Ketting Kind

  Рет қаралды 3,523

DieStorie

DieStorie

Күн бұрын

Пікірлер: 19
@unconditionallove2735
@unconditionallove2735 Жыл бұрын
Ek hoop die kind is al by n liefdevolle familie...
@KimGroenewald
@KimGroenewald Жыл бұрын
Dankie dat jy die stories deel , dis nodig
@ladyhawk5723
@ladyhawk5723 Жыл бұрын
Baie Dankie dat ons die storie kom vertel ONS SAL NIE RUS TOG GEREGTIGHEID GESKIED HET NIE ELMARIE
@ladyhawk5723
@ladyhawk5723 Жыл бұрын
Sal nie ophou tot Justice has prevailed.
@hendaprinsloo7689
@hendaprinsloo7689 Жыл бұрын
Dit is baie baie hartseer😭 ......Here hier is U kindjie, genees en beskerm....
@louispretorius5173
@louispretorius5173 Жыл бұрын
Ek spreek lewe oor daardie kind en Godelike beskerming. In Jesus naam.
@thealandsberg9524
@thealandsberg9524 Жыл бұрын
So hartseer dat n ma so iets aan n onskundige kind kan doen. "Pay day is coming for her"
@giselabuckle8999
@giselabuckle8999 Жыл бұрын
Julle is vir die res van ons n voorbeeld van hoe liefde en omgee moet lyk.
@YC23ful
@YC23ful Жыл бұрын
Hoe maak ek kontak met die dames wat betrokke is met die saak?
@NicoSchamrel
@NicoSchamrel Жыл бұрын
Dit is uiters tragies en skokkend. Dankie - dit moet ook gehoor word. Ek bid vir 'n pad van herstel en vir hulle wat soveel omgee.
@hendaprinsloo7689
@hendaprinsloo7689 Жыл бұрын
Ai jai jai.....hoe hartseer.....dankie vi Die Storie om sulke sake aan ons bekend te stel. Meeste van ons het geen kennis van sulke mishandeling. Here, U het gesê bring die kindertjies na My. Ek bring hierdie kindertjies na U.....
@lindamuller8039
@lindamuller8039 6 ай бұрын
Dis so sad. Enige opvolg op die storie?
@unconditionallove2735
@unconditionallove2735 Жыл бұрын
Dis hartseer...
@LARKElectricalandConstructionR
@LARKElectricalandConstructionR Жыл бұрын
Hoe kan julle gekontak word?
@DieStorie
@DieStorie Жыл бұрын
Hi daar, wil jy met Die Storie kontak maak of die dames wat betrokke is met hierdie saak?
@mariapienaar8751
@mariapienaar8751 Ай бұрын
😪😪😪😪
@joyceseptember1696
@joyceseptember1696 Жыл бұрын
Mag die here een en elk seen wat hier die kind help moet nie moeg word nie spreek Vir hom en mag god hom aan raak van Al sy pyn
@ladyhawk5723
@ladyhawk5723 Жыл бұрын
Ons het die gemeenskappe agter ons .ons moet saam staan want hier moet geregtigheid moet geskied. .Ons moet die Stem wees vir daai ander soortgelyke ske wat koud loop oor mense se passie en integriteit is nie wat dit moet wees. Asb share die video ons moet hulp kry
@ladyhawk5723
@ladyhawk5723 2 ай бұрын
Ek wil terugvoering gee Absolute swak hulp van DSD en SAPS dat so weerlose kind net gelos word vir wolwe en die 1 deur na ander is toegemaak en weer het hy weg geraak en ons gesoek met skok n oproep gekry wat sê hy is by sy ma. JA JUL LEES REG MAATSKAPLIKE DIENSTE het hom terug gesit. En wat gebeur met hom hy word aangeklae vir iets wat hy deur is van 4jaar oud al wat hy ken en geen SAPS OF MSW WIL LUISTER EN HOWREWIL NET NIE LUISTER SWAK UITERSE SWAK BYSTAND JUSTICE IS VERSEKER SWAK ONDERSOEK EN OORTREDERS EN 8 KINDERS GEVAT EN SELFDE PERSOON MAAK STORIES OP EN WA IS HY IS MY VRAAG ...........
Amptelike lokprent: Ellen, Die Ellen Pakkies Storie - kykNET
2:29
Wanneer jy kies om teen korrupsie te praat
24:13
DieStorie
Рет қаралды 2,2 М.
Сюрприз для Златы на день рождения
00:10
Victoria Portfolio
Рет қаралды 1,8 МЛН
How I Turned a Lolipop Into A New One 🤯🍭
00:19
Wian
Рет қаралды 10 МЛН
🕊️Valera🕊️
00:34
DO$HIK
Рет қаралды 6 МЛН
New Movie: Dis Koue Kos Skat on Showmax
2:33
Showmax
Рет қаралды 7 М.
Hometown Tragedy: The Miya Marcano Story
21:32
Very Local
Рет қаралды 3,9 МЛН
Marizka Coetzer
31:28
DieStorie
Рет қаралды 9 М.
Stukke en letsels na ʼn plaasaanval
13:33
DieStorie
Рет қаралды 1,6 М.
"Lollie" - Die meisie wat nie hier hoort nie
8:40
DieStorie
Рет қаралды 2,7 М.
17 November 2022 Ina van den Heever
26:24
Kruiskyk
Рет қаралды 400
Mein Kind hat Autismus - Autist interviewt Mama | Lenn's Arrival
29:01
Die speurder agter die woorde
8:59
DieStorie
Рет қаралды 795
Voormalige SANAB Bevelvoerder
14:40
DieStorie
Рет қаралды 371
Soziale Phobie Ängste // ohne Therapie verbessern ?
10:45
Maik Joshua
Рет қаралды 3 М.
Сюрприз для Златы на день рождения
00:10
Victoria Portfolio
Рет қаралды 1,8 МЛН