Ek kon nie meer Christen en Vrymesselaar wees nie | Ottie Thirion | Getuie Tyd

  Рет қаралды 57,676

sofTUBE

sofTUBE

11 ай бұрын

Na jare as vrymesselaar, het sekere dinge Ottie erg begin pla. Dinge wat teen sy geloof gegaan het, hoe kon hy voortgaan om beide vrymesselaar en kind van God te wees?
#schooloffire #vrymesselaar #schooloffire #softube #getuietyd #kruiskyk

Пікірлер: 42
@frans.dreyer.
@frans.dreyer. 10 ай бұрын
Jammer om te sê, ek het my ook in hulle vasgeloop,maar met ernstige berou terrug gedraai na JESUS CHRISTUS en my laat groot doop en GOD se HEILIGE GEES ontvang. Ek sal nooit weer daardie pad loop nie.
@goegeletoe
@goegeletoe 10 ай бұрын
And you shall know the truth, and the truth shall set you free. Keep your eyes on the things that are from above and not on the things of this world. God Bless you and Keep you Oom. 👍
@marykevanrooyen876
@marykevanrooyen876 10 ай бұрын
Baie mooi oom! Kyk Prof Walter Veith se reeks oor Jesuits. Prys die Here!
@caper770
@caper770 10 ай бұрын
Enigiets wat in die geheim gedoen word kan jy maar weet.....
@gerhardhorn2590
@gerhardhorn2590 10 ай бұрын
Dankie vir die deel. Ons bid saam julle vir die redding van al die misleide en kosbare siele. Ons God is groot!
@soniakruger8098
@soniakruger8098 9 ай бұрын
Ek stem saam.
@hannetjievogt303
@hannetjievogt303 9 ай бұрын
Hello Ottie - as dit jy is wie in Windhoek by SAL kantore gewerk het en by die Burgermag - nie meer seker van die Eenheid (14 Veldambulans)ingedeel was! Dankie, mooi getuienis. (Van was toe Ducie)
@francouisvanwykbreedt5271
@francouisvanwykbreedt5271 Ай бұрын
Gaan waarsku hulle, en se God se oordeel is naby, die tyd om trug te draai na God is nou.
@henniecloete1963
@henniecloete1963 10 ай бұрын
dankie Ottie- die misleiding van die VM's is te lank toegelaat om die landskap van Suid Afrika te belemmer.generaals,ministers ,presidente van ons lieflike land was en is betrokke daarby tot ons nadeel.Prys die Here jy is vrygemaak!
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 10 ай бұрын
Dankie Ottie, en sterkte op jou pad voorentoe.
@frikkietruter1392
@frikkietruter1392 10 ай бұрын
Genade! Ek het baie jare laas met Ottie te doen gehad deur padassiersbusse. Goed om weer te sien.
@gerhardnel615
@gerhardnel615 10 ай бұрын
Total Onslaught Walter Veith en ook op KZbin Jesuit lesing
@maritafroehlich4818
@maritafroehlich4818 10 ай бұрын
'N wonderlike getuienis! Prys die Here! Baie seën vir Ottie Thirion! 🙏 Ongelukkig is daar veels te veel advertensie van hierdie "fire school - mense". Dit doen geestelik baie meer skade as hulp. Veels te opdringerig. Dit is nie hoe die Here werk nie.
@sofTUBE1
@sofTUBE1 10 ай бұрын
Die program is opgeneem deur school of fire, by school of fire en Ottie werk vir God te school of fire. School of fire is ook dan die instansie wat diegene help wat vryheid inChristus benodig of verder wil studeer in God se Woord. Dankie vir u opinie.
@veefou8233
@veefou8233 10 ай бұрын
Sterkte op die nuwe baie fyn lyn pad.
@user-ti6ro3bt2e
@user-ti6ro3bt2e 6 ай бұрын
Van VM nog laer sodat jy nou vir Rooies werk.🤣
@caper770
@caper770 10 ай бұрын
In my dorpie was daar een. Hy bou toe n groot dubbelverdieping huis met n magdom vertrekke. Toe ek weer eendag daar instap, was die bouers besig om al die vertrekke se deur opening binne toe te bou. Dit was vir my as 14 jarige baie verdenklik
@maritafroehlich4818
@maritafroehlich4818 10 ай бұрын
😳🤔
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 10 ай бұрын
God het my geleer dat jy God se Regterhand verwerp wanneer jy op die arm van die vlees vertrou. 20 minute oor twaalf een Sabbat oggend sê "n stem vir my, sê vir jou man, ek gaan sy "regterhand" verwerp omdat hy My Regterhand verwerp het. Jy kan niks met jou saamvat nie. Jesus is alles, as jy Jesus as God se Regterhand verwerp, verwerp jy God. Jesus kan nie kom vir n "bruid" wat n "ander" man se ring dra nie. God kan nie hoereer nie!
@veefou8233
@veefou8233 10 ай бұрын
My oupagrootjie was n vrymesselaar. Watter level hy was, weet ek nie, maar ek is 3de generasie eersteling, dus die "wonderlike gawe" of "sins of the fathers", gekry.
@heleenferguson1245
@heleenferguson1245 9 ай бұрын
Ons lewens ook deur hulle vernieti
@leaminnaar9119
@leaminnaar9119 11 ай бұрын
My X man is een maar hy slaap rond en slaan vroue
