Hierdie was die greatste "reeks" nog OOIT op KZbin. Kom terug met nog ASB oom?🙏🏻🙏🏻 Ons worry nie oor fancy goed wat begroting kort nie😂😂 💪🏻🇳🇱🇩🇪💪🏻 Boerseun vani Baai
@CecilJonesBalmoral4 жыл бұрын
Lekker bly maar lekker!! Dankie Meyer.
@joshuathomas83024 жыл бұрын
Great stuff
@mvh348 Жыл бұрын
Dagse, se my is jy seker dis 100g vir die meel? My panne koek het baie dun uitgekom. Dankie vir jou blad, altyd lekker om verskillende idees te kry vir kos maak.