No video

SKOK na troue !!! Deel 1/2

  Рет қаралды 47,359

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Пікірлер: 17
@user-ue7pt1ck9g
@user-ue7pt1ck9g 2 ай бұрын
Amen 🙏 hallelujah baie dankie God seen u en vroulief 🙌🙌😇
@nervotica7991
@nervotica7991 4 жыл бұрын
Alfons - dankie vir 'n absolute UITSTEKENDE Getuienis. 100% - so waar. Sien uit na jou Vrou se perspektief.
@juanitapalmer4283
@juanitapalmer4283 4 жыл бұрын
Peter, dankie dat jy gehoorsaam is om die Here se werk te doen en hoop vir mense te bring. Ongeag die aanvalle, dankie vir jou uithou vermoë. Onthou God se belofte: KEEP ON DOING WHAT YOU'RE DOING... GOD WILL BLESS YOU ABUNDANTLY!! Alfons, dankie dat jy bereid was om jou getuienis met mense te deel.
@maryamvantonder9815
@maryamvantonder9815 3 жыл бұрын
HalleluYah HalleluYah dankie Abba Vader Yah.
@cherylcloete5302
@cherylcloete5302 2 жыл бұрын
Liewe Jesus het u rèrig deurgedra.
@sueross7492
@sueross7492 4 жыл бұрын
Praise the Lord for the Holy Spirit and for the vessel that is open for His work and guidance. Thank you for taking the time to share this! Through your testimony, i have discovered something in my own life, that needs an adjustment! Our God is so good! Thank you for listening to the Spirit. You are SO far away and you have touched me, I am in Australia. We serve a wonderful God. I have the most wonderful and amazing husband that any woman can ever hope for. That is the grace of God!! Brother, thank you again for sharing. I will pray for you and your family. The highest trees, face the strongest winds. Keep up the good job. 🙂
@DieGetuienis
@DieGetuienis 4 жыл бұрын
Good day Sue, below is the link to his wife's testimony: kzbin.info/www/bejne/b4XKZaqanM6ZerM
@Woman_in_the_Wilderness
@Woman_in_the_Wilderness 3 жыл бұрын
Hallelujah!!!
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie goeie getuienis.
@berniceglamour9351
@berniceglamour9351 3 жыл бұрын
Baie mooi.
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 3 жыл бұрын
Awesome getuienis, dankie julle🙌
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Hallo Peter Palmer, hoe gaan dit nog met jou.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Hi. Goed dankie.
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 3 жыл бұрын
Dankie vir hierdie video. Wonderlik vir die oopmaak van al die geraamtes in julle lewe. Eerlikheid en oopmaak is so belangrik. So bly julle is vry en so bruikbaar nou in huweliksberading. Baie sterkte en dit is so ʼn mooi getuienis. Groete Heidelberg
@veronicabeulink320
@veronicabeulink320 2 жыл бұрын
n jaar te laat vir my! Waar was dié toe ek dit nodig gehad het? In hierdie vroeë oggend ure waarin ek wakker lê na nog n nag van min slaap oor my lewe kom ek op die video af op KZbin...woorde ontbreek want my gemoed is vol! My huwelik het in n kort onverwagse oomblik tot niet gegaan 13 Januarie 2021. En dit na ek 4jaar lank gebid gesmeek en gesoek het vir hulp by mense hier in PTA....en niemand kon of wou my regtig help nie. Ekt als probeer...almal het so baie geld gevra net vir n konsultasie en ek was moedeloos! Ekt gespartel in my eie bloed en satan het my huwelik kom steel! Ek huil nou nog daaroor ....dit moes nooit gebeur het nie....ons huwelik het ek/ons geglo was van GOD! Ek was tog verbally en emosioneel abuse elke dag (dit het my geknak en ekt uitgestap na nog n aanval van hom) tenspyte daarvan dat hy die wonderlikste man was...al was ons albei gered en groot gedoop! Net GOD weet hoe ek in my huwelik HOM gesoek het en nagte om gehuil het en als ....als probeer het behalwe profesionele hulp want dit was finansieel net nie moontlik nie. Waarom....waarom was daar nie vir ons ook n uitkoms nie? Egskeidings wat nooit moes gebeur het nie al het ek ook geglo op n stadium GOD het n roeping op my lewe gesit vir huwelike....is ek als behalwe n voorbeeld. My hart is so seer en broos Jesus Jesus Jesus is al wat ek kan sê
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag Veronica, Ons is tans in Pretoria Oos. Kontak ons gerus op Whatsapp. Ons is hier vir jou: 0711662178 Peter & Juanita
@hanlisaunderson7139
@hanlisaunderson7139 Жыл бұрын
Hi Veronica Ek kyk nou eers die getuienis en lees toe die comments, jou comment het my hart so geraak. Ek hoop en bid dat sedert laas jaar daar al genesing en vrede in jou hart is oor die seer van jou egskeiding. Jy is meer as n oorwinnaar. Jou storie is nie klaar nie. 🙏
SKOK na troue !!!  Deel 2/2
30:12
Die Getuienis
Рет қаралды 30 М.
Geskiet in die mond en lewe
27:04
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 48 МЛН
Они так быстро убрались!
01:00
Аришнев
Рет қаралды 3,2 МЛН
Get 10 Mega Boxes OR 60 Starr Drops!!
01:39
Brawl Stars
Рет қаралды 16 МЛН
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
Ek was weggegee
26:00
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Ek moes die kerk verlaat
26:16
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Bybelksool webinaar Heilige Gees deel 3
1:45:05
Ekerk
Рет қаралды 10 М.
Tronk toe deur dwelm sindikaat
31:25
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Getroud en bedrieglik: Was besig met buite-egtelike sake
27:16
Die Getuienis
Рет қаралды 36 М.
Sien engel gedurende gewapende roof
28:00
Die Getuienis
Рет қаралды 25 М.
Christen vas gevang in pornografie! (Fixed)
36:47
Die Getuienis
Рет қаралды 28 М.
Op besoek aan n nuwe wêreld: Openbaring Eps 1
1:09:13
Moreleta Stroom
Рет қаралды 28 М.
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 48 МЛН