Wonderlike lied. Dit sê so baie van Onse Here God!! Wat 'n voorreg om so 'n Ewige Regverdige God te kan en mag dien. Pragtige stem Piet!!!
@ursulahofmann8572 жыл бұрын
DANKE für dieses fantastische Lied. Er singt es so aus Seinem Herzen mit viel Liebe.🙏🙏🙏👏👏👏👏🐾🐾🐾🤗🤗🤗
@zeninickols41659 жыл бұрын
Ek kan nooit hierdie liedjie in die kerk sing nie. Die woorde is so waar en mooi, dit het my elke keer in trane. Ek probeer nie eers meer nie. Staan altyd en vee trane af en luister hoe mooi die ander mense dit sing!
@daniestrydom14107 жыл бұрын
Amen dis so waar
@stephaniepotgieter92157 жыл бұрын
Piet al Wat Ek Jan se is fantaties
@AnnaMari417 жыл бұрын
dit herinner my aan n tyd in my lewe wat ek nie kon bid of bybel lees nie en net na die lied geluister het, dan het die trane geloop. Alles was seer en stukkend in my
@jimmietje6 жыл бұрын
Sloan-Reese Nickols jy is erg!!!
@jimmietje6 жыл бұрын
Anna-Mari Meiring, Hy wil nog enige tyd daar wees vir jou! God Sy Seën!!
@louisevanderlinde85904 жыл бұрын
Paasnaweek 2020. Ons is in lockdown...... maar kan sonder onderbreking met God gesels. Loof Hom Prys Hom! Liefde vir almal in die wêreld.
@denisevanwyk37264 жыл бұрын
❤
@emsiedevos9817 Жыл бұрын
AMEN EN AMEN geen lockdowns vir ons Jesus nie
@DeniseVanNiekerk-q4l3 ай бұрын
❤Lief hierdie Oorwinninglied Hy is Koning Hy is Heer Amen xx
@johanfrylinck853611 жыл бұрын
Veel dank Keesko. Ik ben een Zuid Afrikaner in Thailand en luisteren naar de mooie liedje. Dit brengt troost. Hartelijk dank voor de Zegen. Veel succes daar.
@carolinebower13796 жыл бұрын
Dis so lekker om sommer n hele nag met ons Koning deur te bring. Lekker om die heilige gees so lank by my te kan he. Dankie Here vir die beste wat ons verniet in die uit U hand kan ontvang. Amen en amen
@berthalukkes73824 жыл бұрын
Dank u voor dit prachtige lied God zegen jullie
@DeniseVanNiekerk-q4l5 ай бұрын
Halleluja Hy is ons Koning Amen
@AnnaMari417 жыл бұрын
ONE OF MY SPECIAL SONGS, DANKIE PIET SMIT, DIT HET AL SOVEEL VIR MY BETEKEN
@Isabella-qo4fh3 жыл бұрын
In één woord schitterend! Het woord van onze God houdt eeuwig stand!!
@adriangerve39737 жыл бұрын
Asemrowend mooi en baie waar. Dankie Vader dat U woord vir ewig sal bly staan. Prys die Here!!
@jeffjohnstone45066 жыл бұрын
Wat n ware woord en meer so bly om n Kind van God te wees ,en Hy my VADER ,KONING EN SKEPPER
@Koppenholle15 жыл бұрын
Dit is zo mooi om te horen, gewoon prachtig!
@anmariehaller90854 жыл бұрын
So n wonder-mooie lied, het my so geroer, ja Sy Woord sal Ewig staan! Amen.
@rietapietersen68698 жыл бұрын
Hoe nodig het ons die lied nie nou in Suid Afrika nie! Te Sing en te volg!!
@lodie93664 жыл бұрын
Ja dis waar
@elizabethvanderwesthuizen1196 Жыл бұрын
Loof Jom, prys Hom Hallelujah 🙌🙌🙌 Lied wat nooit oud sal word!!
@elainenorval426610 жыл бұрын
Eks TROTS om te se Jesus is in my hart! Love die liedjie! AMEN! :D
@lindabrandon50444 жыл бұрын
Hierdie pragtige lied is elke keer vir ons n wonderlike inspirasie om te glo en te vertrou.
@AlbertBolink11 жыл бұрын
Vanuit Hengelo ( Overijssel - Nederland ) laat ik U weten dat ik enorm van Uw muziek heb genoten. Ga vooral zo door!
