Kersfees... Waaroor gaan dit? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

  Рет қаралды 23,481

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Пікірлер: 71
@corneliagrobbelaar
@corneliagrobbelaar 11 ай бұрын
Baie dankie Frik, ons het 8 jaar terug die waarheid ondek en ek bid dat al meer mense die openbaring sal kry om ABBA se wil te doen
@pamelablankenberg3755
@pamelablankenberg3755 3 жыл бұрын
Baie dankie Frik vir die teachings waardeer dit oprereg
@michaeloosthuizen4450
@michaeloosthuizen4450 4 жыл бұрын
Amen! In die jare 50's en 60's het my pa al ons hieroor gewaarsku. Hy is vandag 96 jaar oud en ek eer hom baie oor sy gehoorsaamheid wat hy al daai jare geleer het. Ons as 8 kinders kon dus oor die jare baie mense reghelp. Vir baie lank al vier ons Bybelse feeste wat groot seën bring in ons generasies.. Dank Vader vir mense soos Frik wat nie huiwer om die waarheid te leer nie. Kom Yeshua kom gou asb?
@janeengelbrecht992
@janeengelbrecht992 4 жыл бұрын
Uitstekende teaching van die volle waarheid!!! Dankie pastoor Frik!!!
@damienscheepers934
@damienscheepers934 4 жыл бұрын
Awesome teaching. Dankie vir die waarheid.
@janee4337
@janee4337 4 жыл бұрын
Baie dankie Frik. So bly om te sien dat jy hierdie dinge aanspreek! Dit sal wonderlik wees as jy ons kan voorberei vir elke fees sodat ons dit korrek kan begin doen.
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel 4 жыл бұрын
Past Frik het reeds verskeie videos op die kanaal oor die Feeste.
@marinabuys2753
@marinabuys2753 4 жыл бұрын
Baie dankie vir julle Boldness vir waarheid. Ons deel graag die videos met ons familie en vriende.
@tinyvoigt4604
@tinyvoigt4604 Жыл бұрын
Ps Frik baie dankie vir die waarheid wat u met ons deel. Sodat ons deel kan he aan die waarheid van God. Mag ek u vra, glo jul in die voete wassing met nagmaal. Ek leer so baie uit die lesse wat jul aan bied. Ek eer die Hemelse Vader wat jul op my pad geplaas het. Mooi geseende dag vir jul. Ek voel uit gehonger na die Woord van God, dis asof ek nie genoeg kan inneem nie. Dit voel my tyd is net te kort vir al die studies wat ek wil in haal. Mooi geseende dag aan u en Amelia.
@houtskoen1
@houtskoen1 4 жыл бұрын
Dankie vir die waarheid 🤗👏🏻
@vivienneviljoen4905
@vivienneviljoen4905 3 жыл бұрын
Hallelujah. .eks so bly dat ek ons mense sien die waarheid preek. ..thank You Jesus! Dq Frik. ..WOW. Niemand wil luister ni 😔
@ockiestrydom7443
@ockiestrydom7443 4 жыл бұрын
Frik, my grootste respek vir jou, dankie dat jy opstaan vir die waarheid. Alle eer aan die Allerhoogste🙌🙏
@leannegraceliberty
@leannegraceliberty 4 жыл бұрын
Baie dankie vir die waarheid, direk uit God se Woord uit 🙌🏽🙌🏽🙌🏽
@lesleyliebenberg3821
@lesleyliebenberg3821 4 жыл бұрын
Dankie dat u waarheid spreek ps Frik ...mag Abba U ryklik bless
@lizetsolomon7713
@lizetsolomon7713 3 жыл бұрын
👏🏻👏🏻 God se woord se ons alles en gee ons kennis in waarheid. Magtige Heilige Gees. Dankie vir die boldness in waarheid Pastoor Frik 🙏🏻
@johannabothma7217
@johannabothma7217 4 жыл бұрын
Amen and Amen We need more boldness from Pastors to preach the truth Boldness is: standing for the truth knowing you will fall by the hand of the world.
