God het nog nie Afrika aan sy eie lot oorgelaat nie, my mense bid weer tot Hom. Mag Hy die Boerevolk begenadig en uit verknorsing red..... Marenata! Jesus kom gou!! Ons verlang baie hier vanuit NZ.
@lenajonk6206 Жыл бұрын
Ek stem saam met jou ons wortels is maar daar, maar ons Heer gaan daardie pragtige land weer Syne maak.
@amandastander.763511 ай бұрын
Gee ons ons dag se brood nie uit verdienste maar aleen uit genade.🙏🙏♥♥🙏🙏
@tonysvid14 жыл бұрын
Ek is al 18 jaar in Kanada en is baie dankbaar om die Onse Vader weer te kan hoor. Baie dankie en groete.
@Cactus-Jack695 жыл бұрын
Trane in my oë, so mooi! Amen
@Jessicadutoit1110 жыл бұрын
AMEN!!!...more of this required in SA!!!
@garrystewart37654 жыл бұрын
Ongelooflik mooi is verslaaf daaraan! Luister oor en oor daarna, kry net nie genoeg daarvan nie.👏👏👏👏👏👏👏👏
@harryc44u15 жыл бұрын
Dit laat my altyd huil. Ek bly nou in Australia, maar was daai dag daar. Die Here is in SA, en sal ons nasie weer bring waar hy was
@Slappies007 Жыл бұрын
Kom NG Kerk, waar is julle vandag? Ons het ONSE VADER nodig elke dag van ons lewe. Amen
@lizvandermerwe87168 ай бұрын
Ons het die gebed so nodig met die 2024 wat so naby is. Here laat u wil geskied
@lydiadupreez90843 жыл бұрын
Hoendervleis op hoendervleis...ek was daar🙌🙌🙌
@JoelHitchcock3 жыл бұрын
Ons het ‘n wonderlike Vader
@herman1962s14 жыл бұрын
Meer en meer mense went hulle tot GOD loof HOM wat ons lei
@lekhanyanemaboa93285 жыл бұрын
Vader ons bit vir die land van gauteng&die land wat die voortekkerlaanders het vir ons ge gewe...Amen.
@thysbotes47296 ай бұрын
Ons Jesus amen
@garrystewart37653 жыл бұрын
Ongelooflik mooi!
@rrbarker751215 жыл бұрын
stem saam met jou harryc44u. Groete en verlange uit NZ
@Shonuffinman4 жыл бұрын
Amen ❤
@thelmaferreira30268 жыл бұрын
AMEN WENS EK KON DIT BELEEF !
@constancemariehugo15 жыл бұрын
Amen! Amen!
@VaderDaniel12 жыл бұрын
Steeds een van die ongelooflikste gebeure in ons land.
@sijbrandkamer15822 жыл бұрын
Wat mooi!
@jdmderick16 жыл бұрын
wens Australie kan so saamstaan in gebed..... hier is BAIE min Christene. Bid asb vir die aussies. Dankie
@saffasaffa50843 жыл бұрын
Ek stem saam. Ek ook in aus en meeste mense stel glad nie belang in God.
@stephenswartz14117 ай бұрын
Wonderlik
@BG2010RW9 ай бұрын
Prachtig,kan dit ook in Nederland
@chrisjcoetzee11 жыл бұрын
Amen!
@rikagrundling20092 жыл бұрын
Wonderlik geniet die lofprysing by loftus
@Oumaletta5 жыл бұрын
Pragtig!
@seisso14 жыл бұрын
@Empyriumman Who's wife?
@Empyriumman14 жыл бұрын
@seisso Louis Brittz's wife.
@AnnaMari416 жыл бұрын
ek was hier
@johanwilliams7054 жыл бұрын
Hi hoeveel gelowiges was daardie dag teenwoordig die Onse Vader by Loftus
@diekeyser5 жыл бұрын
Is daar dalk n opname wat nie so onmiddelik ophou nie
@BarrelOilDrumGames4 жыл бұрын
O se Vader wat who
@BarrelOilDrumGames4 жыл бұрын
12 opstoot
@seisso14 жыл бұрын
what ?
@frikkiejansen429612 жыл бұрын
Ongelooflik!!!
@alwynmalan15 жыл бұрын
Hoendervleis!
@boernooi4011 жыл бұрын
Trane. Daar is geen mooier taal in die wereld nie.