Stukke en letsels na ʼn plaasaanval

  Рет қаралды 1,675

DieStorie

DieStorie

Күн бұрын

Vanaand se storie is vir ons baie besonders, nie net omdat dit gaan oor die stukke wat na n plaasaanval opgetel moet word nie maar ook omdat dit so eerlik en rou is.
Die Boer, Corne het uit sy hart uit gepraat. Ons het om onverwags gevra vir n geleentheid voor die kamera - dus was hy glad nie voorbereid op enige vrae of so gewees nie. Sodoende kon als uit die hart kom.
Een ding wat uitstaan van Corne, is die feit dat hulle oor n miljoen rand se skade het - maar sy diepste seer is oor die onreg wat daar aan hulle diere gedoen was deur hulle voer te vernietig
Indien jy n boer soos Corne wil bystaan of wil help besoek gerus: www.boeredroog...

Пікірлер: 2
@lizeboshoff9380
@lizeboshoff9380 Жыл бұрын
Sjoe verstani waarom dinge so gaan mag die Here jul aanraak krag gee en versterk. Alle sterkte God weet van julle.liefde vrede in Jesus Christus
@NicoSchamrel
@NicoSchamrel 2 жыл бұрын
Absoluut hartverskeurend, roerend en die 'waarom' onbegryplik.
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 428 М.
Forum Nuus: Plaaswerker stort hart uit oor plaasaanvalle
4:52
Сюрприз для Златы на день рождения
00:10
Victoria Portfolio
Рет қаралды 1,8 МЛН
РОДИТЕЛИ НА ШКОЛЬНОМ ПРАЗДНИКЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,8 МЛН
KYK: Uitspraak in Stella-moordverhoor
2:18:35
Netwerk24 Video
Рет қаралды 50 М.
Die lewe ná 'n plaasaanval
5:54
Netwerk24 Video
Рет қаралды 99 М.
Wanneer jy kies om teen korrupsie te praat
24:13
DieStorie
Рет қаралды 2,2 М.
The Party: a virtual experience of autism - 360 film
7:22
The Guardian
Рет қаралды 843 М.
Marizka Coetzer
31:28
DieStorie
Рет қаралды 9 М.
Ketting Kind
33:45
DieStorie
Рет қаралды 3,5 М.
Ukraine: des Français combattent sur le front contre l'armée Russe
1:06:46
Ons man in die buiteland - Johan Allers
43:29
DieStorie
Рет қаралды 490