Nuwe Ford Ranger

  Рет қаралды 146,745

Radioraps

Radioraps

Жыл бұрын

Boys, die honne van Action Ford Krugersdorp, oorkant Hennies, het my genooi om die nuwe Ranger van nader te bekyk.
Ek moet sê eks baie impressed.
Bel vir Leon van Action Ford Krugersdorp op
079 717 3530 en pull in vir’n koffie en test drive, moet net nie spin as jy weg trêk nie! 🤙🏻

Пікірлер: 263
@vjb66666
@vjb66666 Жыл бұрын
Ons het meer reviews van jou af nodig! 🤣
@rangerryz1490
@rangerryz1490 Жыл бұрын
If you look carefully in the background you can see a toyota waiting to tow them
@grantrothman7171
@grantrothman7171 Жыл бұрын
🤣🤣👌
@christiaanlotz
@christiaanlotz Жыл бұрын
Jy's nou die ou waarvoor Jonathan mens waarsku🤣
@rangerryz1490
@rangerryz1490 Жыл бұрын
@@christiaanlotz the truth hurts 😂he knows the Toyota army is waiting with their tow ropes in hand
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 Жыл бұрын
Maakie saak watter 4x4 ons in die grammadoelas mee vas sit nie, dis altyd daai donkie Toyota Land Cruiser wat ons uitsleep selfs met ñ vrag op
@thadeusdinoshumane9047
@thadeusdinoshumane9047 Жыл бұрын
lol 😂😂😂😂😂😂😂😂
@psykology9299
@psykology9299 Жыл бұрын
I wonder what lovely new designs theyve implemented for us mechanics
@warryn4751
@warryn4751 Жыл бұрын
Beste review wat ek al gekyk het😂😂😂🤙
@kkruger5016
@kkruger5016 Жыл бұрын
The Ranger fans enjoy seeing Ranger (🤣your name fits our site) Ryz & 67 other Toyota fans visiting this Ford Ranger review, no excuse actually needed. Thank you! We appreciate you following.
@JasonStrydom_DaJudge
@JasonStrydom_DaJudge Жыл бұрын
Lekker, was lekker om in die agtergrond te wees terwyl hy die vid maak.. Regtig 'n lekker tak om voor te werk!!
@ReaperSynthetic
@ReaperSynthetic Жыл бұрын
Daai hennies in di agtergrond?😆
@JasonStrydom_DaJudge
@JasonStrydom_DaJudge Жыл бұрын
@@ReaperSynthetic Yes dis Hennies Krugersdorp
@abrahare
@abrahare Жыл бұрын
love die review my bra en ek love my next gen ford ranger
@happytape307
@happytape307 Жыл бұрын
Ek like die review 😎 paar prysies opgespoor. 292kw klink mooi 🔥 Base 4×2 DC 2.0 SiT 125 kW 6MT - R486 000 Base 4×4 DC 2.0 SiT 125 kW 6MT - R528 600 XL 4×2 DC 2.0 SiT 125 kW 6MT - R529 900 XL 4×2 DC 2.0 SiT 125 kW 6AT - R607 300 XLT 4×2 DC 2.0 SiT 125 kW 6AT - R592 700 XL 4×4 DC 2.0 SiT 125 kW 6MT - R544 400 XL 4×4 DC 2.0 SiT 125 kW 6AT - R621 900 XLT 4×4 DC 2.0 SiT 125 kW 6AT - R669 800 XLT 4×2 DC 2.0 BiT 156 kW 10AT - R702 300 XLT 4×4 DC 2.0 BiT 156 kW 10AT - R782 100 Wildtrak 4×2 DC 2.0 BiT 156 kW 10AT - R778 300 Wildtrak 4×4 DC 2.0 BiT 156 kW 10AT - R867 700 Wildtrak 4×4 DC 3.0 V6 184 kW 10AT - R953 500 Raptor 4×4 DC 3.0 V6 292 kW 10AT - R1 120 000 (indicative)
@campbell5749
@campbell5749 Жыл бұрын
Ek koop sommer môre ‘n Ford. May the Ford be wif u.
