KYK HIER! Verruklike Kerrie-Lamsnek - Kosmeester Kortes

  Рет қаралды 80

Kosmeester Kortes

Kosmeester Kortes

Күн бұрын

Vriende, weet julle wat is lekker? Hierdie kerrie-lamsnek is regtigwaar onbeskryflik maklik en regtig baie lekker. Probeer dit dommer vandag nog en laat my weet wat julle hiervan dink.
Inkopie-lys:
1.5kg - 2kg lamsnek opgesaag
2 groot uie opgekap
3 teelepels vars gemmer
3 hoë teelepels kerrie-poeier
3/4 koppie Mrs. Balls blatjang (of blatjang van jou keuse)
30ml suurlemoensap
4 aartappels geskil en in kwarte gesny
Braaimeestergeur vleisspeserye (of sout & peper)
1 Pakkie Knorr Mutton & Vegetable Sop-poeier
Metode: Sien video
#kosmeesterkortes #kerriekos #lamskerrie

Пікірлер: 1
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 5 сағат бұрын
Dankie kortes jy is maar stil mooi loop.
Doringdraad gee raad: So braai jy in die hitte
2:35
HuisgenootTV
Рет қаралды 3,7 М.
Please Help This Superhero! 🙏
00:48
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 7 МЛН
哈莉奎因怎么变骷髅了#小丑 #shorts
00:19
好人小丑
Рет қаралды 51 МЛН
LIFEHACK😳 Rate our backpacks 1-10 😜🔥🎒
00:13
Diana Belitskay
Рет қаралды 3,8 МЛН
HAH Chaos in the Bathroom 🚽✨ Smart Tools for the Throne 😜
00:49
123 GO! Kevin
Рет қаралды 14 МЛН
Radioraps Braai
5:17
Radioraps
Рет қаралды 385 М.
Potbrood Perfeksie - Kosmeester Kortes (Weskus Kampkos)
9:05
Kosmeester Kortes
Рет қаралды 11 М.
WATCH THIS!  Lamb Curry Neck by Kosmeester Kortes
7:07
Kosmeester Kortes
Рет қаралды 65
Dawie Roodt en vriende leer die Russe braai!
4:36
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 16 М.
BOREWORS braai
5:53
Stefaans Blaauw
Рет қаралды 52 М.
Georgian Eggplants: Preparing for Winter with a Tasty Appetizer! 🍆
33:40
Biltong for Beginners (Easy to Follow Recipe)
17:52
2 Guys & A Cooler
Рет қаралды 1,6 МЛН
Please Help This Superhero! 🙏
00:48
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 7 МЛН