtig n sexy paar bene
@alwyndeklerk1547
@alwyndeklerk1547 2 жыл бұрын
Dit is die beste grap van die hele episode! 🤣
Willem Ratte Radio Pretoria Einde
5:32
Izak Vanderschyff
Рет қаралды 7 М.
БЕЛКА СЬЕЛА КОТЕНКА?#cat
00:13
Лайки Like
Рет қаралды 2,7 МЛН
GIANT Gummy Worm Pt.6 #shorts
00:46
Mr DegrEE
Рет қаралды 105 МЛН
STEVE EN JANINE ALBUM
3:22
Pierre De Swardt
Рет қаралды 3,7 М.
Baardberaad 143- Ons praat weer
1:09:10
Boermedia
Рет қаралды 404
Beautiful livestock farm near Olifantshoek, Northern Cape.
2:49
Kassel van den Berg
Рет қаралды 7 М.
Onthou u nog Volksvergadering 2009 Vegkop 1.1 / Hiermee 'n kort uittreksel daarvan.
32:17
Jongboerfinaliste Reeks: Jacques & Eugene Beukes
1:09:35
Jacques Basson
Рет қаралды 19