@louisegrobler49983 жыл бұрын
Wat 'n wonderlike lied...dankie Piet....so 'n mooi stem.
@alexandervanwyk76695 жыл бұрын
Altyd fantasties, Dankie Piet. Die rots sal ons altyd beskerm.
@dianehancox15178 жыл бұрын
Vir my die mooiste mooiste lied ooit!
@berthalukkes73824 жыл бұрын
Wat een prachtig lied ,thanks to share this ,dank je wel Piet God bless you
@thejaguar67936 жыл бұрын
Die is my ringtone en my gunstelung lied . Luister baie . As ek bang is sing ek die oorwiningslied. Dankie vir die ontwerping. En ek lief die Here met my hele hart!
@thejaguar67936 жыл бұрын
Ek kan die hele dag en nag na die lied luister 👏👏Amen . Ek sê almal met geestelike probleme moet luister .
@michellepohl566912 жыл бұрын
Dit is so lekker om uit volle bors saam met hom te sing. Ons is waarlik oorwinnaars deur God wat dit vir ons moontlik maak.
@johnkennedy684 жыл бұрын
“If you ask me anything in my name, I will do it. - John @” Dear Lord, Help me remember what a difference it makes when I make time with You a priority in my morning. Awaken me in body and spirit each day with a desire to meet with You and to hear You speak words of affirmation, assurance, and wisdom over my heart as I prepare to go into my day. I know that I am a sinner, and I ask for Your forgiveness. I believe You died for my sins and rose from the dead. I turn from my sins and invite You to come into my heart and life. I want to trust and follow You as my Lord and Savior. Lord our country is in the middle of a great battle, and we know that the best way for us to battle is on our knees. I pray that other believers would seek You in humility and that You would bring healing to our nation and country. I pray for my family and our nation that they would follow you and be blessed. Amen
@kiewietahlfeldt86654 жыл бұрын
So mooi gesing baie dankie vir die deel van die Gospel Song.
@AntonHamman-lq1ct Жыл бұрын
Ongelooflik mooi. Dankie die lied voed mens se siel❤
@dukebenji43616 жыл бұрын
Amen absoluut die moeite werd om vir God te lewe EK PRYS U NAAM AMEN
@ConnieDaniel-e2j6 ай бұрын
What a beautiful voice thank you may GOD Bless you all 🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@veronicayoung87868 жыл бұрын
wow wat n voorreg om sulke pragtige musiek sommer op een plek kan kry dankie
@elizabethpetroupoullakis1908 жыл бұрын
Voel weer soos ,n kind in my ouers se tuiste, wat ,n mooie lied!!
@hettiepieterse58569 жыл бұрын
AMEN!!!! Dankie Here vir u goedheid en guns!!!!
@stephaniepotgieter92156 жыл бұрын
seker een van die mooiste liedjies, dankie Piet
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Piet Smit is en was nog altyd my mees gunsteling gospel sanger, hoogs begaaf, talentvol, nederig en opreg
@nioliencloete5005 Жыл бұрын
Mooiste Lied Ooit. Amen.🙏🙏
@sheiladeklerk39849 жыл бұрын
Ek het nou geluister na Piet Smit se Oorwinningslied.....wonderlik!
@mariastrydom508910 жыл бұрын
I NEED THE ALMIGHTY IN MY LIFE NOW MORE THAN EVER!!! THANKS TO THESE ARTIST WHO KEEPS DA ALMIGHTY ALIVE!
@barbaraworley9105 жыл бұрын
Johnny cash man in black
@susanball3330 Жыл бұрын
Hallelujah Amen,baie dankie GOD dat U my bystaan in hierdie tyd wat ek U nodig het en ek glo in n wonderwerk wat ek ontvang het gisteraand by n groot Kerk funksie, AMEN 🙌🔥🙏
@marindamalherbe30547 жыл бұрын
my vashoulied!sonder Hom kanons nie aangaan. Hy beskerm die wat in geloof na Hom toe gaan
@LeniVanGreunen2 ай бұрын
Die mooiste vrou met die mooiste stem❤
@daniesteynberg31349 жыл бұрын
Die lied op my pa se begrafnis gesing. RIP sal jou altyd onthou.
@jdvandeventer6 жыл бұрын
Weet hoe jy voel. Ek het my pa skielik verloor in Mei. Vanoggend is een van my verlang dae.
@thysbotes47294 жыл бұрын
Amen ons Jesus neem asb Suid Afrika terug U moet regeer altyd asb Jesus laat ons terug draai na U.
