KSM Erediens | 19 Mei. | Die Heilige Gees maak mooi (Fanie Venter)

  Рет қаралды 3,088

kerksondermure

kerksondermure

Күн бұрын

Van die begin van die jaar af herinner ons mekaar daaraan dat ons God ‘n mooi God is. Dit is Wie Hy is en daarom is alles wat Hy doen ook mooi. In hierdie Pinkstertyd vier ons die feit dat God se Gees mooi maak. Hy maak onder andere mense (vir my en jou) mooi, sodat ons kan wees en leef soos wat God oorspronklik vir ons bedoel het. Mooi mense weerspieël die skoonheid van ons mooi God en Hy word verheerlik.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 4
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 3 ай бұрын
Dankie vir hierdie uitstaande boodskap oor hoe belangrik dit is dat ek nie kan funksioneer sonder die leiding van die Heilige Gees nie.
@arinareyneke8848
@arinareyneke8848 3 ай бұрын
Pragtige boodskap..baie dankie
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 3 ай бұрын
Baie dankie Fanie. Wat n fantastiese besķrywing vd Heilige Gees wat in ons woon. God seèn jou Amen 🙏 🙌
@abriespangenberg2321
@abriespangenberg2321 3 ай бұрын
Fanie wat ‘n ware boodskap. Abrie hier die Kaap uit. 25:17 25:17
KSM Erediens | 21 Jul. |  Wat maak jou gelukkig: Niks (Johan Smith)
39:16
KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen
26:07
kerksondermure
Рет қаралды 19 М.
WILL IT BURST?
00:31
Natan por Aí
Рет қаралды 45 МЛН
Самое неинтересное видео
00:32
Miracle
Рет қаралды 2,1 МЛН
Hoe weet ek die Skrif is vir my?
42:05
LewenSentrum
Рет қаралды 8 М.
KSM Erediens | 10 Des. | Sien Jesus se heerlikheid (Stephan Joubert)
23:38
Retief Burger se pad deur Depressie - 2 van 2
22:37
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 4,9 М.
VitaAmp Inspirasie | Jou lewe is jou preek
2:53
VitaAmp
Рет қаралды 2,9 М.
Wat beteken die hemel vir my? - Dr Isak Burger
45:00
Live Life Gemeenskapskerk
Рет қаралды 18 М.
"Dit Maak Nie Sin Nie" Boodskap in Afrikaans, Vredelust Gemeente
51:36
God se waarheid oor jou   Stephanie Mans
1:07:35
Kruiskyk
Рет қаралды 10 М.
MidweekBoodskap 6 Desember
36:52
Kom na My toe Lynnwoodrif Gemeente
Рет қаралды 3,3 М.
KSM Erediens | 24 Mrt. | Ek is I Ek is die deur (Fanie Venter)
28:35
kerksondermure
Рет қаралды 2,7 М.
WILL IT BURST?
00:31
Natan por Aí
Рет қаралды 45 МЛН