@tommyvanrooyen9561
@tommyvanrooyen9561 4 жыл бұрын
Briljante verduideliking en lering ---- opregte dank daarvoor!
@coletventer3044
@coletventer3044 4 жыл бұрын
Dq Pastoor vir die waarheid!
@sharonclaassen8382
@sharonclaassen8382 4 жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik vir die Waarheid uit Abba se Woord.. Matt 7:14 Want die poort is nou en die pad is smal wat na die Lewe lei, EN DAAR IS MÌN WAT DIT VIND! Dankie Jeshuah dat U die skille van my oë laat afval het!!🙌🙌
@henniebouer7781
@henniebouer7781 4 жыл бұрын
Past Frik baie dankie vir die waarheid wat jy verkondig.Kan u my laat waar julle gevestig is waar u dienste hou. Ek bid die bloed van Yeshua op u en u familie af. Shalom.
@melissabotha5872
@melissabotha5872 4 жыл бұрын
BAIE DANKIE. STEM SAAM EN IS KLAAR MET DAAI AFGODSFEESTE
@johanbarnard1465
@johanbarnard1465 4 жыл бұрын
Dankie - net 'n opmerking - Yeshua het nooit gese fier my verjaarsdag nie - maar Hy het wel gese gedenk my dood
@belindaelliott3660
@belindaelliott3660 3 жыл бұрын
Baie goeie verduidelik baie dankie Frik!!!
@scarkotiebotha388
@scarkotiebotha388 4 жыл бұрын
Baie dankie Frik verstaan nou Baie beter.
@kooseloff7198
@kooseloff7198 4 жыл бұрын
Frik. Mag jou waarheids woord elke mens bereik en dat Die WOORD VAN DIE LEWENDE GOD LEWENDIG IN ELKEEN SE GEES WORD. Laat elkeen homself nie bluf nie. Breek weg van die wêreldse gemors en Dien die LEWENDE GOD. GESEEND IS ELKEEN WAT DIE LEWENDE GOD DIEN
@leannegraceliberty
@leannegraceliberty 3 жыл бұрын
Baie, baie awesome teaching. Baie dankie vir die kennis!
@dejager10
@dejager10 4 жыл бұрын
Dankie Frik vir die waarheid.
@marthavacoller9626
@marthavacoller9626 4 жыл бұрын
dankie vir die waarheid
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Shalom.
@atarrah7
@atarrah7 2 жыл бұрын
Todah raba!
@chrispitrakkos8925
@chrispitrakkos8925 3 жыл бұрын
Amen, dankie pastoor.
@truthwarrior9749
@truthwarrior9749 Жыл бұрын
AMEN!
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie pastoor.
@nicoholtzhausen9621
@nicoholtzhausen9621 4 жыл бұрын
Dankie Frik
@helenabotha3893
@helenabotha3893 3 жыл бұрын
Dankie Frik dis so waar!
@mariedejager6887
@mariedejager6887 4 жыл бұрын
Baie dankie vir waarheid wat weereens seevier ek prys Hom vir n kosbare boodskap dankie Frik
@chrisswanepoel9962
@chrisswanepoel9962 Жыл бұрын
AmenAmen
@rianaels4786
@rianaels4786 2 жыл бұрын
Goeie dag Jy noem dat ons die Shabat moet vier.. maar ons is nie Jode nie en dis n Joodse fees. Waar in die Woord staan dat ons as nie Jode die Joodse feeste moet vier?
