Ek vang lekker vis hier in New Zealand, maar Sarah se Gat en Die Walle is maar net my favorite visvang plek op aarde en dit uit al vier oseane, Indies, Atlanties, Stille en die Tasmaan se see.
@mostert19863 жыл бұрын
Mooi foto van Bettiesbaai by 2:25;)
@faultycpu14 жыл бұрын
Ons gaan vir Tannie mis. My innige simpatie vir die familie.