Liefste Veertjie (1975) (Afrikaans)

  Рет қаралды 8,960

AntekPistool

AntekPistool

Күн бұрын

Die Afrikaanse film Liefste Veertjie vrygestel in 1975
The Afrikaans film "Liefste Veertjie" (Dearest Feather) released in 1975
www.imdb.com/t...

Пікірлер: 9
@Helgardt6189
@Helgardt6189 2 жыл бұрын
Dankie vir al die flieks.Kom ons hoop net dit word nie weer verwyder nie.
@mahomedshahan3377
@mahomedshahan3377 2 жыл бұрын
Baie dankie dit was n goeie fliek sit nog op asb
@cathreneahyouseenow...2133
@cathreneahyouseenow...2133 Жыл бұрын
A awsome movie... just loved it.. Zaza you are amazing.. see you later..
@maggiestander1027
@maggiestander1027 2 жыл бұрын
Pragtig gewees baie dankie.
@maggiestander1027
@maggiestander1027 2 жыл бұрын
Pragtig!!! Dankie v die awesome video! 😉
@IwasInThe60s
@IwasInThe60s Жыл бұрын
Ek soek al dekades lank vir hierdie fliek. Ek het eintlik opgegee om dit ooit weer te vind. Nou kom hier 'n lang storie.... Ek was absoluut versot op Zaza Vorster. Sy was my eerste groot "crush". So erg, dat ek my ma oorreed het om vir my 'n Bell & Howell 16mm projektor te koop. Dan ek ek die fliek gehuur (wat destyds per trein gebeur het, so ek moes die reels by die stasie gaan optel en binne drie dae weer by die stasie gaan ingee), Wanneer ek die fliek op die skerm geprojekteer het, het ek met my Super-8 kamera al die scenes van Zaza afgeneem. Joh, nou klink ek amper soos 'n stalker.😆 Gelukkig was my ma destyds net so versot op Hans Strydom, so sy het lekker saamgekyk.
@IwasInThe60s
@IwasInThe60s Жыл бұрын
Joh, het ek dit nou geniet. Baie trane van vreugde. Wat 'n juweel.🙏
@christogrove2414
@christogrove2414 2 жыл бұрын
Goeiedag.Het jy "'n Beeld vir Jeannie" ook?Dink dit was 1970's
@AntekPistool
@AntekPistool 2 жыл бұрын
Ek het ja, ek het dit opgelaai :)
Mirage Eskader (1975) (Afrikaans)
1:33:24
AntekPistool
Рет қаралды 7 М.
Liefste Veertjie (1975) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)
1:30:03
The CUTEST flower girl on YouTube (2019-2024)
00:10
Hungry FAM
Рет қаралды 54 МЛН
Brawl Stars Edit😈📕
00:15
Kan Andrey
Рет қаралды 50 МЛН
Пришёл к другу на ночёвку 😂
01:00
Cadrol&Fatich
Рет қаралды 10 МЛН
А ВЫ ЛЮБИТЕ ШКОЛУ?? #shorts
00:20
Паша Осадчий
Рет қаралды 8 МЛН
VELDDRIF.  Vlug van die seemeeu (1972)
1:17:33
Weskus News Channel
Рет қаралды 56 М.
Sarah (1975) (Afrikaans)
1:18:25
AntekPistool
Рет қаралды 10 М.
Netnou hoor die kinders 1977 Afrikaanse Rolprent
1:25:34
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 31 М.
Vetkoekpaleis-Ella se tog
2:57
Heinie Greyling
Рет қаралды 93 М.
Erfgenaam (1971) (Afrikaans)
1:21:47
AntekPistool
Рет қаралды 18 М.
'n Sonneblom uit Parys (1974) (Afrikaans)
1:19:57
AntekPistool
Рет қаралды 30 М.
Pretoria O Pretoria! (1979) (Afrikaans)
1:14:40
AntekPistool
Рет қаралды 10 М.
Arende  Afriaanse Rolprent
1:41:12
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 35 М.
Debbie Afrikaans Movie - Groen Koring -1965
1:25:58
Mister VHS
Рет қаралды 57 М.
Dr. Marius Hugo (1978) (Afrikaans)
1:36:35
AntekPistool
Рет қаралды 15 М.
The CUTEST flower girl on YouTube (2019-2024)
00:10
Hungry FAM
Рет қаралды 54 МЛН