Baie vindingryk. Well done. Ek gaan dit beslis probeer. Dankie dat jy altyd bereid is om te deel.
@dorsal-fish2 жыл бұрын
Groot plesier!
@naasbotes505 Жыл бұрын
Dankie vir die video ... ek gaan verseker die strop gebruik.
@hendriekruger752 Жыл бұрын
Dis nou tegtig baie nice dankie vir jou deel .
@dorsal-fish Жыл бұрын
Groot plesier
@SuperShaka007 Жыл бұрын
Baie goeie idee! Dankie vir die wenk. Vind jy egter nie dat die byte minder is omdat die kop swaarder is en minder "buoyant" is nie? Ek is maar altyd bang die aas gaan lê onder die slik
@dorsal-fish Жыл бұрын
Hang af waar mens hengel. Het nog nie 'n probleem op Kalkfontein gehad nie.
@louistaljaard17652 жыл бұрын
Dis n baie nice strop, sal hom defintief probeer.
@dorsal-fish2 жыл бұрын
Dankie
@CoolkingBushNyama4 ай бұрын
like die strop, gaan hom try! Sal jy dieselfde doen as j n heel karp gebruik van +- 3 kgs?
@dorsal-fish3 ай бұрын
Jy kan dit probeer.
@JohanvanNiekerk24711 ай бұрын
Hi baie dankie, ek is nogal nuut in die babers game, hoe maak jy die lyntjie op die hoek vas asseblief
@dorsal-fish11 ай бұрын
Hallo Johan, kyk gerus na hierdie video. kzbin.info/www/bejne/ioTRmpR8Z9CYgtksi=VlZThg-EH8cs6h7j