Die Laaste Uur: Die Antichris kom. Frik Weideman. Menorah Tabernakel
Пікірлер: 111
@jeandavids91579 ай бұрын
Ek bely en verklaar: Ek sal nie buig voor n wettelose, menslike tradisie godsdiens, die wee van Jerobeam nie. Ek weier om deel te neem aan hulle mensgemaakte feeste wat n gruwel is in ELOHIM se oe en wil my vandag en elke dag bekeer van enige verkeerde wee en tot ons BARMHARTIGE EN GENADIGE ELOHIM!! Soo dankie past Frik en Amelia vir vandag se WOORD! Hallelu-YAH!!
@karienmarais22305 ай бұрын
Dankie Frik vir die wonderlike Insiggewende Woord qat jy aan ons gebring Het .Geseend Sal Jy wees SHALOM
@kobiemarx60869 ай бұрын
Dankie Frik vir die waarheid en hierdie geseënde diens..HalleluYah.!!
@karienmarais22309 ай бұрын
Dankie Frik vir Die ONGELOOFLIKE Boodskap.Mag YAHWEH ELOHIM Jou behoed en Bewaar en Oorvloedig Seen SHALOM Broer. HalleluYah prys ons EWIGE MEESTER SHALOM...
@edwarddippenaar16159 ай бұрын
Dankie God dat U naam Gehuilig word en nie verkeerd nie en dit korek uit gespreek word nie misbruik word nie.En my Gees Roep uit Hallelujah. Geseënde dag vir almal in Jesus Liefde Shalom 🙌 .
@MaureenHeymans-j8j9 ай бұрын
Mag YAH u en u geliefdes seën en beskerm vir ons wat honger en dors na die Woord van Elohim.
@stefanTianaBadenhorst9 ай бұрын
Oom frik baie dankie vir die mooie bootskap vanogend, mag ons Fader Yahwhe oom se bediening seen, dis vreeslik lekker om die woord so in die waarheid te kan lees en leer en bestudeer.
@deirdremyburgh62389 ай бұрын
Die waarheid laat mens se hart sommer so lekker aan die brand voel. Baie dankie.💙
@juanitaschoeman95739 ай бұрын
Baie dankie Pastoor, baie mooi boodskap. Hallelujah.
@pamelajoubert9 ай бұрын
Baie dankie Frik vir hierdie goeie preek vandag. Ek sien uit na volgende Shabbat om te luister na jou volgende preek.
@estelledean65639 ай бұрын
Prys Hom dat al het ek gebid in Sy Naam Hy steeds my hoor en antwoord . Dankie Pastoor. God se Naam bly Heilig. Almighty God. I love to serve You Lord❤
@ester38289 ай бұрын
Dankie vir hierdie ongelooflike boodskap, mag elkeen gehoor gee hieraan. Ek bid en huil vir die wat nog in die oorlewering van die Jerobeam godsdiens gevange gehou word. Mag die Ruach hulle oë open sodat hulle hierdie wonderlike waarheid kan ontdek en daaron wandel met gees, siel en liggaam.
@jeandavids91579 ай бұрын
Alle EER LOF EN AANBIDDING aan VADER YHWH vir hierdie geopenbaarde WOORD in die NAAM VAN MEESTER YAH'SHUA!!
@irenebronkhorst74479 ай бұрын
Baie dankie Frik vir gister se boodskap. Ek het vandag eers geluister. Groete uit Heidelberg ❤❤❤
@daleneweideman8169 ай бұрын
Dankie dankie vir die Kewende Woord van ELOHIM
@jacosmal11029 ай бұрын
Jahwe wees die mens genadig.Wetteloosheid neem toe.
@vasti0189 ай бұрын
HalleluYAH!! Dankie dat u op waarheid en beginsels staan. Selfs van die inspuitings tyd af. U en Amelia is waarlik overcommers.
@delanijesusistheonlyway51689 ай бұрын
Wow. Ek wil ook Yaweh se feeste Hou. Omdat ek lief is vir Hom. Ek wil in Gees en waarheid. HalleluYah
@Sandra756409 ай бұрын
HalleluYah! Shabbat Shalom!
@ChrisDeBeer-ct3mo9 ай бұрын
Baie dankie Vir jou diens
@christienebotha63639 ай бұрын
Baie dankie Pastoor Frik 👏 UITSTEKENDE Teaching! 🙏🙌
@lnicholson40499 ай бұрын
Soos altyd n uitstekende boodskap. Dankie dat jy gehoorsaam is Frik. Alle eer aan ons Elohim Abba Vader.
@sandrapotgieter74889 ай бұрын
WOW !! Fantastiese boodskap...baie dankie...
@LenieJansenvanVuuren9 ай бұрын
Sjoe pastoor wonderlike boodskap Hallelujah
@corrienortje20169 ай бұрын
Hallelu,YAH Shabbat Shalom
@ricardovanrooi77719 ай бұрын
Dankie dat by die punt gekom het deur te se u praat teen geen denominasie en geen prediker nie,maar as hy geroep is deur ELOHIM wie is u om te oordeel...dit staan vir my uit
@jacosmal11029 ай бұрын
Sho, baie sterk waarheid.