@waynelabuschagne9992
@waynelabuschagne9992 11 ай бұрын
Christene slaap meer rond en slaan meer vrouens as enige ander geloof wat ek ken die verskil is christene vat nie verantwoordlikheid vir hule aksies nie en blameer als op n duiwel of n demoon en dink hule gaan gered word deur n persoon wat gebore is uit n maagd wat getroud was🤣🤣
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 10 ай бұрын
😮
@leonvanderlinde5580
@leonvanderlinde5580 10 ай бұрын
My oorlede pa was ook 'n vrymesselaar. Hy is gevang omdat ons 'n 33 ste graad grootmeester se skoonseun gehelp het. Van die begin (ek was 13 jaar) was iets nie lekker vir my nie. Sedert my pa by vrymesselary betrokke geraak he, het my skoollewe hel toe gegaan. Ek het dit nie toe besef nie. My pa het 32 ste graad bereik, en toe word hy blind. Ek dink die Here het hom daar gestop, want hy was oppad 33ste toe. Hy sou grootmeester van Suid Afrika word. Ek dink ook hy het begin om te sien wat aangaan. Ek hou niks van vrymesselaars. Amerika is vol van hulle, en Amerika is baie satanies.
@hannetjiehough2441
@hannetjiehough2441 10 ай бұрын
Ek bod vir elkeen way daarin bryreke is . Ek bid vir vrywaaring in Jesus Naam. Ons bind satan en sy demone in Jesus Naam. Jy het geen mag nie Jesus is Koning van hemel en aarde en alle mense.
@KonradTjaden
@KonradTjaden 9 ай бұрын
Die wêreld is vol van hulle, nie net die VSA nie - daar is vrymesselaar klubs oral oor die wêreld. Hulle dien satan, dit is hulle god. Baie vrymesselaars wat weggebreek het, het al gesê dat vrymesselary satanisme in skuiling is.
@spacemuis
@spacemuis 10 ай бұрын
Is BRITS in Noordwes n groot aktiewe VMs gebied?
@andriesbodenstein5454
@andriesbodenstein5454 10 ай бұрын
Oorals is dit so , en daar waar dit meer en groter is , daar is en wys die verval van sulke dorpe soos die tyd omgaan , soos elende groei oor die versaking van die geloof in Yahshua Messiah
@drtrudiebartholomewtransli4119
@drtrudiebartholomewtransli4119 10 ай бұрын
Klink nie of Vrymesselaars jou te na gekom het nie. Baie advertensies vir die kerk
@johanitanel6696
@johanitanel6696 9 ай бұрын
Klink my jy is dalk een ?
@jacokoekemoer8323
@jacokoekemoer8323 9 ай бұрын
Klink my jy is een wat, nou net julle grafted probeer, wit pleister
@gerdaleroux1594
@gerdaleroux1594 10 ай бұрын
Ag tog, nog "n sad story" met swak taalgebruik. Duisende stories. En almal verskil????
@meta4282
@meta4282 10 ай бұрын
Nie almal is taal Nazis nie.
@waynejune-bp8dh
@waynejune-bp8dh 10 ай бұрын
Baie waar! Niemand van School of Fire kan beskuldig word van 'n taal Nazi nie, almal sukkel met basiese spelling in hul moedertaal. Soveel gevalle waar geloof net gebruik word sodat dom mense kan belangrik voel. @@meta4282
@drtrudiebartholomewtransli4119
@drtrudiebartholomewtransli4119 10 ай бұрын
Emosionele pastore en christene doen baie meer skade. Vrymesselaars laat mense juis stadig vorder agv ego.
@Corne782
@Corne782 10 ай бұрын
Sjoe ...
@kall_me-kiki847
@kall_me-kiki847 9 ай бұрын
Swak storie met taalfoute, so what? Dis die waarheid en n terrible waarheid as jy met Vrymesselary deur mekaar is. Hoekom is daar n geheime taal ens. Jesus het nie n donker kant nie. X
Drank | Rooies Strauss
18:33
sofTUBE
Рет қаралды 9 М.
- А что в креме? - Это кАкАооо! #КондитерДети
00:24
Телеканал ПЯТНИЦА
Рет қаралды 6 МЛН
버블티로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 126 МЛН
마시멜로우로 체감되는 요즘 물가
00:20
진영민yeongmin
Рет қаралды 26 МЛН
DIE BOEKEMAN | Gerald Burger - Die Siener | Is daar hoop vir Suid-Afrika?
30:34
Suksesvolle gebed | Rooies Strauss
37:05
sofTUBE
Рет қаралды 9 М.
Alles verloor! Tog was daar was nog hoop!
28:33
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
My naam het gevat, mnr! - Peter Hendricks
13:48
Baasraak TV
Рет қаралды 13 М.
Geskei, Werkloos, ... toe kom 'n Barmhartige Samaritaan
27:19
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
gesinsmoord was die enigste uitweg #DieGetuienis
24:03
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Kill the Farmer Kill the Boer | Rooies Strauss
25:45
sofTUBE
Рет қаралды 26 М.
Innerlike Genesing | Rooies Strauss
24:54
sofTUBE
Рет қаралды 6 М.
RITME Digitaal | So lyk die laaste dae
28:51
RITME Digitaal
Рет қаралды 10 М.
- А что в креме? - Это кАкАооо! #КондитерДети
00:24
Телеканал ПЯТНИЦА
Рет қаралды 6 МЛН