Рет қаралды 1,674
kerksondermure
"Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde". Dit is nie opsioneel nie - dis 'n opdrag om elke dag so te leef. Kom reis verder saam wanneer ons vandag met Efesiërs 4 begin.