Sjoe ek LOVE julle kuiertjies in die wildtuin. Julle sin vir humor is puik. Ek dink tog dat ' n Landrover is 'n wildtuin voertuig. Dankie wees geseën.
@fransmadida49675 ай бұрын
Hi what a nice one again since I saw the one u went there for Xmas holiday congratulations with ur new born baby keep well guys b Bleesd
@wilder_adventures5 ай бұрын
Thank you!
@lawrenceletlhatlhe85252 ай бұрын
Nice one .
@wilder_adventures2 ай бұрын
Thanks for watching
@GabrielTshoma4 ай бұрын
I loved this one
@XannasHarris5 ай бұрын
Geniet altyd jou videos hou so aan!
@RederGrib5 ай бұрын
Halo daar. Julle Ozzie followers hier. Hoe oud is baba do nou? Ons beplan om volgende jaar ook vir ons baba n Olifant te gan wys en probeer uit te werk hoe dit gan wees.
@wilder_adventures5 ай бұрын
Hi daar! Sy was 10 maande oud in die video! Sy het dit baie geniet. Ons was Desember ook met haar daar toe sy 3 maande oud was. 3 maande oud was makliker.. want sy het nie baie beweeg nie. Maar maak nie saak hoe oud nie, julle moet gaan! Prep net speelgoed, hou die slaap wakker roetine en alles is shap 👍🏻
@RederGrib4 ай бұрын
Baie dankie maak ons nou sommer meer opgewonde. Ander vraag wat ons het is hoe werk die besprekings. Moes julle betaal het vir haar of is haar akkommodasie verniet onder 2 jaar?
@wilder_adventures4 ай бұрын
Verniet onder twee 👍🏻
@wilder_adventures4 ай бұрын
Somers kan baie warm word! So as julle Somer gaan, maak seker die kar en kamer het ‘n aircon!
@RederGrib4 ай бұрын
Baie dankie vir die inligting. Wou ook nog gese het julle het vergeet om te mention op kannidood dam pad toe julle vir laas vir jou pa veloor het😂
@heinrichkrugel80114 ай бұрын
Wanneer is jul volgende video 📹 my maat??
@wilder_adventures4 ай бұрын
Oor so paar maande! Ons gaan die Noord-Kaap toer!
@heinrichkrugel80114 ай бұрын
@@wilder_adventures ag awesome 👌. Kom ek se jou ekt die week julle video's ge binge watch en dit baie geniet. Julle is rrg super nice mense. Geseende naweek vir julle 🙌