Рет қаралды 239
Kyk net hoe vars is Lea se joga-voorkoms! En ja, jy werk dalk van die huis af, maar so ’n tikkie grimering wat jou vars laat lyk, kan jou dalk sommer beter laat voel ook! Grimeerkunstenaar Raine Tauber wys ons hoe.
Loer hier vir meer inligting: www.rooirose.co.za/skoonheid/