@udodedekind7292
@udodedekind7292 Жыл бұрын
EITSA PERFEKSIE UIT GEKNIP LOVE DIE RANGERS MAAR DIE NUWE EEN SKEP HOOGTES
@riaanswart9973
@riaanswart9973 Жыл бұрын
Great review Joooonatand...man dit sal maak dat ek my vrou verkoop en 'n lening maak op die verskil...grappie dames...dankie vir die humor...keep it up😎👈👉☝️👆🖕👇🖖
@hansvantonder3369
@hansvantonder3369 Жыл бұрын
Whahahahahaha 🤣 😂 Nou lekker gelag! Love die nuwe ford, lyk moer Smart!
@reondekock9932
@reondekock9932 Жыл бұрын
Dis nou n bakkie💪
@travelsouthafrica5048
@travelsouthafrica5048 Жыл бұрын
ja dis amper so goed soos n isuzu maar nog nie D4D kwaliteit nie
@michaeltownsend4644
@michaeltownsend4644 Жыл бұрын
Bles Bridges, South Africa’s Elvis.
@andregoosen2184
@andregoosen2184 Жыл бұрын
Was hennies te besig! toe gaan jy maar ford ranger kyk, lekker in krugersdorp boys!!
@BB47ful
@BB47ful Жыл бұрын
Sing so mooi😉 ek is nie fan van Ford nie (jaja, ek is 'n Toyota girl) maar dié review kan dalk maak dat ek my mind change🤣🤣
@johanetsebeth9150
@johanetsebeth9150 Жыл бұрын
Wat my plan julle wys nie een keer die lorry onder stel nie. Wonder hoekom lol. What a machine
@bertusreynolds9153
@bertusreynolds9153 Жыл бұрын
Awesome review🤣🤣🤣!!!!!
@anna-marienel1573
@anna-marienel1573 Жыл бұрын
Dis nou hoe advertensies moet lyk... Ons kan dit nie bekostig nie maar ons kan bekyk. Soos ek na travel magazines kyk en my man na stoute tydskrifte... Ons kyk maar weet ons sal nooit daai plekke besoek nie.
@NeilDeVilliers
@NeilDeVilliers Жыл бұрын
Ek het gehoor die bin se weight rating is 140kg. So 'n Canopy met die daktent gaan hom knak?
@rocketmanjohn347
@rocketmanjohn347 Жыл бұрын
Lekker zef bakkie 🤙🏻
@Scxnks
@Scxnks Жыл бұрын
Beste video ooit 🤣
@spiritlight9845
@spiritlight9845 Жыл бұрын
I'm a techie, work on cars all day everyday, Toyota is KING! end of story.
@chriscross2209
@chriscross2209 Жыл бұрын
😜Bok van Blerrr kan by jou kom kers opsteek 🤣Dankie, dit was wel kort maar duidelik. Moettie worry oor die perre wat hulle verbeel hulle ry beter nie, jy het jou doel bereik want hulle het gekliek op jou review. Hulle brag hulle bly by hul vrouens want die vrouens is betroubaar, maar tog loer hulle oor die muur, of knyp die Kat innie donker 😜😜. Ek is vannie kaap maar jou advertensie het by my byval gevind. Wanneer my sak reg is ry ek deur Krugersdorp toe en kom koop my niks werd ford by action.
@bigg16
@bigg16 Жыл бұрын
Brilliant!!🤣🤣
@petrinaude6032
@petrinaude6032 Жыл бұрын
Die ford is veiliger as huidige toy!!!
@lewis44th59
@lewis44th59 Жыл бұрын
The other day, i was working at Ford waltloo where i helped programmed the production line for the new Rangers , and the plant manager laughed and said you know you where right back in 2017 Ford should’ve bought vw motors back then already… after that he then told me and please tell your men to work quick because it looks like a Toyota dealership in our parking lot with you guys here.. all jokes a side not a ford fan. The bakkie looks baie fokkin mooi! And we are going to hear the fords oaks mouth run like that amarok motor.
@barrymuller6220
@barrymuller6220 Жыл бұрын
Dis nou n FORD pappa
@danielscheepers2719
@danielscheepers2719 Жыл бұрын
Ek sal hierdie video gebruik om my pa te convince om een te koop
@reinobrowne9597
@reinobrowne9597 Жыл бұрын
Breuk hy nou makliker?