@Sandra756409 ай бұрын
Dis my 4de bevestiging! HalleluYah
@lnicholson40499 ай бұрын
Shabbat Shalom van Westville, Durban
@jacosmal11029 ай бұрын
Shabbat Shalom.
@sakkiesmith4899 ай бұрын
Harde waarheid dankie!
@pieterkruger53869 ай бұрын
Sela, dis die waarheid!
@jacosmal11029 ай бұрын
Die waarheid, Meester Jeshua.
@jacosmal11029 ай бұрын
Heilig sewende dag.
@DietervnWyk9 ай бұрын
Shabbat Shalom
@HennieVanNiekerk-t6k9 ай бұрын
Shabbat Shalom, Pastor
@daleneweideman8169 ай бұрын
Shalom vanaf Theunissen
@suzettevanwyngaardt11449 ай бұрын
Hallelujah
@mjw869 ай бұрын
Dankie Frik
@JohnnyGeldenhuya9 ай бұрын
Shabbat Shalum
@jacosmal11029 ай бұрын
Beslis die laaste uur.
@jacosmal11029 ай бұрын
Baie waar.Eina!
@jacosmal11029 ай бұрын
Neem besluit, draai terug na Jahwe.
@erikaassor9 ай бұрын
Baie dankie!!! Dwalinge waarmee ons verblind was deur die eeue maar beslis in ons samelewing!!! Skrikwekkende misleiding!!!!
@jacosmal11029 ай бұрын
Grootste leuen.
@susanlategan46519 ай бұрын
Amen
@wilmawhielers319 ай бұрын
Hallelu - Yah
@jacosmal11029 ай бұрын
Die waarheid.
@jacosmal11029 ай бұрын
Halleluja.
@pietleroux96679 ай бұрын
Mooi ❤
@karienmarais22305 ай бұрын
HalleluYah
@louiskotze92459 ай бұрын
Wat is jou mening oor die tyd waar in ons lewe vandag aangaande , die reiniging van die temple in die hemeli, ons hoörpriester vandag en die laaste oordeel.
@jacosmal11029 ай бұрын
Ons sal vervolg word.Staan vas in waarheid van Woord.
@jacosmal11029 ай бұрын
Weier om te buig voor verkeerde wee.
@lionelkent78369 ай бұрын
Hi Frik nog iets interessants . Met respek gese . Die Israelites se alfabeth het nie die letter J in hulle alfabeth nie. So waar Kom die Naam Jesus Dan Vandaan. Kan net Kom van die Griekse pagon mense af van daai tyd vat Yahshua-ha-ma-chiag se Heilige Naam verdraai het na pagon toe.
@susanduplessisraubenheimer26329 ай бұрын
Pastoor maar hoekom staan amen i die Bybel Beteken dit dan nie..laat dit so wees nie?
@MenorahTabernakel9 ай бұрын
Kyk gerus die video wat Past Frik en Amelia gemaak het oor Amen en HalleluYAH. Dit behoort jou vraag te beantwoord. kzbin.info/www/bejne/mIuZoYOXnLZ0rtUsi=L4ESo-8jPDDUWRLe Groete Menorah Sosiale Media Dep
@jacosmal11029 ай бұрын
Meester Jeshua.
@lionelkent78369 ай бұрын
Hi Frik .Dq dat jy die Heilige Name van YHWH, Yahshua ha-ma-chiag, en Rhoa-Yah-kodech aan die mense verduidelik . Iets Baie interesants. YHWH =Yahshua =Rhoa-Yah-kodech. Let op met respek gese . Al 3 het die Heilige Naam in van YAH . Geseende Shabbat SHALLOM.
@lionelkent78369 ай бұрын
Hi Frik. Nog iets interessants. Met respek gese. Yahshua-ha-ma-chiag was n Israelites en nie n Griek nie .So waarom het die Pagon mense Sy ware Naam Yahshua-ha-ma-chiag veruil na n Grieksenaam Jesus toe. Ons aanbid nie n pagon God nie maar die Ware Heilige Almagtige God met n Heilige Naam.
@HennieVanNiekerk-t6k9 ай бұрын
Johannes 3:15-21
@lionelkent78369 ай бұрын
Hi Frik iets Baie interesants met respek gese. Jare terug toe ek n worselstryd gehaad het met Die 3 Godheid se Name . Het ek 1 dag op die strand geloop in Danabaai Mosselbay en daar het ek n pragtige klip opgetel met YHWH = Yahuha = Yahshua = Rhoa-Yah-kodech. Alhoewel ek nie heeltemal die Naam Jesus Christus verban nie want ek het bekeering onder die Naam Jesus Christus ontvang. So YHWH leer ons om Heiliger te word daarom gebruik ek die Name Jesus Christus ( Yahshua ha-ma-chiag) saam .vir mense se onthalwe. Want ons mense ons is almal Dom. Alhoewel ons dink ons is slim .
❤frik my Naam is Dawid ek wil meer leer van die Torah ek wil Graig n bybel be-sit maar kan nie loop nie asg van n stroke kan iemand dalk een skink baie dankie ❤