Ferdi, dankie dat jy hierdie dinge uit wys. Ons huil oor die valse leer wat aan ons mense opgedis word. Die teoloë word eintlik wolwe in skaapsklere. Ons moet verskriklik bid...
@WakkerWordWoord5 ай бұрын
Dankie Ferdie, sterk staan!
@riaanpienaar56115 ай бұрын
Ferdi, baie dankie. Hier's die ding: Die prentjies, stories en afwatering gaan net meer intens raak. Ek is op die punt waar alles wat verkeerd gaan in die kerk, die mensdom en in die wereld my nie meer angstig maak nie. Teleurstellend soos wat dit is, maak dit die Bybel net meer 'n toonbeeld van waarheid en hoop. Slegte nuus word dus goeie nuus. Groete.
@MartinRas-wl3es5 ай бұрын
Baie goeie en leersame onderwerp.
@jannesfourie23705 ай бұрын
Dit is skokkend om na hierdie ‘Skrifgeleerdes’ te luister en te besef hulle het vir 2000 nog nie geleer by Jesus Homself nie. My vrou herrinner my wat Hy gesê het aan die Fariseërs oor die huwelik (let op, Hy stuur hulle na die Bybel… sola Scriptura, ‘het julle nie gelees nie!’); “3Toe kom die Fariseërs na Hom om Hom te versoek, en sê vir Hom: Is dit ’n man geoorloof om oor allerhande redes van sy vrou te skei? 4En Hy antwoord hulle en sê: Het julle nie gelees dat Hy wat hulle gemaak het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie, 5en gesê het: Om hierdie rede sal die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees wees;” Ek weet hier gaan dit in essensie om egskeiding, maar my punt is dit is duidelik wat Jesus ons leer, deur te verwys na die Bybel, dat die huwelik is alleen bedoel tussen één man en één vrou. Dankie vir jou werk wat jy doen Ferdie!
@metapolitikgedanken6125 ай бұрын
Die feit dat hulle met hierdie vir jare aangaan se al heelwat oor wat vir hulle belangrik is. Indien hulle probleem het met basiese leerstellings, hoekom bedank hulle dan nie en stig hulle eie kerk nie?
@dalienzietsman90945 ай бұрын
Dr Nico Simpson wil graag 'n liberale "He Gets Us" Jesus gewild maak.
@henniecronje28685 ай бұрын
Daarom praat Ek met hulle deur gelykenisse, omdat hulle siende blind en horende doof is en dus nie verstaan nie. 14 Wat hulle betref, word die profesie van Jesaja vervul: “ ‘Met die ore sal julle hoor en glad nie verstaan nie, en met die oë sal julle sien en glad nie insig kry nie. 15 Want hierdie volk se hart is afgestomp - hulle kan beswaarlik met hulle ore hoor; hulle het hulle oë gesluit, sodat hulle nie met hulle oë sien en met hulle ore hoor en met hulle harte verstaan en terugdraai en Ek hulle genees nie.’bMa Matt 13: 13-15
@derdeolifant5 ай бұрын
Leerars wat geen vrees vir die woorde van die Here Jesus Christus het nie, kan nie verwag word om vrees te hê vir die besluite van 'n sinode. Maar hulle het darem seker baie goeie werke en bekering om die dooie plek vol te maak waar hulle geloof behoort te gewees het.
@dirkhoekstra7272 ай бұрын
Becket Cook is een van my gunsteling KZbinrs!
@andriesnel37052 ай бұрын
Charles Spurgeon. The Holy Spirit rides in the Chariot of Scripture, not of modern thought.
@NGHayfields5 ай бұрын
Ai dis baie selektief. Waar is die konteks.
@SOLAplatform5 ай бұрын
Beste ds Leon, die volledige onderhoud met dr Nico Simpson verskyn in die beskrywing vd video. Ons plaas die volle onderhoude in die beskrywings wanneer ons uittreksels bespreek. Wat is jou gemeente se besluit oor die 2023 Algemene Sinode? Vriendelike groete Ferdie