KSM Erediens | 3 Mrt. | Liefde is... (Colin Smith)

  Рет қаралды 2,863

kerksondermure

kerksondermure

Күн бұрын

Liefde is... soveel meer as wat ons kan dink of selfs kan droom, want liefde is: JESUS. Kom ontdek saam hoe liefde vanuit dié Bron vloei. Hoe liefde sigbaar word. Dat liefde vanuit verhouding beweeg en uitdeindelik dat liefde vrees uitdryf.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 7
@hantievanzyl2136
@hantievanzyl2136 18 күн бұрын
Baie dankie vir hierdie liefde is Jesus boodskap. Geseënde week
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 6 ай бұрын
Baie dankie vir jou liefdesboodskap,God is mt ons. Geseènde dag Amen 🙏 🙌
@ansiesmit8618
@ansiesmit8618 6 ай бұрын
Liefde verdra alles. Dankie vir 'n liefdes boodskap. Jesus liefde vir jou
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 6 ай бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende opbouende boodskap. Die liefde vergewe hulle wat jou te na gekom het.
@ronelhavinga8144
@ronelhavinga8144 6 ай бұрын
Baie danksie vir die besonderse boodskap oor die liefde. Luister hier vanaf Al Ain, UAE Seënwense
@laetitiapieterse1381
@laetitiapieterse1381 6 ай бұрын
Baie dankieColin weer besef ons moet liefde gee al is dit soms moeilik
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 6 ай бұрын
Ek is 70jaar jonk en aanlyn vanaf NZ
KSM Erediens | 21 Jul. |  Wat maak jou gelukkig: Niks (Johan Smith)
39:16
ДОКАЗАЛ ЧТО НЕ КАБЛУК #shorts
00:30
Паша Осадчий
Рет қаралды 1,7 МЛН
Whoa
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 58 МЛН
KSM Erediens | 4 Feb. | Hoe nou gemaak ....lyding?  (Colin Smith)
37:14
kerksondermure
Рет қаралды 3,3 М.
KSM Erediens | 10 Mrt. | Ek is I Die Brood van die lewe (Stefan Fourie)
29:18
In die VOLHEID van die TYD
35:32
Echo Church / Gemeente
Рет қаралды 1,4 М.
KSM Erediens I 12 Feb. I Verminder jou spoed
33:33
kerksondermure
Рет қаралды 2,4 М.
KSM Erediens | 18 Feb. | Hoe nou gemaak ...verwerping?  (Neels Marais)
28:42
KSM Erediens | 21 Jan. | Volhard in vertroue (Colin Smith)
27:35
kerksondermure
Рет қаралды 2,9 М.
KSM Erediens | 12 Maart | Versoekings (Colin Smith)
34:34
kerksondermure
Рет қаралды 2,2 М.
KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen
26:07
kerksondermure
Рет қаралды 19 М.
RITME Digitaal | Gister is nie jou more nie
26:31
RITME Digitaal
Рет қаралды 4,6 М.
KSM Erediens I 11 Des. I God skryf ' n trefferverhaal met my lewe!
24:08
ДОКАЗАЛ ЧТО НЕ КАБЛУК #shorts
00:30
Паша Осадчий
Рет қаралды 1,7 МЛН