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel 2 жыл бұрын
Goeie môre, dis waar die fout inkom. Dit is NIE Joodse feeste nie dit is ABBA se feeste. Jy is welkom om kontak te maak met Past. Frik Weideman op 083 459 5158 vir meer inligting. Ons het ook vele videos op ons KZbin kanaal waarin die feeste asook shabbat bespreek word. Groete Menorah Sosiale Media Dep
@susanswartz5747
@susanswartz5747 2 жыл бұрын
Dankie ABBA U WOORD het my vry gemaak
@janineburger1981
@janineburger1981 Жыл бұрын
Die beste belediging wat ek nog gekry het ivm kersfees was "hou op satan al die eer gee, as jy hom eer gee of beskuldig aanbid jy hom" Dis moeilik om so mens weer terug te antwoord. Ons is 8 jaar kersfeesgees vry! Prys Yahweh!!!
@hendameyer3832
@hendameyer3832 4 жыл бұрын
Amen, waarheid.
@karinteubes5838
@karinteubes5838 3 жыл бұрын
Kragtige boodskap. Baie dankie.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Baie waar pastoor.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Prys Sy groot Naam.
@vanessapienaar5802
@vanessapienaar5802 Жыл бұрын
WOW! Vanoggend het Heilige Gees kom openbaar HOEKOM Jesus se geboortedatum nie aangeteken word nie: OMDAT HY ELKE DAG WEERGEBORE WORD IN MENSE TOT AAN DIE EINDE VAN DAE! Selfs die lied: "FALL ON YOUR KNEES & HEAR THE ANGELS SINGING: HOSANNA HOSANNA THE DAY THAT CHRIST IS BORN" TAKES A NEW MEANING!!!! FOR THEY SANG THE DAY YOU ACCEPTED JESUS' LOVE, HIS LIFE & HIS RESSURECTION FIRE, HOLY SPIRIT🔥WITHIN YOU!!!! O MAKE A JOYFUL NOISE!!! HALLELUYAH!!! ALL HALE KING JESUS!!!! AMEN & AMEN OH THIS IS *HUGE*!!!!!! 🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼❤‍🔥🔥❤‍🔥🔥❤‍🔥🔥
@frankmaocheia5277
@frankmaocheia5277 4 жыл бұрын
Amen
@johannabasson9643
@johannabasson9643 11 ай бұрын
Hoe moet ek maak as ek vir Jesus wil dankie se dat Hy na wereld gekom het om vir ons in te tree by God die Vader. Ek weet dat dit nie 25 Des. gebore is nie. Ek hou nie kersfees nie, maar is dit verkeerd as ek n dag in Okt. uitsonder en daardie dag vereer ek Hom.
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel 11 ай бұрын
Daar is 7 feeste van YHWH, vier hulle tot eer van Sy naam. Menorah Sosiale Media Dep
@henkjvv
@henkjvv 4 жыл бұрын
“Luister wat die Here vir julle sê, Israeliete! So sê die Here: Moenie die gewoontes van die heidennasies aanleer nie. Moenie bang wees vir die tekens aan die hemel nie, want dit is die heidennasies wat daarvoor bang is. Hulle voorskrif om 'n god te kry, is sinloos: hulle kap 'n boom in die bos af, 'n ambagsman kerf dit uit met 'n beitel, hy versier dit met silwer en goud, met hamer en spyker slaan hy dit vas dat dit nie omkantel nie.” ‭‭JEREMIA‬ ‭10:1-4‬ ‭AFR83‬‬ www.bible.com/6/jer.10.1-4.afr83
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Wat n dag gaan dit wees?
@susanwatt3978
@susanwatt3978 2 жыл бұрын
Hoe waar is dit nie !
@dorothydewit1143
@dorothydewit1143 4 жыл бұрын
Past, net 'n vraag: Hou julle gemeente Shabbat van Vrydag sononder tot Saterdag sononder? En hou julle die Feeste wat ABBA Vader in die Torah vir ons ook gegee het?
