Wat n mooi voorreg om na Hyke te kon luister. Baie dankie
@lorrainecharmaine64305 ай бұрын
Dankie dink na vandag is die verbond meer duidelik. mag ons waarlik soos verbondskinders leef tot God se Eer met alles wat Hy aan ons toe vertrou
@AliceBurger-j1n5 ай бұрын
Dankie Hykie ons waardeer dit soo op reg. Mag ons LIEWE VADER jou seen met jou beroep Liefde Alice
@HettieBrits5 ай бұрын
Dankie Hykie, jy het 'n besondere, unieke talent van God ontvang om Sy evangelie te verkondig. May God continue to use you to spread the gospel for His glory!
@estherfouche62985 ай бұрын
So 'n openbaring van God se liefde vir ons.....dankie Hykie!
@amandadutoit57635 ай бұрын
Baie dankie soveel het duideliker vir my geword...danki Hykie...seenwense vir jou en jou hartsmense❤❤
@annelinde48395 ай бұрын
Ek het vandag 2 keer na Hykie se boodskap geluister en glo my ek gaan dit weer en weer doen, eenvoudig en op die man af, net soos ek dit wil hoor Fantasties!!!
@ivoneda58725 ай бұрын
Amen Amen 🙏🙏🙌🙌❤️
@noisepienaar42715 ай бұрын
Baie dankie vir die pratige boodskap.
@georginapaul96725 ай бұрын
Hykie has a great Ministry to help those caught in drug addiction.
@emilycollins79655 ай бұрын
Dankie Jesus vir hierdie kragtige geseende boodskap.