Kampvuurstories Ep18: Martin Jansen, die bekende radio-omroeper, skuif voor die kamera in!

  Рет қаралды 767

Boermedia

Boermedia

2 жыл бұрын

Wat 'n besonderse voorreg en eer is dit nie vir Boermedia om vir Martin Jansen as aanbieder van Kampvuurstories episode 18 te kan hê nie.
In hierdie episode is die gaste Thinus Erasmus en Hans Sturgeon.
Die stories gaan maak wye draaie, van uit die verre verlede tot en met nou die dag. Hierdie stories en grappe moet vertel word sodat die volgende geslag dit kan hoor en oorvertel. Ons erfenis word juis oorgedra in hierdie stories.
Ons dank aan ons adverteerders vir hierdie episode:
1. Cirrus Coolers - Interkoelers en Turbo's vir die selfdoen entoesias. www.cirruscoolers.com
2. Vryheid Koffie - Dit is koffie wat 'n nasie laat opstaan! Koop top kwaliteit koffie by www.vryheidkoffie.co.za
3. Bestel een van Thinus Erasmus se boeke - Op my Agterstoep. Kontak hom op 076 939 0157.
4. Dorsland Vellies - 'n Stukkie erfenis tree vir tree. Bestel jou vellies via Whatsapp - 064 400 4488.
Indien jy stories kan vertel of jy stel belang om jou besigheid te adverteer, kontak ons en ons sal jou help om jou beisgheid te bemark!!
#kampvuurstories #boermedia

Пікірлер: 4
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 2 жыл бұрын
Baie dankie kampvuur span baie geniet.
@henningmoolman5227
@henningmoolman5227 2 жыл бұрын
Kampvuurstories raak al lekkerder. Geniet al die grappies en interessante praatjies oor verskeie onderwerpe. Sien uit na die volgende episode. Dankie.
@andriestheunissen9525
@andriestheunissen9525 2 жыл бұрын
Dankie dit was eersteklas baie leersaam en het ook lekkergelag
@charlhattingh7838
@charlhattingh7838 2 жыл бұрын
Ag dankie.Ek het dit baie geniet
Landgoed Vosbergen een pareltje bij Heerde
15:22
Loco Media Groep
Рет қаралды 199
Пробую самое сладкое вещество во Вселенной
00:41
THEY made a RAINBOW M&M 🤩😳 LeoNata family #shorts
00:49
LeoNata Family
Рет қаралды 12 МЛН
Tom & Jerry !! 😂😂
00:59
Tibo InShape
Рет қаралды 61 МЛН
Is jou duimpie gemerk? Gesels saam oor Wouter se babelaas.
1:18:10
Kalahari farm for sale
1:38
Kassel van den Berg
Рет қаралды 1,8 М.
Kaapland Boereorkes by TBK Weskaap Tak 2024 Video 1
2:14
Boeremusiekorkeste
Рет қаралды 1 М.
Die interieurs van konsentrasiekamptente Anglo  Boereoorlog 1899 - 1902
2:42
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Рет қаралды 559
"Campfire & Rain Sounds | Cozy Rain Weather for Relaxation & Sleep"
11:01
Nature Relaxing Videos And Sounds
Рет қаралды 6
Baardberaad 135  - Doringbos of brandende bos
51:10
Boermedia
Рет қаралды 664
Oshoek Groep by Voortrekkermonument 16 03 2024
3:59
Boeremusiekorkeste
Рет қаралды 1,3 М.
ЕНЕШКА 2 СЕЗОН | 1-бөлім | Қашан туады?
19:02
Өзіміз Bilemiz
Рет қаралды 385 М.