Legacy Conversations - SADF - Sakkie Marais

  Рет қаралды 42,957

Legacy Conversations

Legacy Conversations

Күн бұрын

Пікірлер: 77
@alstanford-smyth3294
@alstanford-smyth3294 3 жыл бұрын
Sakkie it is visoog the name you gave me the roy nek in your string (AL Roos back then). Still so proud that I was in your good hands to get my wings. Respect and wish you and your family all the best.
@sarki1723
@sarki1723 3 жыл бұрын
I’m still a man, old bat at 70, never gave up, still in love with the memory of those days. We had law, order and progress in those days.We respected our superiors and they gave us the opportunity to do so. We should have had a standing army of say 20k plus Nat Service and so on. Just to let the freddie’s know far and wide
@andrismiles9142
@andrismiles9142 2 күн бұрын
Geniet jou aftrede Sakkie.
@rodneyFourie-y4d
@rodneyFourie-y4d 17 күн бұрын
Remember Sakkie as still a newly transferred to Rooiplaas as Cpl and to get his wings while I had 40 days left of the 1969 to 1970 intake. He was a firebrand of enthusiasm and inspiration. I was in Bravo Co. at the time with Archie Moore as Kommandant, Eddie Webb as co Major, Capt. Human, and Bestbier, also capt. Holzhausen (jobbie vir n hoppie) staffs Pep van Zyl, Tillie Smit, sgt. 'Snakes' Snyman, to mention a few, and SM Kieser (Ysterman) at the hanger and in charge of the newly built Pakhuis. What memories........
@alwynvanwyk1851
@alwynvanwyk1851 Жыл бұрын
Ek kon baie meer "stoute" stories van Sakka vertel as wat hy self gedoen het... Dit wat Sakkie vertel het was bitter "mild", glo my... Yster van Ysters. Is 'n voorreg en eer om hom te ken, en om onder hom te kon werk en aftjop... 🎖️🎖️
@gw296
@gw296 8 ай бұрын
Dankie vir my vorming, dit was n voorreg om onder jou te dien.
@Israeliet777
@Israeliet777 Ай бұрын
RSM Sakkie, ek het nog meer respek na ek jou hoor sê het wie ons is en dat ons Vader se Volk is. Jy is 100% reg en dit is my laaste opdrag wat ek vir myself gee en dit is om die Boerevolk vry te sien.
@johanintaiwan
@johanintaiwan 3 жыл бұрын
Wat ‘n groot voorreg om jou weer te hoor praat Sakkie. Die tyd wat ek onder jou gedien het toe jy my bevelvoerder by 2SAKK Bn was, was van die beste tye in my lewe. Ek dink met baie nostalgie terug aan veral ons hardloop saam en die rugbywedstryde, veral teen “klein voete” se span.
@Bettybroogh
@Bettybroogh 2 жыл бұрын
A voice that carried for miles and send shivers down a troeps spine. One of the GREATEST men in 1 Bn. ever! Salute Sir!
@willmaltman6731
@willmaltman6731 3 жыл бұрын
Sakkie, eindelose respek. Jy en Kmt Hills het die keuring kom doen by 7 SAI Phalaborwa in Julie 1983 waar ek toe in B-Coy seksieleier opgeeindig het onder Maj Pos. Ons bungalows was reg langs die Tiffy muur - beter ons praat nie wat als oor daai muur gebeur het nie. Sal nooit vergeet die hele Tempe was doodbang vir jou en hoe jy, sonder 'n mic, 'n brigade kon beheer. Ongelooflik. Ons grootste vrees was dat as troepe jy ons sou vra om te bid in die menasie! Alles van die beste en bly om te hoor dat jy, na alles wat in 40 jaar gebeur het, nogsteeds 'n God-vresende man is. Sien uit na ons rendezvous in Glory! Koos, ons is bie dankbaar vir jou kanaal. Dankie boet dat jy Sakkie opgespoor het vir hierdie nostalgiese episode. Groetnis van Melbourne.
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
Julle ouens moet Kol Nick Mostert en RSM Ig van Rooyen bedank vir Sakkie se bydrae. Watter wonderlike mense en karakters was daar nie in SA nie. Baie dankbaar vir almal wat hier luister. Kom vertel ons van die "Tiffy muur." asb. Koos
@joesols8976
@joesols8976 2 жыл бұрын
Great interview! Sakkie was my instructor in 1971. Didnt like him one bit. But respect when I hear what he has done in his life.
