Рет қаралды 2,128
As daar nou een ding is wat lekker smaak en baie maklik is om keer op keer tot perfeksie te braai, dan is dit nou 'n hele picanha steak. Daarna sny jy hom in skywe na gelang van elke gas se porsie grote. Ek en my gesin braai dit gereeld en as jy dit eers een keer reg gebraai het, sal jou hom altyd perfek braai. Loer gerus na hierdie demostrasie en wys vir jou vriende wat se top braaimeester jy is. Kontak my op +27 661 863 222 of op kortes@kosmeester.co.za, indien jy in die Braaimeestergeur vleisspeserye belangstel en ek WhatsApp 'n katalogus aan jou.
#biefstuk #picanha #kosmeesterkortes