@eiremike1
@eiremike1 Жыл бұрын
Wie is daai maaaar aanbieder?
@rs5622
@rs5622 Жыл бұрын
Baie mooi, hoop hulle is meer betroubaar as vorige model
@C3L3STIALZ
@C3L3STIALZ Жыл бұрын
Kan jou waarborg hulle is
@nicholasgrobler6988
@nicholasgrobler6988 Жыл бұрын
Beste car review ooit😂
@christoduplessis8177
@christoduplessis8177 7 ай бұрын
Hahahaha nuwe Ranger gekry by Action Ford en toe letterlik net oor die pad gery om 'n well done op die nuwe bakkie bier te drink by Hennie's 😎
@sean965
@sean965 Жыл бұрын
"Baie standard bakkies is soos n Tannie van Silverlakes..." 🤣🤣🤣
@sithabelamandlawenkosiwodu6298
@sithabelamandlawenkosiwodu6298 Жыл бұрын
What does gruet mean? I'm hearing lots of gruet gruet.
@ebenroodt7848
@ebenroodt7848 Жыл бұрын
Maar hy het nou nog nie n' grag plug agter nie.
@tinusstrydom4477
@tinusstrydom4477 Жыл бұрын
Jiri bra, nee j maak mos uit haha
@rudssbotes1718
@rudssbotes1718 Жыл бұрын
Eerlik waar ek is nie n groot fan van Ford nie, meer n isuzu ou maar die nuwe Ford Ranger lyk befok
@hyltonj1974
@hyltonj1974 Жыл бұрын
Neee ooh bloed, ek likes car reviews maar fok weet, jy kill dit ou. Ek stem, daar kom nog reviews, hulle dink😂🤣🤣wie skryf die goed.. Jy dink! ❤️😆😂
@DougieLB08
@DougieLB08 Жыл бұрын
B&O..... Bump tot Oprah 😂
@travelsouthafrica5048
@travelsouthafrica5048 Жыл бұрын
jy kan sien waar hy groot geword het
@clintondaseman5789
@clintondaseman5789 Жыл бұрын
Shawn Michaels vs Brett the hitman, Cowboys teen die Makhulu's...🤣🤣🤣
@mauritzventer2092
@mauritzventer2092 Жыл бұрын
🤣🤣🤣Jy kan gerus nog bakkies review
@Jurgentaur
@Jurgentaur Жыл бұрын
Ek gaan koop sommer nou een....okay😅🤣
@gerritvanschalkwyk1031
@gerritvanschalkwyk1031 Жыл бұрын
Fantastic bakkie on paper. Maar laat ek jul nou maar waarsku, hy breek.... Paar jaar gelede in Atlantis duine het beide bakkies gebreek voor 9:30 met n advertensie shoot vir die eindste bakkie, Eina!!! niks hectic gedoen nie. Laas jaar in Namib duine, raai watter brand moes uitgesleep word in ons groepie. Sê dit nie om lelik te wees nie, het self al n paar Fords gehad , maar as jy soos ek al te oud is om te sukkel en gestrand gelaat te word... bly maar weg swaer...
@mornejordaan1832
@mornejordaan1832 Жыл бұрын
Review the new Ford Everest !!! please !!
@Mimeniia
@Mimeniia Жыл бұрын
LMK 👍🏽
@xrpmarshall6217
@xrpmarshall6217 Жыл бұрын
solank jou vingers nie vol kaaskrille of skaapvet is nie 😂😂😂
@feaverleaf2778
@feaverleaf2778 Жыл бұрын
😂Behalwe as jy grondpad ry dan bly daai foglights op die teerpad al agter sien nie kans vir skud nie😂😂😂
@jpfreakleroux9862
@jpfreakleroux9862 Жыл бұрын
Soos n Tannie van SilverLakes 🤣🤣🤣 - standers ok maar as jy al die extras en shit bysit raak dit expensive … fok dit is snaaks 😂
@brendanritchie-robinson9199
@brendanritchie-robinson9199 Жыл бұрын
Tren wen😂😂
@meyer2827
@meyer2827 Жыл бұрын
25 Jaar Toyota gery. Daarna I jaar n Ranger. Badste tyd in my lewe. Een breuk na die ander Ons almal maak foute. Nooit weer nie.
