Kampvuurstories Ep 17 - Lekker Grappe - Bobbejaan se vingertaal, Potberg die os en Volkskunde.

  Рет қаралды 862

Boermedia

Boermedia

2 жыл бұрын

Kampvuurstories episode 17 word aan jou gebring vir die behoud van ons erfenis en storievertelling. Ons poog om grappe te vertel, terwyl die gesprekke baie leersaam is.
Ondersteun die adverteerders, wat dit moontlik maak om hierdie episodes op 'n volhoubare manier te vervaardig:
- Dorsland Vellies: 'n Stukkie erfenis, tree vir tree.
064 400 4488
- Sturgeon Swepe: Top gehalte en luukse swepe. Moenie van die glansryke kieries vergeet nie.
082 920 5413 ~ Alwyn Sturgeon
- Cirrus Koelers: Net 'n bietjie terpentyn onder jou bakkie se stert.
082 876 5923
- Jarnsmior: Ingeneurs wat masjiene vervaardig na aan die boer se hart.
073 336 9164 ~ Jakob van Tonder

Пікірлер: 4
@guytero8812
@guytero8812 2 жыл бұрын
Boermedia. Die kanaal vir die volk. 👍🏼 👍🏼 9
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 2 жыл бұрын
Naand julle ek se dankie vir n wonderlike program trots op julle nou is my aand volmaak en my naweek gemaak leersaam en lekker gelag.
@henningmoolman5227
@henningmoolman5227 2 жыл бұрын
Goeie dag. Dankie vir nog ñ puik aflewering. Dit is altyd interessant om van die verlede te leer. Dit is net die bevoorregde klein kinders, wat nog by ñ oupa op die plaas kon gaan kuier wat nog weet van osse en bulle en op donkies kon ry. Na nog ñ geslag of wat sal kinders wat miskien nog in hul herkoms belangstel, dit slegs in boeke en dokumentêre en praatjies soos die op internet kan lees. Kapvuur stories prikkel die jeug om meer te weet van die goeie ou swaar kry dae. Toe jy nog die swaar kry met lekker kry kon klaar kry.
Die Drie Muise
3:00
Tolla van der Merwe - Topic
Рет қаралды 1,2 М.
1❤️
00:17
Nonomen ノノメン
Рет қаралды 4,5 МЛН
КАРМАНЧИК 2 СЕЗОН 7 СЕРИЯ ФИНАЛ
21:37
Inter Production
Рет қаралды 445 М.
⬅️🤔➡️
00:31
Celine Dept
Рет қаралды 52 МЛН
Spies  & Plessie Series 01, Part 22
2:34
SABC
Рет қаралды 46 М.
Kalahari farm for sale
1:38
Kassel van den Berg
Рет қаралды 1,8 М.
Oshoek Groep by Voortrekkermonument 16 03 2024
3:59
Boeremusiekorkeste
Рет қаралды 1,2 М.
Tannie in ‘trokkie’ - Oppiestoep. | kykNET
3:19
kyknettv
Рет қаралды 113 М.
Politricking with Tshidi Madia: GNU Cabinet explained
14:48
Eyewitness News
Рет қаралды 85 М.
What now for MK Party & EFF? Opposition in the 'GNU' era
27:40
Ys Op die Goederetrein
2:00
Tolla van der Merwe - Topic
Рет қаралды 8 М.
1❤️
00:17
Nonomen ノノメン
Рет қаралды 4,5 МЛН