@crosschrist3827
@crosschrist3827 3 жыл бұрын
From such a great history of the sa army, to the terrible state that it is today.. 😢
@dirkh.matthee7099
@dirkh.matthee7099 2 жыл бұрын
Moooiii Roooiii !!!🪖🔉Wat 'n Yster 💪 uit en uit 'n gentleman, 'n man van imbors!
@CoenradJMorgan
@CoenradJMorgan 3 жыл бұрын
I have one story regarding the Parabat sprit. My Father, a retired Air Force Sargeant Major and I where walking in Brandfort where we came across a retired Parabat Sargeant Major. My Father could not resist poking him a bit and told him, "this is my son, we are going to Blikesem ( beat the #&#^@% out of ) you". The retired Parabat Sargeant Major got this glint in his eyes and a smile just at the corner of his mouth under his warthog mustache , in Afrikaans he said, "you two want to bliksem me, but you two are on your own!" Parabats don't take the odds to heart, they will fight no matter what.
@phillip-nielalbertyn2188
@phillip-nielalbertyn2188 3 жыл бұрын
Baie dankie vir julle moeite om 'n belangrike stuk van ons geskiedenis vas te maak. Besonder om ook dit in Afrikaans te hoor!
@ambrose80
@ambrose80 2 жыл бұрын
That's the spirit of paratroopers, with them is a do or die mentality and I'm proud to be part of the Airborne Force /family.
@theodoremeyer2829
@theodoremeyer2829 4 ай бұрын
Mooi praatjie Kolonel. Baie interesant.
@UncleJaco
@UncleJaco 3 жыл бұрын
Got seriously introduced to Red Heart Rum in 1994 under col Sakkie's pouring hand during his time as 2IC of Group 4 in Oudtshoorn. Under his hand we built a volleyball court with real sea sand "imported" from Grootbrak area for Wednesday sport parade. This was his last months in the SADF before he went to Executive Outcomes.
@pierrelombard6046
@pierrelombard6046 Жыл бұрын
Dit was n groot oomblik om vir Staf Sakkie weer te sien! Wonder of hy nog onthou hoe hy n troep met n R 1 geweer pakslae gegee het nadat die troep aan die slaap geraak het. Self het ek in 1974 my PT kursus onder hom en Kapt Bestbier gedoen. Groot voorreg!
@sarki1723
@sarki1723 3 жыл бұрын
Sakkie my ou vriend: one night some of us got into the mess and were helping ourselves to bread, jam etc. We were all a little pissed and sakkie came into the mess. 😂😂😂😂 I was able to hide under a table in a back corner. man it was funny at the time. We all loved and respected you Sakkie. I think when I did my time (74/75) you were in charge of all vehicles and that type of thing. AND you were an Instructor in the hanger. What a good man you are Sir. So good to hear you here. Once while in 2 Bin ............yeah. Dec 29,81 Kuvelai (spelling) yeah: once a Batt always a Batt
@alwynvanwyk1851
@alwynvanwyk1851 Жыл бұрын
Once a Bat, always a Bat.... One "t" ..... Parabat = Parachute Battalion. Brothers in Arms. Vleisbomme Ysters... Nou oud, maar nog nie koud. 🏅🏅🏅
@dirkh.matthee7099
@dirkh.matthee7099 2 жыл бұрын
Koos, as jy weer met Kol Marais gesels en dit opneem, vra hom om asb "Mooi Rooi" net een keer uit te basuin, soos net hy kan. Ek is opsoek na 'n legendariese "ringtone"! Dankie. Respek, my RSM! 🤜🤛
@joesoap9385
@joesoap9385 3 жыл бұрын
Staff Sakkie Marais was ons kompanie samajoor in 1977. Ons troepies was vrekbang vir hom :-) Ons almal het net die grootste respek vir hom gehad. Een van daai mense wat jou lewenspad kruis en jy nooit vergeet nie. Saluut.
@jemtuck1
@jemtuck1 3 жыл бұрын
A legend and a national treasure. Selfs in die ander regimente het ons van RSM Sakkie Marais gehoor. Baie respek en fantasties om jou storie te hoor
@elretaburger5234
@elretaburger5234 3 жыл бұрын
Dit is come to Belville and CY
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
Jip, is reg, my fout, gedink ek is verkeerd
@janvandermerwe7394
@janvandermerwe7394 3 жыл бұрын
Baie Dankie Kol. Puik.
@Israeliet777
@Israeliet777 Ай бұрын
Ek was nie daar toe my troepe oor die draad is na 1 SDB Desember 1981want ek was op pas 2 weke huis toe. Dinge was darem heel kalm toe ek terug gekom het na my pas. RSM Sakkie was toe die RSM gewees daar.