@adrianhaynes5506 Жыл бұрын
Fantastic, thankyou from the UK
@KeganPretorius.20083 жыл бұрын
Die mooiste lied in Afrikaans
@gerdamarievandenberg56504 жыл бұрын
Sy Woord sal ewig staan. Amen
@racheswart68787 жыл бұрын
onbrekers het n CD + my radio een jaar 'geneem'...dit was n CD waarin Piet Smit n liedjie gesing het wat ek baie lief voor is..'hierdie Kind'.....as iemand my asb kan rig na daardie lied. baie dankie
@poppiebreet55611 жыл бұрын
Dankie Here vir wonderlike sangers en musiek!
@EugeneGroen6 жыл бұрын
Pragtige woorde en so vol waarde vir ons almal in vandag se lewe
@keesko112 жыл бұрын
Hallo,Suid-Afrikaners, Ik wens jullie bemoediging ,vurigheid en vertroosting,met deze schitterende liedjes. Zegen jullie, Kees ,Almere,Nederland.
@lodie93664 жыл бұрын
Die se vir ons dat JESUS ons geknees is
@pietavanheerden53886 жыл бұрын
Amen Jesus het my kettings kom breek U Almagtige Bloed het my skoon kom was dankie ABBA Vader Liefde en seëninge vir almal hou vas aan God hy's al uitweg Groete Pieta van Heerden
@AllenR12 жыл бұрын
most beautiful and uplifting of the Lord.
@gailkruger4433 жыл бұрын
Absolutely beautiful song and words.
@loeliechanner57716 жыл бұрын
Hoendervleis mooi my dogter Carol het verhuis na haar ewige tuiste en sy kan Jesus dag en nag loof en Prys
@adwest686 жыл бұрын
God bless you
@emsiedevos9817 Жыл бұрын
Die mooiste lied met die mooiste stem..Piet
@pieternel92472 жыл бұрын
Amazing song: Glory Halleluja to our LORD. A🙏M🙏E🙏N
@evertfbakkes71605 жыл бұрын
Ongelooflik mooi, Piet Smit sing die Oorwinningslied met volle oorgawe, roerend!
@hencoviljoen87318 жыл бұрын
it is so beautiful I am crying
@gerdaleroux15944 жыл бұрын
HALLELUJA AMEN MY KONING JESUS!!!!!
@phyllisjohst648110 ай бұрын
Baie Dankie dit is so mooi ❤️
@renildefreitasduarte7824 Жыл бұрын
❤. Tão lindos hinos, cantados por Manoel Escórcio. Que benção maravilhosa de Deus 🌲🌲🙏
@tebraduplessis54746 жыл бұрын
Piet hierdie is ons almal se lied maar dit is jou *sing-lied* Maak my hart sag
@priscillavanwyk61115 жыл бұрын
Dankie vir die geseende lied ek het dit nodig ,seeninge
@priscillavanwyk61115 жыл бұрын
Piet Smith
@naomibuys84335 ай бұрын
Dit bly net die mooiste lied.
@WilieHermannАй бұрын
Dis so mooi,dit laat my bewoë.❤
@jeanneklue14987 жыл бұрын
Dankie Vader vir U grenade en Liefde Amen
@chucksnorre8037 жыл бұрын
Dis Baie Mooi Sy Woord Sal Ewig Staan
@annatjiebottcher92954 жыл бұрын
N
@doretjanse21782 жыл бұрын
Piet smit jy sing ongelooflik mooi
@lodie93664 жыл бұрын
Dis die mooiste lied wat ooit al bestaan het
@50passat12 жыл бұрын
Geweldig jongen.!!!! ga door. GODS zegen is met jou.!!!
@bessiewillemse44421 күн бұрын
Lei my vanaand daar heen JESUS my woorde eers maak my Hart sagtre Hart Amem
@Beastinvader13 жыл бұрын
My hart klop in ritme met die musiek! Fantasties!
@braamcoetser1599 жыл бұрын
pragtig en so waar
@adwest686 жыл бұрын
Prachtig, luister graag naar Piet Smit
@annvandermerwe84943 жыл бұрын
The moist beautiful song ever
@riaanmulder96642 жыл бұрын
Die lied se alles so mooi oor ons Koning
@mariedelarey721710 жыл бұрын
Baie mooi. Prys en loof ons Koning.
