Los jou werk en gee vir my kinders kos!

  Рет қаралды 11,205

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Пікірлер: 19
@AletLocke
@AletLocke 8 ай бұрын
Prys Die Here Hy is so goed vir alle mense dankie vir Jou awesome getuienis mag God Jou altyd ryklik seen🙌🙌🙌
@SandraRadley-ki6kf
@SandraRadley-ki6kf 6 ай бұрын
Wow wat n awesome getuienis...God will never leave you nor forsake you...
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja 17 күн бұрын
Sjoe ek het dit so nodig gehad vandag. ❤❤
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 4 жыл бұрын
Inspirerende getuienis!! Gee net die 5 brode en 2 vissies wat jy het, Jesus vermeerder dit in oorvloed! Wonderlike gehoorsaamheid aan ons Vader, amen!! Baie dankie, seën op seën vir FaC en personeel. SHALOM!!
@maggiolivier9855
@maggiolivier9855 2 жыл бұрын
Fantasties! Prys die Here!
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 2 жыл бұрын
WOW!! fantastiese getuienis...
@chrisjanhendriks7575
@chrisjanhendriks7575 2 жыл бұрын
God is nie n mens dat Hy so lieg,dit is ontmoontlik dat God so lieg,Hy maak nie n beloftes en hou nie daarvoor,His love will never failed me yet
@zeldavanniekerk226
@zeldavanniekerk226 6 ай бұрын
Dankie Alza. Sal graag ook betrokke wil wees❤
@minapora2707
@minapora2707 2 жыл бұрын
Ons doen mounyainview feedingsheme en eks net een vd pakkers..ons kry groente v plaase af en pak v 7jr al vir mindetbevoo regtigs Wat jou getuienis beteken..voel ons elke donderd ag D is wonderlikke gevoel as jy jou..Siel vir jou naaste kan gee...ons ook welsyn kamer...met twedehandse klere en jy is so verryk as jy ander kan bedien..Soos God se wil...AMEN
@kathykock9580
@kathykock9580 4 жыл бұрын
God sal jou nie vra om iets te saai sonder om aan jou die genade te gee om dit te kan doen nie. Mooi so Alza die Here seen.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
n Pragtige getuienis.
@LourensGroenewald
@LourensGroenewald 4 жыл бұрын
Alza...jys nie net ñ yster nie maar ook ñ skitterende diamant. Baie trots op jou en GOD Seën jou vir jou ywer en gehoorsaamheid..
@MarleneIsaacs-e5o
@MarleneIsaacs-e5o 8 ай бұрын
Dankie vir die bemoediging boodskap het dit ook gedoen kos vir minder bevoorregtes gegee maar die fondse ons het gesukkel moes toe op gee maar sterkte met die skemas thank you for a powerful prayer ❤❤❤
@rosaherbst9512
@rosaherbst9512 4 жыл бұрын
Wow ek deel die selfde passie as jy....ek het CHAIN OF HOPE God is goed
@dmi-southafrica4335
@dmi-southafrica4335 4 жыл бұрын
Mooi so Alza
@susanswartz2546
@susanswartz2546 4 жыл бұрын
AMEN AMEN AMEN
@nicolenelouw2112
@nicolenelouw2112 4 жыл бұрын
PRYS DIE HERE, ALLE EER AAN ABBA VADER, DIE HERE SEËN JOU DUBBELD VOUDIG IN JESUS CHRISTUS NAAM VAN NASARET ONS VOORSIENER EN GENEESHEER HALLELUJAH AMEN
@mahomedshahan3377
@mahomedshahan3377 4 жыл бұрын
Ek luister nou ek wil weet waar kan ek die pap koop sal u my laat weet asb
@DieGetuienis
@DieGetuienis 4 жыл бұрын
Goeie dag, u kan vir Alza direk epos. alza@feedachild.co.za Geseënd
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Wanneer jou besigheid (sommer als) dood voel ... WAG!
29:17
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
Quando eu quero Sushi (sem desperdiçar) 🍣
00:26
Los Wagners
Рет қаралды 15 МЛН
Cat mode and a glass of water #family #humor #fun
00:22
Kotiki_Z
Рет қаралды 42 МЛН
To Brawl AND BEYOND!
00:51
Brawl Stars
Рет қаралды 17 МЛН
How to treat Acne💉
00:31
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 108 МЛН
Geestelike wortels het my siek gemaak
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
SKOK na troue !!! Deel 1/2
34:39
Die Getuienis
Рет қаралды 50 М.
Retief Burger se pad deur Depressie - 2 van 2
22:37
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 6 М.
27 jaar gebid vir my man, maar …
28:28
Die Getuienis
Рет қаралды 24 М.
Verloor seun in ongeluk, hoekom HERE?
26:32
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
JESUS loop deur my venster
26:55
Die Getuienis
Рет қаралды 42 М.
15 Desemeber 2024 | Geen einde aan U liefde nie
30:52
NG Muldersdrif
Рет қаралды 70
Helligånden forvandler liv
51:35
Anne Manning-Pedersen
Рет қаралды 8
Kassier & Engel red my lewe
27:26
Die Getuienis
Рет қаралды 23 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 29 М.
Quando eu quero Sushi (sem desperdiçar) 🍣
00:26
Los Wagners
Рет қаралды 15 МЛН