@fcwiid9037
@fcwiid9037 Жыл бұрын
As jy 25 jaar tamatiesous eet en ewe skielik mostert in sy plek probeer dan gaan dit mos natuurlik onsmaaklik wees. Jyt net al gewoont geraak daaraan om kak te ry so die een jaar wat jy kwaliteit gehad het was dit seker vir jou vreemd
@charlvanniekerk1217
@charlvanniekerk1217 Жыл бұрын
Toyota bly baas nes All Gold jy Ken nie kwaliteit nie so ry jy maar jou KAK !
@Voidy123
@Voidy123 Жыл бұрын
@@fcwiid9037 Enige ou wat se Toyota is kak is jaloers omdat hy met n stuk kak sit.
@chriscross2209
@chriscross2209 Жыл бұрын
@@fcwiid9037 😂😂😂😂😂😂😂😂
@fcwiid9037
@fcwiid9037 Жыл бұрын
@@Voidy123 geen mens is dom genoeg om jaloers te wees op toyota nie 🤣😂
@jeandre2831
@jeandre2831 Жыл бұрын
Jy was snaaks op n tyd.
@choppi1295
@choppi1295 Жыл бұрын
Shaun Raymond van die Cowyboys sal beslis fancy lyk in so outjie
@ampiegreeff3075
@ampiegreeff3075 Жыл бұрын
Kyk hoe veg hulle. En dit oor 'n ryding 😂
@untouchedwreck1039
@untouchedwreck1039 Жыл бұрын
Kan ek twee kry asb?
@andresaayman5726
@andresaayman5726 Жыл бұрын
Toyota adverteer homself boys!
@WadeMorrisZA
@WadeMorrisZA Жыл бұрын
Aweh boet Ek vole jou! Nie in selgte way nie
@aroundtheworldguy1196
@aroundtheworldguy1196 Жыл бұрын
Pa weet mos hy trek so biki lings lol
@CptRumcan
@CptRumcan Жыл бұрын
Ford is great vir die eerste 50 000 km ... dan moet dit baie vinnig n ander ou se probleem word.
@steynnothling9030
@steynnothling9030 Жыл бұрын
Presies! Maar probeer dit nou vir n Ford domkop verduidelik.
@tannermcfly1618
@tannermcfly1618 Жыл бұрын
Do they give loans for fuel? 😂😂😂
@smitfs
@smitfs Жыл бұрын
so trek hy ook so bietjie links? :)
@blueCrayon33
@blueCrayon33 Жыл бұрын
Same look as the old model and the front end is the same as a f150 from 2020
@Jonny80085
@Jonny80085 Жыл бұрын
Kaaskrulle of skaap vet 😂
@lavalouw
@lavalouw Жыл бұрын
I see that toyota has plastic lights now ford gave their car plastic surgery😂
@gerttrytsman
@gerttrytsman Жыл бұрын
Trend of bou sous😂😂😂😂😂😂
@rvsmit9896
@rvsmit9896 Жыл бұрын
Nie Op die vlerk van ń spierwit duif nie, maar eerder Agter die stuur van my spierwit Ranger, gly ek verby ń Amarok. Agter die stuur van my Ranger los ek ń Hilux in my stof 🎼
@travelsouthafrica5048
@travelsouthafrica5048 Жыл бұрын
op 800 000 km loop meeste D4D's nog mooi wag nog om n ranger met daai kilo's te sien
@Voidy123
@Voidy123 Жыл бұрын
@@travelsouthafrica5048 Teen daai tyd het hy al 3 rangers gekoop...🤣🤣🤣
@travelsouthafrica5048
@travelsouthafrica5048 Жыл бұрын
@@Voidy123 of 5 gearboxes replace
@freddielabuschagne4401
@freddielabuschagne4401 Жыл бұрын
@Jason Brown net 5 hulle sukkel om 100000 te haal met n engine, meer so 9 op daai kms😁
@francoiscalldo2958
@francoiscalldo2958 Жыл бұрын
Dakar Gaan bitter Baie olie vlekke he,as content Vs Hi-Lux
@andrieskleynhans9096
@andrieskleynhans9096 Жыл бұрын
Ekt lank fords gery maar eish ek sal maar bly by toyota die ranger en die bt 50 is selfde kak hulle is sagter op die gat maar nie in ju sak nie
@mattjordan6505
@mattjordan6505 Жыл бұрын
Just delete the EGR🤣
@LaurenceBotha
@LaurenceBotha Жыл бұрын
I want to see the bloopers where they were waiting for parts or watching it get stolen in under 15 seconds
@quarryrats
@quarryrats Жыл бұрын
Mense sal enigiets doen om geld te maak deesdae, even Fords bemark 🤣
@CraftyZA
@CraftyZA Жыл бұрын
Nee wat... Van bakkie brand verander? NOOIT. Ek love my Ranger. Hy is nou nie so sexy soos die ding nie, maar hy werk nog. Dalk oor so paar jaar.