@amandavandermerwe42975 жыл бұрын
Die mooiste lied ooit
@barrypieters166110 жыл бұрын
Anen Amen en Amen.My God is so groot
@braamcoetser15911 жыл бұрын
Dit is lekker om saam te sing.
@gerdafourie81484 жыл бұрын
So n mooi lied.
@mariebezuidenhout92908 жыл бұрын
vreeslik mooi lied ooit
@esmelok95828 жыл бұрын
Marie Bezuidenhout .?
@arethanel892910 жыл бұрын
Manie ek sluit my oe en luister verdiep na jou stem en jou pragtige lied. Ek slaan my hande saam want weereens het jy my bekoor ! Dankie daarvoor. Dankie want jy is salf vir n seer eina. Hoe kan ek, Aretha, jou help en opbeur met die alleenheid ? Druk enige tyd op my knoppie en sal ek jou ter enige tyd help en bystaan. Groetnis en sterkte ou vriend.
@johannahvanwyk89497 жыл бұрын
Alvis blue
@keazeboer9 жыл бұрын
Supermooi. Veel herrineringen aan!
@Wimpieha0018 жыл бұрын
Amen loof en prys hom
@doretjanse21782 жыл бұрын
Piet jou misiek is ongelooflik mooi vi my
@Poppievn7 жыл бұрын
Amen! Pragtig.
@MrFinetuner9 жыл бұрын
Kry silke koue rilings as ek die lied hoor,word gereeld in ons kerk gesing NG Kerk Crosby
@ritaloots48023 жыл бұрын
Pragtig! My gunsteling lied.
@wenavanvuuren2632 Жыл бұрын
Mooi lied te wereld al die versies
@janjoubert6507 жыл бұрын
Laat ons nooit vergeet wat ons GOD vir ons doen nie! Loof en prys HOM!
@atwernerplay45366 жыл бұрын
As ons nie op die aarde Hom kan prys nie hoe sal ons Hom in die hemel kan prys .Hy is waardig om ge prys te word
@martiefevrier49977 жыл бұрын
Ek stem saam dis SO MOOI kry ook altyd trane in my oë. Prys Hom!!!
@MrWer205 жыл бұрын
'n Ongelooflike diep mooi lied.😥
@maureenpienaar8932 жыл бұрын
Baie pragtige liedjie
@hollie757613 жыл бұрын
Stunning!!!!
@windgatpompies383710 жыл бұрын
absoluut wonderlik kan oor en oor na die luister en sing hardlik saam
@johannahvanwyk89497 жыл бұрын
Windgat Pompies e
@magdakriel69076 жыл бұрын
Die beste ooit glo vas daarin My verlosser
@hansvandendolder203710 жыл бұрын
Jesus I love you!!!!
@sylviabotha82638 жыл бұрын
Hy is Koning, HY regeer! Waar kan ek die lerieke van die vierde versie van hierdie lied wat deur Piet Smit gesing word, verkry? Dit meld dat Jesus ons weer kom haal, die Vader het alreeds die tyd en dag bepaal, die tafel met die bruilofsmaal? So ver ek weet is dit net Piet smit wat hierdie vers byvoeg, maar dit is nie op hierdie video nie. Dit is vir my die heel mooiste! Jesus kom weer om ons te haall, en ons, as rein gewaste Bruid gaan saam met hom die bruilofsmaal hou! Loof U Jeshua, Leeu van Juda, my Koning! Sylvia Botha
@diegroblers8 жыл бұрын
+Sylvia Botha Oorwinningslied Ek sien in my gees die glorie En die almag van die Heer Die Allerhoogste wat in liefde Oor sy Koninkryk regeer Hy’t belowe aan die einde Op die wolke kom Hy weer Hy’s Koning Hy regeer Loof Hom, prys Hom, halleluja (3x) Hy’s Koning Hy regeer Die Here is ons vesting Wat vir altyd sal bly staan Hy beskerm elke mens Wat in geloof na Hom toe gaan Hy’s ons skuiling, Hy’s ons wapen, Hy’t die vyand reeds verslaan Hy’s die rots wat ewig staan Loof Hom, prys Hom, halleluja (3x) Hy’s die rots wat ewig staan Kom deel nou in ons loflied Hef jou hande op na bo Blaas basuine, slaan op dromme En kom dans voor God se oë Kom leef in die oorwinning Van sy Woord waarin ons glo want sy Woord sal ewig staan Loof Hom, prys Hom, halleluja (3x) Sy Woord sal ewig staan