Maandag, 10 Junie 2024. Nie vandag nie, Satan!

  Рет қаралды 12,112

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: www.facebook.c...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 47
@markbennett4167
@markbennett4167 3 ай бұрын
The calm before the storm? Hopefully not.
@hcgelderblom8687
@hcgelderblom8687 3 ай бұрын
Yes I agree I have the same feeling.
@joanhenschel3511
@joanhenschel3511 3 ай бұрын
Please God, let Your Shalom, Your peace, overtake these forces of darkness! In Yeshua's Name. Amen 🙏
@jaap3049
@jaap3049 3 ай бұрын
ʼn Slim mens het gese: Elke keer as ʼn oupa sterf, brand ʼn biblioteek af.😢
@janconradie8828
@janconradie8828 3 ай бұрын
dankie Generaal
@jjff4555
@jjff4555 3 ай бұрын
Duitsland is baie stil !! Ek dink oom siener was reg !!
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 3 ай бұрын
Goeie môre Wynand. Hier kom verseker 'n ding. Lekker en geseënde dag.
@peethanekom634
@peethanekom634 3 ай бұрын
Goeie more Generaal en SBB lede. Vanoggend is die sein ontsettend swak hier in Rustenburg. Ons sit almal in afwagting. Wees bedag en leef met n visie.
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 3 ай бұрын
Goeie More Generaal. Die bejaardes het die insig en die ondervinding van die lewe. Herlewing van die Koue Oorlog
@benjaminlabuschagne9101
@benjaminlabuschagne9101 3 ай бұрын
Dit lyk vir my asof Zuma saam MK vir Cyril will aanvat en ANC weer wil oorneem 😮.... hier kom n ding !!!
@kevinmorris3502
@kevinmorris3502 3 ай бұрын
Ag née, double corruption will continue.
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 3 ай бұрын
Saluut Genl. Dankie vir die gesprek.
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 3 ай бұрын
Finansieele skuiwe ook. St Petersburg economic forum het 25 000 besoekers gelok. Scot Ritter was genooi daarnatoe. Hy sou gas spreker wees. Voor sy paspoort gekonfiskeer was. Groot belangstelling dui , my persoonlike opinie, dat amerika se empire tot 'n einde gaan kom. Hoog tyd, go BRICS👍👍👏🍻🍻
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 3 ай бұрын
Baie dankie vir die interessante praatjie vanoggend Wynand.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 3 ай бұрын
Salute genl geseende week vir almal wees veilig en wakker Salute 🫡
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 3 ай бұрын
More Wynand en alle SBB. Geseende week he Amen ❤
@eesavesouthafrica1579
@eesavesouthafrica1579 3 ай бұрын
Die swak besluite het begin by mense wat Ja gestem het daardie jare en nie wou luister na mense soos Jaap Marais nie. Elke ding wat oom Jaap voorspel het, het waar geword.
@lelu1687
@lelu1687 3 ай бұрын
Baie dankie Kolonel. Eerlik waardeur u insig!
@joanhenschel3511
@joanhenschel3511 3 ай бұрын
Excellent reporting, Wynand. Dankie vir alles wat julle verrig. Mooi week vir jou, Wynand, die SBB admin staf en almal wat by SBB betrokke is.
@wow.sailor.
@wow.sailor. 3 ай бұрын
SALUUT,
@deonschoeman395
@deonschoeman395 3 ай бұрын
Dankie Genl.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 3 ай бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Maandag en week vir almal. Kolonel ek het 'n vermoede die volgende verkiesing sal in 'n stek van twee jaar wees en nie vyfe jaar nie ding gaan nie uit werk met 'n koalisie regeering nie net my mening.
@nicstaal3038
@nicstaal3038 3 ай бұрын
Goeiemoere Genl en vriende
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 3 ай бұрын
More Gen - SBB. Vir al ons reg denkende mense wat sou belangstel luister asb na n aanbieding op "Legacy Conversations" van Vrydag 7 Junie met Dr. Wouter Basson. Vorentoe SBB.
@grantwise8466
@grantwise8466 3 ай бұрын
Dankie Generaal
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 3 ай бұрын
DANKIE KOLONEL....GOEIE MORE !
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 3 ай бұрын
Dankie Wynand
@chrisventer1025
@chrisventer1025 3 ай бұрын
More Genl en SBB lede
@koosweistra2696
@koosweistra2696 3 ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@georgefrederikswanepoel8773
@georgefrederikswanepoel8773 3 ай бұрын
Goeie môre Wynand en mede SBB lede, baie dankie vir jul opoffering en harde werk! Geseënde week!
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 3 ай бұрын
Western cape s future looks prosperous,voter turnout was pathetic,75% should be a set minimum,keep up good work,so many of us feel we,re not alone,dankie
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 3 ай бұрын
🎉❤🤠
@charmainebester5819
@charmainebester5819 3 ай бұрын
More Wynand
@sabinebaas9641
@sabinebaas9641 3 ай бұрын
What will happen if they do not manage to form a NU GOVERNMENT, by due date.?
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 3 ай бұрын
🫡
@estellemarievandeventer885
@estellemarievandeventer885 3 ай бұрын
UIM en MK?
@DouglasJordaan
@DouglasJordaan 3 ай бұрын
Saluut aan al ons makkers en makkerinne.
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 3 ай бұрын
Goeie middag Wynand en SBB vriende.
Nataniël oor lidmaatbemagtiging
2:46
Netwerk24 Video
Рет қаралды 84 М.
Robert Greene: A Process for Finding & Achieving Your Unique Purpose
3:11:18
Andrew Huberman
Рет қаралды 12 МЛН
Good teacher wows kids with practical examples #shorts
00:32
I migliori trucchetti di Fabiosa
Рет қаралды 7 МЛН
ЭТО НАСТОЯЩАЯ МАГИЯ😬😬😬
00:19
Chapitosiki
Рет қаралды 3,4 МЛН
iPhone or Chocolate??
00:16
Hungry FAM
Рет қаралды 49 МЛН
Antoinette Pienaar op Theefontein video 5
3:23
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 1,2 М.
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 150 М.
Week 20: Maandag - 2 Samuel 4-5; Handelinge 7
18:46
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 1,5 М.
Nicoleen Swart praat oor mishandeling
3:46
Maroela Media
Рет қаралды 59 М.
Julian Assange - The CIA Tried to Assassinate Me
21:34
Liberty Vault
Рет қаралды 348 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 4,4 М.
Gondwana meets War Veteran Wynand du Toit in Namibia Episode 2
2:34
Gondwana Collection Namibia
Рет қаралды 48 М.
Good teacher wows kids with practical examples #shorts
00:32
I migliori trucchetti di Fabiosa
Рет қаралды 7 МЛН