This was so interesting and educational. Ons as mens is weerloos teen die elemente van die natuur. As ek dit sien dat dink ek altyd hoe dit vir die mense moes gevoel het met Noag se vloed. Daardie arme mense se huise.
@heilathenaturewoman93589 ай бұрын
Thank you for watching, Sonet and I am glad you found it interesting. Ja, die natuur is baie kragtig en dit laat mens besef hoe nietig die mens is.