Andre jys een van die min oud spelers wat kan verduidelik wat aangaan. Jean dv, schalk burger en shimane hulle is so windgat oo wat hulle bereik het en hoe hulle golf speel en kaapstad geniet. Jys so refreshingly humble. Dankie! 👌
@martindekock4719Ай бұрын
Ek stem hulle is baie arrogant hulle verveel my met hulle dronkgat praaitjies en net goeie rugby speelers is Mo's in die wiepie,terwyl hulle wiele totaal af geval het in die curry beker kompetiesie
@twoface_janusАй бұрын
Dankie MW. Nou weet ek ook wat beteken vou. Ek geniet Andre se meer tegniese ontleding en kennis.
@megafoonsportАй бұрын
Ek het nog altyd gedog ek weet, maar toe nou nie! André verduidelik mooi
@SeanLarkanАй бұрын
As always, an outstanding interaction; thoughtful probing questions responded to in detail by Andre, what more could we want? Great to see our recent breakdown weakness analyzed in more detail. Two things I don’t think were touched on; the Argies have not given away a lot of cards recently, and have an outstanding goal kicking success rate.
@PieterGildenhuysАй бұрын
Na my mening praat julle beide 'n baie mooi tipe Afrikaans. Dit was 'n groot sielsvreugde om jou Afrikaanse uitsendings te vind MW. Ek leef sedert 1987 in Australië en ly aan 'n leemte in my Afrikaans. Mooi loop mense! Hou die blink kant bo!
@megafoonsportАй бұрын
@@PieterGildenhuys 😁 Dankie Pieter. Dk spot sommer oor my Afrikaans, partykeer ontgaan die Afrikaanse woord my in die hitte van die oomblik, veral omdat ek ook baie in Engels rugby gesels.
@ACDV_OKDISFINEАй бұрын
Dankie manne.
@AdriaanWindtАй бұрын
Klassieke nuwe uitdrukking van Andre geleer: 'Manie het n korttermyn geheue van n goudvis'
@PieterGildenhuysАй бұрын
Lieflik!
@10PetoorsАй бұрын
Ja en dit is so belangrik vir top sportman en vroue sodat hulle nie lank top en dwaal op hulle foute maat aangaan na wat volgende nodig is… Frans Steyn was ñ baie goeie voorbeeld hiervan… topklas speler
@martinmouton4375Ай бұрын
Fantastiese insig van Mnr Pretorius. Ek leer baie op hierdie program. Mnr Welman ek kyk na al jou 'podcasts'. Jy is die beste.😂
@megafoonsportАй бұрын
@@martinmouton4375 Baie dankie Martin. Dis ouens soos André wat dit lekker en ook insiggewend maak.
@SeanLarkanАй бұрын
Agreed!
@francoisnel3927Ай бұрын
Weereens Baie dankie MW en Andre. Julle doen julle Podcast naam gestand "Uit die boks!"
@megafoonsportАй бұрын
@@francoisnel3927 Baie dankie Francois. Ek leer self ongelooflik baie by André! Hy verduidelik dinge so mooi!
@karlvanrooyen7402Ай бұрын
Just so bloody late at night to watch. Dont think i'll be awake that late.
@chrismouton1985Ай бұрын
Weereens uitstekende kommentare van André!
@Mail2elrАй бұрын
Baie dankie. Weereens insiggewend en nou weet ek ook hoe daar gevou moet word. In my dae (op skool) het jy gevou as 'n groot ou jou hard getêkkel het. 🙃
@megafoonsportАй бұрын
Ja, is dit nou nie die waarheid nie!
@martindekock4719Ай бұрын
Wanner moet hulle Dan ondervinding opdoen,die ervare speelers moet ook af Kry Om nie oorspeel te word nie
@10PetoorsАй бұрын
Ware woorde…. Die manne moet leer om in daardie omstandighede te speel👌🏻
@gerriegeldenhuys6253Ай бұрын
Ek dink ni di Argentyne het genoeg skietgoed vir di bokke ni. Dit egter goed om hulle te ontleed en teenvoeters in di beplanning te hê. Hulle word beter en beter en hulle afrigters is ook nou goed. Ons span is n goeie span. Ons kan di beker more aand neem as ons slim speel.
@kirtap2601Ай бұрын
Hy was ń baie goeie losskakel. Het hy nie vir ons ń wedstryd destyds teen die All Blacks op Rustenberg gewen nie?
@megafoonsportАй бұрын
Ja, as ek reg onthou was dit in 2006
@10PetoorsАй бұрын
Bokke het so goed begin…. Gaan ñ lang 40 wees nou
@kobusswan902Ай бұрын
Onthou vir Andre op Hoerskool Denamika in Alberton. Uitstekende losskakel en geenie rugby brein. Geniet julle insig!
@johannestheodorusblignaut9264Ай бұрын
Moerat no way.
@jan-gertnel4556Ай бұрын
Offload-hersirkulasie?
@spanspeksquarepantsАй бұрын
Aflaai?
@megafoonsportАй бұрын
@@spanspeksquarepants Ek dink aflaai klink vir my goed!
@eti-om2ghАй бұрын
Aflaai
@kobiekruger2859Ай бұрын
ek het nie alles voor my gelees nie….as ons wel verloor , verloor ons ook die 1ste plek in die wereld, maak dit nie saak nie. Ek het nog weinig mense gehoor praad daaroor.
@megafoonsportАй бұрын
Ek dink rerig nie dis so belangrik nie.
@AdriaanWindtАй бұрын
Statistiek: Die Argentyne se stats sluit NIE teen die Bokke in nie; hierdie is n hele nuwe uitdaging
@megafoonsportАй бұрын
Ja, altwee kante toe nê!
@AdriaanWindtАй бұрын
Is die Afrikaans vir 'off-load' miskien 'ontlaai'?
@AdriaanWindtАй бұрын
Die baldraer 'ontlaai' die bal?
@megafoonsportАй бұрын
@@AdriaanWindt Ek hou nogal van aflaai
@Mail2elrАй бұрын
Nee, "ontlaai" is wat Eben doen as 'n opponent sy skroefdraad strip!
@megafoonsportАй бұрын
@@Mail2elr 🤣🤣
@johannestheodorusblignaut9264Ай бұрын
Aflaai😂
@pfp3438Ай бұрын
Offload Duikaangee? Kom julle begin die 'Handboek van Afrikaanse Rugby Taal (HART)' 😂
@megafoonsportАй бұрын
Nee dis nie dieselfde ding vir my nie. As ek duikaangee hoor, sien ek iets soos Danie Craven. Offload is daardie kort, klein aangeë om die bal lewendig te hou.
@megafoonsportАй бұрын
Noudat dat ek daaraan dink, Simon Riekert werk aan so iets!
@pfp3438Ай бұрын
Ek stem, Danie Craven kry daardie een verseker. Hierso vir ʼn tweede kans: - Duikslagaangee, of - Kontakaangee Geniet naweek se rugby kêrels.