🤣🤣🤣🤣Lag nou lekker.. Sagter as die inside van 'n inside story🤣🤣 en minus inflasie... Jonathan jy is awesome! Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar 🎉🎉🎉🎉
@soothingsoundschannel9 күн бұрын
Jy maak altyd my dag. Jy praat soos ons normal Suid-Afrikaners praat en vloek nie boontoe. Bravo vir dit en ons hoop ons gaan nog baie jare bevoorreg om jou stories te kan luister.
@sewerslideboii2 жыл бұрын
Ai Johnathan, jy weet mos nou hoe om 'n ou se dag te maak. Jou legende! 🤘🏼
@IngeEvenwel2 жыл бұрын
Absoluut
@grantrothman71712 жыл бұрын
Poor Ginger's they get fokol 🤣🤣🤣
@marcebritz99312 жыл бұрын
These sound like the requests of a burglar....who tf wants to slip in dog s&%@ just before robbing a house in the dark. 🤣🤣
@tiaannell94452 жыл бұрын
Ho ho ho bietjie vas 😂😂
@leonardgardner47992 жыл бұрын
Excellent
@georgefrederikoosthuizen8912 жыл бұрын
Jyt vergeet van hoe seer n lego blokkie is om op te trap..😃
@donovanpurchase43682 жыл бұрын
Of daai ou Staal tuin stoele
@georgefrederikoosthuizen8912 жыл бұрын
@@donovanpurchase4368 netso 🤗
@eddiediedericks5352 жыл бұрын
Wat noem jy twee rooikoppe wat baklei? Wortel-combat
@mrange202 жыл бұрын
Grapgat... Great boeta!
@untouchedwreck10392 жыл бұрын
Los maar n Wizza please boys! Lol
@bigg162 жыл бұрын
lmga!!!!🤣🤣🤣🤣
@Wagenmeister2 жыл бұрын
As n gemmer, sal ek nou net mooi als nie doen wat hy vra nie. Sal sommer die hond brooklex voer. Haha
@nalenewolfy93382 жыл бұрын
Herelikheid die dude is n vokken legend
@JAMvideo12 жыл бұрын
Been a fan since "fktap RDP braai" video days. "anyways, as jy honger is, daar's ProNutro in die huis". Hierdie een is goud! Sê jammer vir die Paashaas en die rooikoppe..
@PreachingChief2 жыл бұрын
So lus vir soya was ek nog nooit gewees nie, so hou maar daai pronutro vir iemand wat jy haat.
@francoisjacobs4682 жыл бұрын
@corb56542 жыл бұрын
Waardig van n Oscar...
@idabadenhorst23832 жыл бұрын
Jy het my aand gemaak😂😂😂
@shortMario Жыл бұрын
Daar is belangrike vrae om te andwoord vir hierdie fees seisoen. Brannas of rum... Brannas of rum ... Coke of Pepsi ... Coke of Pepsi. ek is al siek geworry
@Castaca272 жыл бұрын
Bwhahahaha.... 😭😭😭
@casperueckermann9382 жыл бұрын
😜🤣🤣
@rodgersmith30872 жыл бұрын
Dankie ou boet
@georgebrandon7778 күн бұрын
Het asseblief respek vir die naam van die Here and gee jou titel n ander naam, “Krist” is nie God se speelnaam nie, Jesus Christus is die werklike rede vir hierdie seisoen en beslis nie die naam wat jou kanaal gebruik!
@IngeEvenwel2 жыл бұрын
Geseende Kersfees Jonathan
@jean-pierreannandale8282 жыл бұрын
Jy is bevok ou Jonathan. Wil nog een van jou live shows sien eendag. Het nog nooit. Geseende Kersfees en n voorspoedige nuwejaar