Рет қаралды 57
Matt 17:20 "want Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ñ mosterdsaad, sal julle vir die berg sê: gaan weg hiervandaan daarnatoe, en hy sal weggaan en niks sal vir julle onmoontlik wees nie."
Rom 11:20 "deur ongeloof is hulle afgebreek, maar jy staan deur die geloof."
Heb 11:30 "deur die geloof het die mure van Jerigo geval nadat daar sewe dae lank omheen getrek is."
2 Kor 4:7-9 "maar ons het hierdie skat in erdekruike, sodat die voortreflikheid van die krag van God mag wees en nie uit ons nie. In alles word ons verduk, maar nie terneergedruk nie; ons is verleë, maar nie radeloos nie; vervolg maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie verlate nie."
Mag jou geloof vandag ook wees soos dié van ñ mosterdsaad. Beskerm dit. Koester dit. Hou vas aan jou geloof en sien hoe God jou van krag na krag vat - sien hoe God jou geloof beloon, omdat jy vas bly staan het teen die impak van ñ negatiewe, bose wêreld.