KSM Erediens | 25 Feb. | Hoe nou gemaak...? Só gemaak! (Fanie Venter)

  Рет қаралды 2,532

kerksondermure

kerksondermure

Күн бұрын

Vasgevalde mense word bevry, wanneer ons ons identiteit as God se geliefdes in Christus ontdek. As geliefdes is ons geroep om ander saam met Jesus te help om hulle geliefdheid te ontdek. Die enigste manier om dit te doen is om mense aan Jesus bekend te stel.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 5
@user-zl6hu3um3i
@user-zl6hu3um3i 6 ай бұрын
Hierdie was ʼn direkte boodskap aan my gerig. Baie dankie daarvoor. God seën ons almal Seën hierdie dienaar wat dit aan ons oorgedra het. Amen. Prys die Heer. C.P.
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 6 ай бұрын
Baie dankie vir n bemoedigende boodskap. God seèn jou 🙏
@MultiTjokkie
@MultiTjokkie 6 ай бұрын
Dankie vir die uitsonderlike preek!
@Tini_Scrapitti
@Tini_Scrapitti 6 ай бұрын
Bold ja, reguit en waar. As die regering nie die verantwoordelikheid wat God aan hulle opgelê het wil nakom nie, raak die Kerk (dit is ONS) se verantwoordelikheid wat God ook ons opgelê het net groter. Maar dit sal weer voorsien word deur SY vermeerdering van die brood.
KSM Erediens | 11 Feb. | Hoe nou gemaak ....versoeking?  (Johan Smith)
35:17
25 Junie '23 | Word jou gebede verhoor?|  Dirkie van der Spuy
47:45
Moreleta Stroom
Рет қаралды 11 М.
Magic or …? 😱 reveal video on profile 🫢
00:14
Andrey Grechka
Рет қаралды 68 МЛН
Sigma Girl Pizza #funny #memes #comedy
00:14
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 2,7 МЛН
ДОКАЗАЛ ЧТО НЕ КАБЛУК #shorts
00:30
Паша Осадчий
Рет қаралды 1,7 МЛН
The CUTEST flower girl on YouTube (2019-2024)
00:10
Hungry FAM
Рет қаралды 44 МЛН
KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen
26:07
kerksondermure
Рет қаралды 19 М.
In die VOLHEID van die TYD
35:32
Echo Church / Gemeente
Рет қаралды 1,4 М.
KSM Erediens | 10 Mrt. | Ek is I Die Brood van die lewe (Stefan Fourie)
29:18
KSM Erediens | 3 Mrt. | Liefde is... (Colin Smith)
34:29
kerksondermure
Рет қаралды 2,8 М.
KSM Erediens | 21 Jul. |  Wat maak jou gelukkig: Niks (Johan Smith)
39:16
KSM Erediens I Vanaf ‘n pyn tot ‘n plan tot ‘n prysgebed.
48:52
kerksondermure
Рет қаралды 10 М.
KSM Erediens | 14 Apr. I Changed by Jesus (Rev. Yohanna Katanacho)
38:42
KSM Erediens I 12 Feb. I Verminder jou spoed
33:33
kerksondermure
Рет қаралды 2,4 М.
Ken die krag van die Heilige Gees [28 Mei 2023]
25:48
Ekerk
Рет қаралды 14 М.
Magic or …? 😱 reveal video on profile 🫢
00:14
Andrey Grechka
Рет қаралды 68 МЛН