@Tony-ot4mh
@Tony-ot4mh Жыл бұрын
I wonder if the Amaroks se kak gaan uitkom in die Ranger of gaan die Ranger se kak uitkom in die Amarok, hahahahaaa gaan sien.
@LeslieBergh
@LeslieBergh Жыл бұрын
Ranger gearbox doesn't like hard work. Over 180k on the clock the turbo also gets iffey. To change a headlight bulb you must pay the dealership half hour labour to reset the computer to accept the new one.
@DUR_RENO
@DUR_RENO Жыл бұрын
Rather stick to Isuzu or Hilux. I got the new 1.9 Extended cab Dmax - reliable, durable and extremely light on fuel claiming 7.1l per 100km. Proper work horse.
@antonioporra7210
@antonioporra7210 Жыл бұрын
@@DUR_RENO A mate just got one at work of the 1.9 and he is very happy
@LimpopoBigGameSafaris
@LimpopoBigGameSafaris Жыл бұрын
@@DUR_RENO It's a Ford with Isuzu badges, shows you how much you know about you vehicle
@HoBBLeCooKiE
@HoBBLeCooKiE Жыл бұрын
Wrong on the gearbox. It is designed and built by ZF. The best in the world. Previously it was ZF designed, but Ford built.
@DUR_RENO
@DUR_RENO Жыл бұрын
@Bossie Mostert OK please elaborate?
@frankchinguwo4807
@frankchinguwo4807 Жыл бұрын
Great now I don't have to watch it coz I can't get anything he's saying
@petruszaayman6707
@petruszaayman6707 Жыл бұрын
Jy moet sing.
@HoBBLeCooKiE
@HoBBLeCooKiE Жыл бұрын
Hou op leg day skip...
@ECOBEAST_SA
@ECOBEAST_SA Жыл бұрын
Great bakkie 🤙🤙 By ver die top dog in die mark!
@kkruger5016
@kkruger5016 Жыл бұрын
Please remember to thank Ford for: For the 4year warranty, 5year maintenance plan since 2011. Lube service intervals every 15000km, and 20,000km on later models. This will show who is the saving bank on wheels. Example a person posted a photo of a Ranger with 927624km, but let us say a Ranger and a Traditional favourite vehicle for evaluation. The number of lubrication services required by this Ranger would be 62(15,000km services), the number of your favourite traditional pet 93 services(10,000km service) . Multiply by avg R4000 service cost for both vehicles, then Ranger would cost you R248, 000 Traditional bakkies cost R372, 000 So who saved R124, 000 Cape to Cairo and back, well 15,000Km, Ranger is fine, the traditional will have to use one of the service garages in Africa or take oil and filters for the trip and do it himself. Back to engine power: Please remember to thank Ford again for upping engine power of T6 Rangers by 27% in 2011 and again in 2022. This forces your "blinded by tradition" brands, to also up engine power and interior specs. When it comes to comfort, style, off road ability, IP ratings, 800mm wading, 850mm for Raptor, rare to see Rangers that need lifting, to be able to Ford water crossings, as for dust ingress proofing, inside Ranger, the pollen/dust and for engine, airfilter design and placement, require no snorkel, for absolute abnormal conditions, the facility is there to do that without cutting the body, where is the match in the market. Ford also led with the Raptor (and still is the only vehicle in its segment). Ooh if I had a penny for every time a "Raptor fighter was promised". Just for the Fanboys....what is 127kW and 2 cylinders too little? The way of arguing seems to grab at an property that is not and cannot be measured, like reliability. Name 1 intrinsic value of your vehicle (hidden IQ test here) of your pet brand that beats that of Ranger/Everest.