@mgregory3470
@mgregory3470 8 ай бұрын
Dit was nou lekker om 'n legende se eie verhaal te beleef. Ons gewone voetsoldate het almal maar opgesien na julle spes ouens, en julle was die standaard waarteen gemeet is. Dink net hoe trots was ons in 1980 tydens grensfase, toe ons die uitslae van die SANLAM 2.4 toetse kry en Infanterieskool was aangewys as die wenners!
@Israeliet777
@Israeliet777 Ай бұрын
Ek was in 1980 in Infanterieskool, my tyd in die 2.4 was 8min. Ek moet sê die beste tyd was rond om 7min30
@allenmellett6644
@allenmellett6644 2 жыл бұрын
1 SAI Bn Sevire Parati groete.💯
@Handre853
@Handre853 3 жыл бұрын
Sakkie jou yster. Sakkie was my Samajoor tydens opleiding in 1978 by 1 Valskerm Bataljon. Hy was ongenaakbaar tog regverdig. Ek onthou dat ons komp (Delta) tydens n 2,4km(staaldak, webbing, en geweer) deur Sakkie belowe dat sou ons die Battaljon rekord breek(Komp 2,4 rekord) dat ons n naweek pas sal kry. Dit het toe gebeur, die rekord was gebreek. Maar toe die komandant, Archie Moore dit hoor het hy die naweekpas teegestaan. Maar Sakka het hom nie deur n onregverdige komandant laat afsit nie. Sakkie het by sy woord gebly en ons het n naweek pas gekry. Vandag 41jaar later, sien ek vir Sakkie gereeld. Ons bly albei op Stilbaai, en is vriende asook broeders in Jesus Christus.
@sarki1723
@sarki1723 3 жыл бұрын
love you brother in His precious name.
@daveolivier763
@daveolivier763 Жыл бұрын
Weereens goed om al die weermag stories te luister. Wil graag weet of Sakkie kan aandui; die foto wat op 26:35 in die video verskyn, 2 dae voor Operasie Protea, d.w.s op Saterdag, 22 Aug 1981 te Omuthiya geneem is? Baie dankie vir die puik videos.
@pietergreyling5733
@pietergreyling5733 2 жыл бұрын
Come to Bellville and CY...Wellington is CN
@LegacyConversations
@LegacyConversations 2 жыл бұрын
Ja ja, daai een haal my altyd in, LOL
@patrickjohnson8741
@patrickjohnson8741 Жыл бұрын
Knew Sakkie in 1973 - 1974.
@01thomasss
@01thomasss 3 жыл бұрын
Dit is Bellville wat die nommerplaat met CY het.
@sarki1723
@sarki1723 3 жыл бұрын
Did my time at 1Bin, 74/75: Sakkie gave us a chasey once pushing a Bedford from Debrig (spelling) back to camp!!!! A genuine man, soldier and friend. Anyone remember me!!!!! Known as SAMORA at that time. Capt Hills, Sgt Maj Moller Staff Sgt Kitching, Corporal Palla and others were our PF officers in B coy: anyway. i’m still good at 68 and remember my mates everyday. Matthew Thomas: That’s me top row, right hand side in the company photo. I think only about 70 or so of us qualified. oh yeah, almost forgot. did 21 days DB😂😂😂😂
@alwynvanwyk1851
@alwynvanwyk1851 Жыл бұрын
Matthew Thomas, fok, how can you forget how to spell De Brug... Kry vir jou m marble, troep.. 😂😂😂 Good old days, buddy, good old days... Sakka is a medium to mild man now, but a Legend Par Excellence.... Haak haak, die Bats is...... Befok 🎖️🎖️🎖️🎖️
@BosvarkDelra
@BosvarkDelra 3 жыл бұрын
He was the parabats I can belive it broke his heart when he went back to see what it has become
@benjikoorts4053
@benjikoorts4053 3 жыл бұрын
Ek sou bitter graag wou geweet het sy rede hoekom hy oorgeskuif het vanaf 'n Baie Senior Onder offisier na 'n Offisier en hoe dit gewerk het vir hom...etc...
