No video

KSM Erediens | 18 Feb. | Hoe nou gemaak ...verwerping? (Neels Marais)

  Рет қаралды 3,121

kerksondermure

kerksondermure

Күн бұрын

Verwerping is deel van ons lewe. Meeste van ons het al iewers in ons lewe verwerping beleef. Ons leer egter uit die Bybel dat die Here dikwels mense kies én gebruik wat deur die samelewing verwerp is. Hy gebruik die “onbruikbares” en het nog altyd dié wat verwerp is, op Sy radar gehou. Uit die verhaal van Lea en Ragel leer ons dat God ons in ons nood raaksien, dat Hy nie van ons vergeet nie en dat Hy iets uit ons lewe kan maak, al verwerp mense ons.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 7
@lizhorn1310
@lizhorn1310 6 ай бұрын
Awesome boodskap. Dankie!
@annelisegrobler2148
@annelisegrobler2148 6 ай бұрын
Sjoe, baie mooi boodskap, dankie
@user-qy8gz6te2p
@user-qy8gz6te2p 6 ай бұрын
Baie baie dankie Neels.
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 6 ай бұрын
Dankie dat ek deel kan wees van aanlyndienste Amen 🙏 🙌
@user-qy8gz6te2p
@user-qy8gz6te2p 6 ай бұрын
Baie dankie Neels
@ansiesmit8618
@ansiesmit8618 5 ай бұрын
Joe Jacob was 'n gelukkig man hy het 'n "royal" lewe gehad. Baie dankie dat ek deel van KSM kan wees. Ook in 'n ouetehuis het nie kinder nie mase die familie kom ook nie. Maar ek is eensaam maar saam met die Here is ek nie alleen nie
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 6 ай бұрын
Insiggewend.
KSM Erediens | 19 Mei. | Die Heilige Gees maak mooi (Fanie Venter)
25:17
Yulandi Erediens   Vergifnis is om uit 'n donker huis in die lig te kom
53:27
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 198 МЛН
SPILLED CHOCKY MILK PRANK ON BROTHER 😂 #shorts
00:12
Savage Vlogs
Рет қаралды 47 МЛН
Они так быстро убрались!
01:00
Аришнев
Рет қаралды 3,2 МЛН
DAY 18 OF MIDNIGHT PRAYERS IN THE MONTH OF THE FATHER.August 24, 2024
3:31:10
INSPIRATIONS WITH SR. ABIGAIL
Рет қаралды 11
KSM Erediens | 25 Feb. | Hoe nou gemaak...? Só gemaak!  (Fanie Venter)
30:16
In die VOLHEID van die TYD
35:32
Echo Church / Gemeente
Рет қаралды 1,2 М.
KSM Bybelskool | 21 Aug. | Johannes I Hoofstuk 6 B
28:28
kerksondermure
Рет қаралды 457
Pastoor se seun skei en trou weer
25:12
Die Getuienis
Рет қаралды 24 М.
Jesus Christus se aanvaarding én verwerping! (Luk 4:14-31)
43:55
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 7 М.
KSM Erediens | 30 Jun. |  Die Here is naby. (Colin Smith)
37:04
kerksondermure
Рет қаралды 3,3 М.
KSM Erediens | 3 Mrt. | Liefde is... (Colin Smith)
34:29
kerksondermure
Рет қаралды 2,8 М.
Vertrou God beter: vertrou Hom vandag! [27 Feb 2022]
25:25
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 198 МЛН