@izakgrobbelaar4003
@izakgrobbelaar4003 Жыл бұрын
Resale value😂 Please elaborate if I should add more!
@kkruger5016
@kkruger5016 Жыл бұрын
@@izakgrobbelaar4003 Resale value is part of the calculation of the intrinsic value of a vehicle. Intrinsic value is the difference between the purchase price and the trade price when you let go of the vehicle or any item. But there is a catch, you should take into account what you had to spend on it, what the maintenance and warranty plans saved you in expenditure. So, if you had a vehicle with a 5year maint plan and 4y warranty vs a 3year plan, and you take that in consideration, by adding this plan value as a "saving in your bank" because it is part of the intrinsic value of the vehicle,. The unused warranty & maintenance benefit is again intrinsic value to the next buyer. Intrinsic value is often thought of without taking into account all the hidden values contributing to the aspect.
@izakgrobbelaar4003
@izakgrobbelaar4003 Жыл бұрын
@@kkruger5016 Thanks for the economics lesson. You should add into your calculation, or rather, subtract the first 100 000 km or 90 000 km's which is covered by the service plans, as this is included in the purchase price right? And also, lower the almost a million km down to an average of around 300k for the average user/owner I guess? Very few (ford) owners go even close to a million. You threw in a few jokes so same may apply here right;) Do the calcs again. See where the "intrinsic" value gets you when you are stranded in the Namibian desert or some other faraway place with your wife or mates cursing at you for buying the wrong brand. Ha ha.
@kkruger5016
@kkruger5016 Жыл бұрын
@@izakgrobbelaar4003 in your fantasy a Ranger will break in the desert, shame. I detect your pointless rhetoric. Threatened by the true value you now see in Ford, you have to show the manne you stand for your brand. So you don't have any Intrinsic point to show. But stay true to the second tier group of bakkies that will reach level 1 of the T6 Ford Ranger, sometime.
@izakgrobbelaar4003
@izakgrobbelaar4003 Жыл бұрын
@@kkruger5016 Haha, you can't keep the argument going because you are wrong.🤣 Please see Gerrit van Schalkwyk's comment below. Hy breek ;)
@n.f.n.r4075
@n.f.n.r4075 Жыл бұрын
Sorry tjopper , Mazdaroti cx-5 is nou n regte pantie dropper
@samprince5401
@samprince5401 Жыл бұрын
Meer as genoeg pluk as jy a k@k het..
@nielmahalingamgvv-ghhdasnz3311
@nielmahalingamgvv-ghhdasnz3311 Жыл бұрын
Hilux is baas
@fcwiid9037
@fcwiid9037 Жыл бұрын
Mense wat in n hilux glo is soos kinders wat in kersfader glo. Almal weet dis nie reg nie maar niemand sê iets daaroor nie
@wesselbotha3928
@wesselbotha3928 Жыл бұрын
Kry maar die nuwe Dmax
@freddielabuschagne4401
@freddielabuschagne4401 Жыл бұрын
Nee dankie ek sal maar bly stick met my isuzu en toyota. As jy met min in die lewe tevrede is dan koop jy n ford
@fcwiid9037
@fcwiid9037 Жыл бұрын
As jy hou van piel omdat jou eie te klein is dan koop jy vir jou n toyota. Geen bakkie stamp so hard op jou gat soos toyota nie
@freddielabuschagne4401
@freddielabuschagne4401 Жыл бұрын
@@fcwiid9037 jy moet van brakpan wees klink maar common
@steynnothling9030
@steynnothling9030 Жыл бұрын
@@fcwiid9037 Ek sien jy raak persoonlik, jou klein vrot vagina. Ford kon jou nie eers van die huishulp aftrek toe jy dit die eerste keer probeer het nie. Selfs Toyota moes dit vir jou doen. Jy was seker met n pishoring gemaak
@steynnothling9030
@steynnothling9030 Жыл бұрын
@@freddielabuschagne4401 Moenie worry nie, wanneer FC Wiid en sy vrou skei, is sy nogsteeds sy boetie. Hy het seker n poster van Charlize Theron op sy kakhuisdeur ook nog geplak
@freddielabuschagne4401
@freddielabuschagne4401 Жыл бұрын
@@steynnothling9030 jy het n punt beurt daar🤔😁
@noconz0727
@noconz0727 Жыл бұрын
I don't understand anything he's saying!
