Dankie Koos, soveel eerlikheid in Johannes se weergawe rakende sy grensdiens ervarings. Ek was met 3 mnde grenskamp op Omega gestasioneer onder bevel van Maj. Upton in 1979 en my seksievoerder Sersant Swanepoel. Die respek teenoor reccies op die basis was met diepe nederigheid bewonder.
@kempvdwesthuizen9245 Жыл бұрын
Baie dankie Johannes. Het dit baie geniet om die fotos te sien asook die agtergrond te hoor. Respek. Dankie ook aan Koos
@DanieKruger-f2z Жыл бұрын
Sterk wees Johannes.
@adamspeedy2580 Жыл бұрын
Thank you Gentlemen for the great follow up vid! The new format is very good!
@wettham715 Жыл бұрын
Love ya Koos, with righteous effecting. Such a good job you do.
@vossierebel Жыл бұрын
Dankie Johannes... lekker om te sien wat julle manne gedoen het, en ook 'n bietjie van die bos en Omega te sien. Ek het julle geselsie baie geniet!
@familyheinonen5679 Жыл бұрын
Thanks Koos and Johan. Watched it twice. 👍
@stiaanvanwyk866 Жыл бұрын
Ek luister lekker ou Legend💪🏻🤠
@neilreynolds432 Жыл бұрын
Interesting guys
@SIDIVanOnselen Жыл бұрын
🎉Dankie Johannes 😊
@lukasrautenbach5537 Жыл бұрын
Dit was nou great
@guillaumedutoit5376 Жыл бұрын
...ons in inname was die laaste wat net n jaar was 1989 en was tiffy op brei...baie geniet
@LegacyConversations Жыл бұрын
@guillamedutoit5376 - kom vertel jou storie asb, Koos, 4xsamil@gmail.com
@AW-rj6qf Жыл бұрын
Salute / Saluut.
@pietsmit5587 Жыл бұрын
Black is beautiful het ons afgehaal deur Vir ure in n sinkbad te week en dan maar seep en n naelborsel gebruik om te skrop