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
Ek dink hy seg in die video dat hy beter vir sy gesin wou sorg. Maar ek sal hom vra. Dankie, Koos
@fthedems7547
@fthedems7547 2 жыл бұрын
No other unit produced more aggressive troops than the Bats Everything was done at double the speed and max aggression it was our ticket to survival We were the only unit in the Army not allowed to drink and we were more scared of our seniors than the rank they would punch us up to see if we were tough enough to be their peers Everything at Rooiplaas was geared to weed out weaklings e.g the army ran a 2.4km we had to do a 3.6km. We also won the Chief of Army shooting trophy every year and it was expected of us. Sakkie was a terror but we were proud of "our terror" we would follow him to hell. He was the classic WW2 tough as Nails,neat as a pin,big ,fighting, swearing ,mean, leading from the front SOB Paratrooper
@sarki1723
@sarki1723 3 жыл бұрын
gotta see Bruinman again
@alwynvanwyk1851
@alwynvanwyk1851 4 ай бұрын
😢😢😢😢😢 Sadly he passed away... 😢😢😢😢😢
@Custercounty01
@Custercounty01 2 жыл бұрын
Come to Bellville and see why CY.
@pieterkruger7560
@pieterkruger7560 2 жыл бұрын
IGP proewe op Oudtshoorn 1SAI 1972 wen die Valskerm bataljon. Onder andere die 'Veerpoot".
@johannnaude1939
@johannnaude1939 2 жыл бұрын
Ai ai, 1970/71 my opleiding onder, daardie tyd, sant Sakkie gedoen, hy, sam Smittie, staff Ronnie Claassen, staff Riekert, Kop, Fingers Kruger, Sam Pep van Zyl, ja,Daardie tyd, kap Archie Moore, glamour en Kap Hills, road runner, harde dae maar respekteur nog steeds die groot manne van die Bats.
@etiennefourie8962
@etiennefourie8962 8 ай бұрын
Respek!!
@peetoosthuizen2738
@peetoosthuizen2738 6 ай бұрын
SALUTE YOU RSM SAKKIE MARIAS.
@mountainman9145
@mountainman9145 Жыл бұрын
Ek's a klein, klein bat kyk hoe fok ek uit die dak, En dars niks warvoor ek skrik nie, Vir niemand is ek bang, Dar's niks wat my kan vang, Berhalwe die sar-majoor
@zhiweima2865
@zhiweima2865 3 жыл бұрын
Was lekker om na Sakkie Marais te luister. Die vraag wie die sport gewen het? 1Valskerm het altyd koning gekraai met boks en meestal by ander sporte. Behalwe judo, 1 Valskerm het 1 goeie ou gahad (wil nie sy naam noem nie), OVS Werkplaas met At Kruger en sy trawante (vuilgat Tiffies) was die konings daar.
@antonferreria1905
@antonferreria1905 3 жыл бұрын
În 1997 het RAB Regiment Algoa Baai die parabats kaf gerhardloop met n Bren masjien geweer om die om die sports dag te finaliseer op die dag en RAB het die dag gewen. Dit het gebeur op Owdangwa.
@antonferreria1905
@antonferreria1905 3 жыл бұрын
En dit was in die 2.5k wedloop.
@japievanschalkwyk6782
@japievanschalkwyk6782 Жыл бұрын
Wat baie keer nie in ag geneem word nie is dat ons dienspligtiges was, nie beroep soldate nie. Sommige het 1 jaar, ander 2 gedoen waar in ons keuring gedoen het, PT kursus, Spring kursus, en in my geval Infantrie asook Artillerie (120mm) mortiere opleiding. Dan is dit bos toe. Ons Bats het Wonder werke verrig in die jaar of 2 wat ons dienspligtiges gedoen het. Kan jy imagine as ons beroep soldate was, 3, 5, 8 jaar saam... EX ALTO VINCIMUS
@etiennefourie6393
@etiennefourie6393 3 жыл бұрын
Ek was in 1969 in 3 SAI op Potchefstroom. Sakkie Marais was een van die peleton sersante. (Met ‘n twee-streep korporaal rang) Ek was een van die troepe in korporaal Knoetze se peleton wat saam in die veld was toe hy in ‘n pantserkar van een van die pantserskool se troepe, wat ook dié dag in die veld langs ons was, geklim het en die bevel gegee het om tussen die infanterie troepe in te jaag. Hy wou ons of beïndruk met die Sarrisen se vermoëns óf die troepe die skrik op die lyf jaag! Hulle ry toe ‘n boom plat! Ongelukkig het ‘n troep agter daai boom ingespring om te probeer om homself te beveilig! Hy was baie ernstig beseer! Ons het hom toe die bynaam van “Sakkie Sarrisen” gegee. Hiervan maak nog hy nog julle enige melding! Hy noem wel dat hy op Potch baie “rof” was met die troepe en dat hy “verwyder” is uit 3 SAI maar dit was in 1968. Hierdie ongeluk was in 1969. Ook het hy en die ander twee Peleton sersante gereeld weddenskappe aangegaan oor wie die eerste troep gaan laat “uit pass” wanneer hulle ons deur die “obstacle coarse” gejaag het!