@riaanfourie4118
@riaanfourie4118 Жыл бұрын
Ek ry maar liewer my Jeep, hy lek nie olie nie maar staan en breek op sy eie. Hy los my liewer by die huis as langs die pad
@ChrisDied
@ChrisDied Жыл бұрын
So al wat toyota mensies nou gaan sê is "reliability en resale value"... eersten as jy dai ding gaan ry tot die wiele af val, hoekom worry jy oor resale value? En op reliability, dis nie meer die 80's nie mense, fok, 99% van karre deesdae is moerse reliable as jy hou by gewone maintenance ens... julle punte is mute... hilux nou net over priced... jammer...
@clivegreen7142
@clivegreen7142 Жыл бұрын
Moerse mooi bakkie...
@bonjovi7120
@bonjovi7120 Жыл бұрын
Lekker common
@fcwiid9037
@fcwiid9037 Жыл бұрын
Lekker geen sin vir humor
@pauljansen6650
@pauljansen6650 Жыл бұрын
There are already some recalls....classic Ford. Rubbish compared to others like usual.....there's a reason they are always cheaper 2nd hand
@fcwiid9037
@fcwiid9037 Жыл бұрын
Die "rubish" was vir jare die beste 4x4 op die mark. Wanneer laas het jy n car magazine gelees? Of weet jy nou verskriklik baie van bakkies nou dat jou bo oor pappa se dashbord kan sien?
@pauljansen6650
@pauljansen6650 Жыл бұрын
@@fcwiid9037 "Nou dat jou bo oor pappa se dashboard kan sien" Let me guess, you also say stuff like "weet jou ma jys hier" Very original! How closely related were your parents? Best 4x4 on the market for years? Hahahahaha....
@steynnothling9030
@steynnothling9030 Жыл бұрын
@@fcwiid9037 Die beste 2de handse bakkie is n splinternuwe ranger. En jy praat kak, Ford het so een of 2 keer meer as Toyota verkoop.....totdat die spul wat die kak gekoop het, agtergekom het hoe kak Ford regtig is. 42 000km - head gasket gone, nuwe engine, nuwe ratkas. Jy weet fokkol, jou snotkop. Ek weet jou beste 7 jaar was in sub A.
@fcwiid9037
@fcwiid9037 Жыл бұрын
@@steynnothling9030 jy klink soos daai tipiese domnaai wat een keer geluister het hoe ouens om n vuur staan en chat en nou dink jy jy is n professionele mechanic. Jyt seker nog net een bakkie in jou lewe gehad en nou dink jy dis koning van die pad terwyl mens eintlik net vir jou kan lag
@riaanvantonder5169
@riaanvantonder5169 Жыл бұрын
Raps jy praat nou kak asb man ford nee neeeeeeee
@sophiawright4128
@sophiawright4128 Жыл бұрын
dit lyk kak
@kellansaundrson2232
@kellansaundrson2232 Жыл бұрын
Nee hell tjom waar is die Toyotas?
@fcwiid9037
@fcwiid9037 Жыл бұрын
Hy review net ordentlike bakkies. Nie kak nie
@andremare1127
@andremare1127 Жыл бұрын
@@fcwiid9037 Toyota sal nie toelaat dat so 'n poepol hulle bakkies "review" nie.
