Dankie ds Isak ek luister al jou boodskappe so mooi! Seen vir jou ook vi 2025
@wenerbronkhorst7455Ай бұрын
Dankie Dr Isak Burger. Seen en voorspoed vir 2025.
@HelenaDuminyАй бұрын
Amen. Baie geseende nuwe jaar vir u ook.
@magdacloete8830Ай бұрын
Dankie vir jou boodskap vandag voorspoet vir jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen 🙏 ❤️ 👋
@RachelDeBeer-on3ryАй бұрын
Dankie Dr Isak vir hierdie bemoedigende boodskap. Seën vir julle ook. Amen
@friedadutoit549Ай бұрын
Amen ✝️🙏
@AlomaOosthuizenАй бұрын
Marthinus Oosthuizen South Africa Durban i Thank you LORD Jesus Christ of Nazareth Almighty God
@TrudsPrinslooJoubertАй бұрын
Amen! Ook vir jou en jou huis!
@jennywalters9080Ай бұрын
Baie dankie Dr Isak vir pragtige boodskap wat ons eintlik elke dag moet hoor en vir al die bemoedigende boodskappe deur die daar wat verby is. Mag die Here u en u gesin ryklik seën met baie liefde en waardeering vir mekaar. Vriendelike groete ❤Jenny
@marlenevandermerwe1160Ай бұрын
Amen 🙏 🙌 n baie geseènde 2025.
@esterpretorius3624Ай бұрын
Amen. GODSRYKSTE SEËNINGE VIR JULLE
@marthievandermerwe4058Ай бұрын
Dankie vir hierdie soesisle boodskap.
@jolenesiebert5767Ай бұрын
Amen. Dankie, Dr. Burger. geseende 2025
@hennietheart8540Ай бұрын
Amen. Dankie Isak vir die kosbare boodskap op die vooraand van AD 2025 - die jaar van die Here.