Kurt Darren - Papsopwinterwaternat

  Рет қаралды 345,362

Kurt Darren

Kurt Darren

5 жыл бұрын

Music video by Kurt Darren performing Papsopwinterwaternat. (C) 2011 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/iCgEyQ

Пікірлер: 23
@jacknewitt8428
@jacknewitt8428 4 жыл бұрын
This is a lovely song and also I love your singing because you are my lovely friend I love you Kurt Darren💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗
@KurtDarren65
@KurtDarren65 Ай бұрын
Wonderful song.
@andregreeff6819
@andregreeff6819 3 жыл бұрын
Charlene as jy ooit die lees, jyt alles in my verander. jys n wonderlike mens, n gedeelte van my sal altyd by jou wees.
@tristangroenewald7
@tristangroenewald7 5 жыл бұрын
Legend Kurt love you brother
@boostanderchandre3846
@boostanderchandre3846 5 жыл бұрын
thz is my favourite song in all sons😍😍😍
@bluntstunna2521
@bluntstunna2521 2 жыл бұрын
Legend ..grow up with his hits ...🌹 I will always remember sir ..🙏🏽🌌
@ChristoAbrie
@ChristoAbrie 5 жыл бұрын
daar is net twee Kurt liedjies wat ek oor mal is, Meisie Meisie en Papsopwinterwaternat. Hierdie is 'n decent song.
@z3noth3
@z3noth3 2 жыл бұрын
Swagger of the highest order
@nicoleeaves2153
@nicoleeaves2153 2 жыл бұрын
Lyrics Jy ek ons Al die koue gespreke en koffie voor die kaggelvuur Laat my hart soos 'n byekorf gons As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur Al die vreegde wat jy is kyk die liefde in my mis Jy's die rots waaroor ek myself breek Jy's my papsop winter waternat Rooikop groen-oog meisie wat Lag lag in die reën sal dans En my laat dink ek het 'n kans Winterkoningin prinses Jy dink ek is net een van die res 'n Bietjie van jou is net te veel Ek wil meer as alles met jou deel Ek dink aan jou Met jou oë so blou is jy die mooise vrou in die hele wes Kaap En ek wonder nou Of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap? In 'n tas pak ek die hoop Dat jou hart myne raak sal loop Jy's die rots waaroor ek myself breek Jy's my papsop winter waternat Rooikop groen-oog meisie wat Lag lag in die reën sal dans En my laat dink ek het 'n kans Winterkoningin prinses Jy dink ek is net een van die res 'n Bietjie van jou is net te veel Ek wil meer as alles met jou deel Meer as alles meer as alles meer as alles Wil ek met jou deel Meer as alles meer as alles meer as alles Wil ek met jou deel 'n Bietjie van jou is net te veel Jy's my papsop winter waternat Rooikop groen-oog meisie wat Lag lag in die reën sal dans En my laat dink ek het 'n kans Winterkoningin prinses Jy dink ek is net een van die res 'n Bietjie van jou is net te veel Ek wil meer as alles met jou deel Jy's my papsop winter waternat Rooikop groen-oog meisie wat Lag lag in die reën sal dans En my laat dink ek het 'n kans Winterkoningin prinses Jy dink ek is net een van die res 'n Bietjie van jou is net te veel Ek wil meer as alles met jou deel Jy was my papsop winter waternat Rooikop groen-oog meisie wat My kon breek met een glimlag Nou wag ek maar vir 'n somersdag
@elrinareinecke-np7vy
@elrinareinecke-np7vy 3 ай бұрын
❤ 0❤
@tracyvitale2405
@tracyvitale2405 2 жыл бұрын
Does he know he is singing to 2 ladies in this song? "Rooikop groen-oog meisie" and then "Met jou oë so blou is jy die mooise vrou"
@zelbel5043
@zelbel5043 2 жыл бұрын
Maby her eyes change colour? Either that or it is 2people he is singing too
@venushkawalters4884
@venushkawalters4884 Ай бұрын
I was thinking the exact same thing.🤣
@pdacruzSA
@pdacruzSA Жыл бұрын
Hy bly gr8!
@lucienpetrus3851
@lucienpetrus3851 4 ай бұрын
Kwai man
@eugenevandenheever5111
@eugenevandenheever5111 2 жыл бұрын
Huis toe
@pipaeaterhuizen2499
@pipaeaterhuizen2499 4 жыл бұрын
Wat mans is julle
@staceyerasmus7130
@staceyerasmus7130 7 ай бұрын
Can he make up his mind. Does she have green or blue eyes 😂😂😂
@venushkawalters4884
@venushkawalters4884 Ай бұрын
🤣🤣🤣🤣
@anastaciajonkers5045
@anastaciajonkers5045 2 жыл бұрын
Vusi Nova I'd rather go blind
@mandaengelbrecht-dk8sj
@mandaengelbrecht-dk8sj Жыл бұрын
Y5😅😅
@carolefletcher605
@carolefletcher605 6 ай бұрын
Not in English not listing
Kurt Darren - Hemel Op Tafelberg
3:30
Kurt Darren
Рет қаралды 509 М.
Bloubergstrand se Sonsak
3:02
Kurt Darren
Рет қаралды 1,5 МЛН
DO YOU HAVE FRIENDS LIKE THIS?
00:17
dednahype
Рет қаралды 20 МЛН
Универ. 13 лет спустя - ВСЕ СЕРИИ ПОДРЯД
9:07:11
Комедии 2023
Рет қаралды 6 МЛН
The day of the sea 🌊 🤣❤️ #demariki
00:22
Demariki
Рет қаралды 88 МЛН
Kurt Darren - Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)
3:31
Kurt Darren
Рет қаралды 1,7 МЛН
Rassell & Samanta Tīna - Esi man klāt (Official Video) (2012)
3:28
Ruslans Kuksinovičs
Рет қаралды 8 МЛН
Jakkie Louw - Drie Pikkewyne
3:12
JakkieLouwVEVO
Рет қаралды 263 М.
Kurt Darren - Ek Sit en Verlang
2:56
Kurt Darren
Рет қаралды 236 М.
Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis
4:03
Snotkop
Рет қаралды 15 МЛН
Liezel Pieters - Asemloos
3:41
Liezel Pieters
Рет қаралды 3 МЛН
Jay - Melanie
3:58
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 535 М.
Kurt Darren - Meisie Meisie
3:54
Kurt Darren
Рет қаралды 1,2 МЛН
Rebel En Rats
4:03
Kurt Darren
Рет қаралды 393 М.
5УТРА - Как твои дела
2:55
5УТРА
Рет қаралды 1,5 МЛН
ИРИНА КАЙРАТОВНА - АЙДАХАР (БЕКА) [MV]
2:51
ГОСТ ENTERTAINMENT
Рет қаралды 6 МЛН
Mona Songz - Erkelesi (Lyric video)
2:41
Mona Songz
Рет қаралды 66 М.
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 164 М.
Көктемге хат
3:08
Release - Topic
Рет қаралды 186 М.
Райымбек Нысанбек - Сүйдім аруды
3:39
Райымбек Нысанбек
Рет қаралды 83 М.
Bakr x Бегиш - TYTYN (Mood Video)
3:08
Bakr
Рет қаралды 398 М.