@Voidy123
@Voidy123 Жыл бұрын
@@fcwiid9037 Dis vir die yuppies wat naby n dealership bly in die dorp, Toyota koop jy net as jy actually werk met hom wil doen. Watse kak ry jy dat jy so op Toyota se case is?
@fcwiid9037
@fcwiid9037 Жыл бұрын
@@Voidy123 wie de fok sal die luukste en nuutste bakkie op die mark koop om meer te werk? Of trek jou toyota swaar as daar twee mense in hom sit?
@pauljansen6650
@pauljansen6650 Жыл бұрын
@Voidy123 he's very upset, it's his time of the month......shame
@beresheeth
@beresheeth Жыл бұрын
Is dit die vlak wat mense gedaal het?! Sulke "reviews" is bitter swak...
@theokriel
@theokriel Жыл бұрын
Die taal en voorkoms van die ou is nog swakker.
@Trekkies900
@Trekkies900 Жыл бұрын
Jacques woon seker in Silver Lakes
@beresheeth
@beresheeth Жыл бұрын
@@Trekkies900 Toe nie maar my ouers kom my maniere leer deur die genade.
@oomjan85
@oomjan85 Жыл бұрын
Jy is nie veronderstel om die video te kyk omdat jy iets wil leer van die bakkie nie. Ontspan n bietjie, en try nog n radio raps video. Miskien vang jy die volgende een
@anna-marienel1573
@anna-marienel1573 Жыл бұрын
Die video is nie vir sensitiewe kykers of suurknolle nie. Keep them coming... Dit dra die goedkeuring van hierdie common tannie. 🤣🤣🤣
@shaunsnyman5107
@shaunsnyman5107 Жыл бұрын
Bakkies is overrated
@Voidy123
@Voidy123 Жыл бұрын
Ek het ook so gedink toe ek nog gesukkel het.
@pauljansen6650
@pauljansen6650 Жыл бұрын
Botha?
@shaunsnyman5107
@shaunsnyman5107 Жыл бұрын
Ek het nog nooit gesukkel nie so ek praat van ondervinding
@Voidy123
@Voidy123 Жыл бұрын
@@shaunsnyman5107 lyk my jy is juis besig om te sukkel
@dirtbikeracing1082
@dirtbikeracing1082 Жыл бұрын
ek weet nie wat is kakker nie, die musiek of die bakkie...
@i003783
@i003783 Жыл бұрын
Jy praat kak!
@musiclovers363
@musiclovers363 Жыл бұрын
Definitief my keuse as ek 'n moerse lot geld iewers moet kry, jy kan maar begin reviews doen, well done, net in S-A
@juandupreez1985
@juandupreez1985 Жыл бұрын
Was n VW fan... Altyd gelag vir Ford... Nou't ek n Ford 1.6Tdci fiesta.... Nogtans n VW fan though, het my S. A Indian license geslaag en word as "CI" geken onder my Indian vriende in Durban, wat staan vir Charro inside... Kon beter, vinniger en awesome ry teen hulle, maar dus ook meer gekak en gepoep as hulle... Dis iets om te se as jy Indiers uit n kar laat klim a. G. V Jou poep..
@christidechattilon9111
@christidechattilon9111 Жыл бұрын
Hulle sort jou as jy dit kan bekostig ja. 😂😂.
Jonathan se golflesse
5:05
Radioraps
Рет қаралды 704 М.
Каха ограбил банк
01:00
К-Media
Рет қаралды 9 МЛН
ТАМАЕВ vs ВЕНГАЛБИ. ФИНАЛЬНАЯ ГОНКА! BMW M5 против CLS
47:36
Merrie Kristmas Boys!
7:00
Radioraps
Рет қаралды 69 М.
Jonathan live 101
3:25
Pieter Slabber
Рет қаралды 278 М.
Toyota v Ford v VW: ULTIMATE pick-up test!
32:37
carwow
Рет қаралды 2,1 МЛН
Jonathan se visvang tips
5:25
Radioraps
Рет қаралды 1,2 МЛН
Еркеш Хасен, Ғаділбек Жаңай - Қызық Times
31:38
Gummy Bear Is Chasing Me 🍬 #ai #deepfake #voiceover
0:11
На кассе с мамой
0:30
Штукенция
Рет қаралды 950 М.