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel 4 жыл бұрын
Goeie middag Dorothy, ja ons hou Shabbat en ons onderhou die 7 Feeste van Yahweh. Groete Menorah Sosiale Media Dep
@trevorwalker261
@trevorwalker261 4 жыл бұрын
Hi Frik, Trevor Walker die kant, fantastic message and very necessary. I recently preached a sermon titled, "Should Christians celebrate Christmas?" please listen to it when u have a gap, as I will really appreciate your feedback because I have the highest regard for your spiritual and Scriptural insight.
@Rachel1595
@Rachel1595 4 жыл бұрын
So baie hier deur geleer! Sal love om al hierdie skrif gedeeltes weer op my eie tyd deur te lees. Is daar moontlik 'n lys van al die skrifte asb?
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel 4 жыл бұрын
Ongelukkig nie, maar gelukkig bly die video op so jy kan deurgaan soveel as wat jy nodig het. Groete Menorah Sosiale Media Dep
@frikkiebotes5613
@frikkiebotes5613 3 жыл бұрын
Mense gaan ten gronde AGV gebrek aan kennis en mense hou van tradisies meer as die waarheid
@estelledebeer8678
@estelledebeer8678 3 жыл бұрын
Pastoor hoe werk die ons Messias is nie op Desember gebore nie baie van ons weet dit hoekom het die predikante so vir ons gejok
@blessedonexxx9913
@blessedonexxx9913 11 ай бұрын
Amen! Net een korreksie: Dis mos aanbidding van die 'SUN God'... nie 'SON God'. En ek glo: omdat God mens geword het, moes hy deur water en bloed GEBORE word soos ń mens om vir ń kort rukkie op aarde al die pyn, hartseer, hongerte (toe Hy in woestyn was vir 40 dae) ens. te verduur wat ons aardse wesens verduur sodat hy Sy menswees kon afsluit deur Sy lewe op te offer vir al bg. waarmee Satan ons probeer onderdruk ... Daarna het Hy Sy menswees afgelê omdat Hy, ons Verlosser, as mens die Satan oorwin het deur Sy bloedoffer nadat Hy al ons sonde en krankhede op Hom geneem het en die dood se angel vernietig het vir almal wat glo. Gevolg: (Die ewige lewe saam met Hom in Sy Hemelse Koninkryk en ń ope deur om direk met ons Hemelse Vader te kan kommunikeer... nadat die voorhangsel van die allerheiligste deel van die tempel geskeur het).
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel 11 ай бұрын
SON god is die Afrikaans vir SUN god. Menorah Sosiale Media Dep
@neelsvanschalkwyk5528
@neelsvanschalkwyk5528 3 жыл бұрын
Wanneer was die volk telling wat Josef en Maria opgetrek het watter maand was dit.
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel 3 жыл бұрын
Jy is welkom om met Past. Frik kontak te maak op 083 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Halleluja.
My Sondes wat niemand sien nie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
13:31
Hoe wandel ek in die Gees? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
32:31
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 10 М.
Why no RONALDO?! 🤔⚽️
00:28
Celine Dept
Рет қаралды 117 МЛН
Чистка воды совком от денег
00:32
FD Vasya
Рет қаралды 6 МЛН
小丑教训坏蛋 #小丑 #天使 #shorts
00:49
好人小丑
Рет қаралды 19 МЛН
We Attempted The Impossible 😱
00:54
Topper Guild
Рет қаралды 27 МЛН
Die eerste Christelike boek ooit!  (Jak 1:1)
51:43
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 6 М.
Die kersfees leuen  (Eng. YouTube: The christmas lie)
1:16:12
tiaan gildenhuys
Рет қаралды 22 М.
Romeine (Deel 2)
46:35
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 9 М.
Gebed verander my. Stephan Joubert [7 Junie 2020]
28:38
Ekerk
Рет қаралды 41 М.
Bybelskool | Psalm 1 [16 April 2021]
27:40
Ekerk
Рет қаралды 11 М.
Verdrukking in 2021 - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
30:57
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 23 М.
Why no RONALDO?! 🤔⚽️
00:28
Celine Dept
Рет қаралды 117 МЛН