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
Ek dink hy noem so voorval in die gesprek.
@RoryPringle-e2n
@RoryPringle-e2n Жыл бұрын
I love this channel because of the humility of the people telling these stories. They have been through hell but humility is everything. This is the first man I hear boasting. Not great.
@RoryPringle-e2n
@RoryPringle-e2n Жыл бұрын
Moet seker n Staff gewees 😂
@counterpoint751
@counterpoint751 Жыл бұрын
Hy is n erg windgat mannetjie.
@hoochone3225
@hoochone3225 3 жыл бұрын
...en ek wou juis binnekort 'n "road trip" aanpak wat my ou eenheid sou insluit...ons sal maar kyk...🤔
@donmcdonald7301
@donmcdonald7301 3 жыл бұрын
Jy bedoel seker ń troep of ń eskadron, Samajoor? Daai 1SDB waarna jy verwys
@hughb40
@hughb40 3 жыл бұрын
Sakkie het vir my bloed op die mes en brandewyn op die snor genoem !😆
@pietcordier5060
@pietcordier5060 3 жыл бұрын
met sulke toegeweide manne maak dit die weggee van ons land nog meer hartseer dankie kol. maar vergewe asb my ja stem?
@johandenysschen63
@johandenysschen63 3 жыл бұрын
Sakkie ek is Johan Denysschen 70 71 my tyd gedoen. Wat her van AO Soppies Stephenson geword? Beste tyd van my lewe. Die Battaljon was toe 10 jaar oud.
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
Ek is bevrees dat volgens Sakkie is AO Soppies al jare oorlede.
@brentconnock2513
@brentconnock2513 3 жыл бұрын
'n Paar troepe aangerand...' that's funny! As far as wanting to "smack" the Std Bank accountant... you are not the first to want to do that!
@johanvermark9933
@johanvermark9933 3 жыл бұрын
32Battalion The Best Of The Best.
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
Tomorrow Kevin Johnson will come live - exSAP and then 32 Battalion. Fascinating man. Koos
@johanvermark9933
@johanvermark9933 3 жыл бұрын
@@LegacyConversations Thank you very much for the information, I'm looking forward to see it. 👍👊
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
@@johanvermark9933 Ja maar dis eers in episode 4 waar hy by 32 uitkom, is eers SAP en dan Infanterie Skool en dan by 32.
@fthedems7547
@fthedems7547 2 жыл бұрын
Naah, we had some 32's for a jump course didnt look to bright to me but you wil have to convince 30 000+ paratroopers who was trained over the years In 1 ParaBn
@robertschweppenhauser9891
@robertschweppenhauser9891 Жыл бұрын
Kak sal jy Kak troep 😅😅
@LegacyConversations
@LegacyConversations Жыл бұрын
As jy maar weet hoeveel gekla het oor die grap. Lol. Koos
3 Hours Of WW2 Facts To Fall Asleep To
3:22:17
Timeline - World History Documentaries
Рет қаралды 1,8 МЛН
Маусымашар-2023 / Гала-концерт / АТУ қоштасу
1:27:35
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 390 М.
Hilarious FAKE TONGUE Prank by WEDNESDAY😏🖤
0:39
La La Life Shorts
Рет қаралды 44 МЛН
Legacy Conversations: SW Fourie, 1VR, Episode 2, Eerste Ops Mosambiek, 1978
59:03
Legacy SW Fourie, 1VR, Episode 10, Na die Oorlog
1:16:50
Legacy Conversations
Рет қаралды 12 М.
Legacy Conversations - 32 Battalion’s 1st White Troop - Peter Lipman
1:23:38
Legacy Conversations
Рет қаралды 32 М.
Recce: Small Team Missions Behind Enemy Lines | Koos Stadler | Ep. 134
1:59:50
Legacy Conversations -  James Teitge - 1 & 5 Recce - Episode 1
1:50:28
Legacy Conversations
Рет қаралды 23 М.
Legacy SW Fourie, 1VR, Episode 9 Angola & Cuito Cuanavale
1:12:56
Legacy Conversations
Рет қаралды 15 М.
'The Ancient Theology' Series Part 3 - Occult Science (Santos Bonacci 2012)
3:23:34
Legacy Conversations - SADF - Ig van Rooyen 1
2:04:32
Legacy Conversations
Рет қаралды 6 М.
Legacy SW Fourie, 1 VR, Episode 4, Vrae en Konvensionele Oorlog
47:04
Legacy Conversations
Рет қаралды 9 М.