Liberale Teologie in die NG Kerk. 'n Historiese Agtergrond deur Dr Ferdie Mulder

  Рет қаралды 8,313

SOLA Platform

SOLA Platform

Күн бұрын

Пікірлер: 40
@johanncoetzee3432
@johanncoetzee3432 2 жыл бұрын
Uiters insiggewend. Baie dankie. Hou asseblief aan om die liberale teologie te ontmasker en so die ware evangelie te versterk tot eer van ons God Drieenig binne die gereformeerde tradisie en leer. Seën op u werk, dr. Ferdi.
@fredasmith5395
@fredasmith5395 Жыл бұрын
Ferdie, jou intense navorsing oor die liberale teologie, is so verblydend en enigeen kan met groot vrymoedigheid en verheug hierna luister! Baie dankie! Freda Smith.
@nadiajohnson2522
@nadiajohnson2522 4 жыл бұрын
Hello Dr Mulder Ek het jou werk tegemoet gekom deur aanwysing van Riekert Botha, aan wie se lesings ek paar maande terug blootgestel was deur 'n vriend en toe begin kyk het op KZbin. Ek het ruk lank al 'n drang om die "early church history" te bestudeer. Baie dankie vir al die navorsing en inligting wat U aan ons beskikbaar maak. U passie en toewyding is inspireerend en vervrissend. Dis vir my "WOW!" om te sien en ervaar en so te leer. Mens wonder hoe het dinge so skeef geloop met God se woord in die kerk. U videos help my baie om beter te kan onderskei en om begrip te he van waar die fals doktrienes ontstaan het en hier in Suid Afrika beland het. Veral dankbaar vir hoe, en dat, U alles terug trek na die woord van God en vir ons die suiwer waarheid uitwys en meedeel. Met dankbare groete en gebed vir seen oor U Nadia Johnson
@SOLAplatform
@SOLAplatform 4 жыл бұрын
Best Nadia, Noem my asseblief Ferdie, die titels gaan nie saam Hemel toe nie :) Baie dankie vir jou mooi woorde. Jou gebede ook vir die toekomsitge videos sal opreg waardeer word. Ferdie
@alwynvandenheever6308
@alwynvandenheever6308 4 жыл бұрын
Goeie dag Ferdie. Ek bly in Botswana en was 'n lidmaat van die Dutch Reformed Church in Botswana. Ons het in 2015 te doen gekry met "Spiritual Formation" in die gemeente dmv 'n leraar wat ons beroep het einde 2014. Dit het die spreekwoordelike kan met wurms oopgemaak toe ons begin navorsing doen het oor "Spiritual Formation" en dan ook die gevolglike New Age leringe in die NG Kerk. Opvallend is dat daar baie min aandag wat gegee word aan hierdie vals lering in die NG Kerk. Baie klem word gelê op die LGBTQ oorname van die NG Kerk maar "Spiritual Formation" word toegelaat deur kerkrade en lidmate sonder dat predikante opstaan en dit ontbloot. Al gevolgtrekking waartoe ek kom is dat predikante óf oningelig is óf deel is daarvan óf te bang is om dit aan te spreek. Al drie redes is na my mening onverskoonbaar indien jy 'n herder is van 'n gemeente. Ek kry baie keer die idee dat eenheid in "Ons ou NG Kerk" ten alle koste bewaar moet word - ten koste van die waarheid. Die NG Kerk is die god wat gedien moet word. Alwyn van den Heever.
@twanettefourie3131
@twanettefourie3131 7 ай бұрын
Dankie beste Ds Mulder. Hierdie uiteensetting was puik!
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 11 ай бұрын
Dankie Ferdie! God is Groot!
@wesseldutoit4573
@wesseldutoit4573 11 ай бұрын
Baie dankie vir die Bybel versie.
@helenafourie8315
@helenafourie8315 2 жыл бұрын
Baie dankie dr Mulder! Psalm 112:1 “ Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, wat ń groot welbehae in SY gebooie het.”
@NicolaasMulder
@NicolaasMulder 4 жыл бұрын
Skitterend 👏🏻👏🏻👏🏻
@hermanvanderlinden3920
@hermanvanderlinden3920 4 жыл бұрын
Ek het hierdie aanbieding van Dr Mulder baie waardevol gevind. Ek is self nie 'n lidmaat van die NG Kerk nie, maar van 'n gemeente in die Vrye Gereformeerde kerkverband, en besef dat daar groot verskille is in leer en hermeneutiek tussen dié twee kerkgenootskappe is. Tog is dit nodig dat, wanneer verdediging (apolgia) van die Skrif nodig is, dat dit met oortuiging, insig én sagmoedigheid gedoen moet word. Ek hoop dat daar 'n sigbare geloofsherlewing en terugkeer na die reformatoriese Skrifuitleg en lewenswandel in Suid-Afrika sal plaasvind. Een vraag: Wat is die kans dat 'n publieke debat tussen 'n liberale teoloog/predikant en 'n gereformeerde teoloog/predikant in Suid-Afrika gefasiliteer kan word? Met 'gereformeerd' verstaan ek dan skrifgetrou en behoudend in die reformatoriese tradisie. PS. Die uitspraak vir Groningen is met 'n harde g-klank. Ook die ch-klank in die Nederlandse spelling, bv. Scholten, is 'n harde g-klank. Utrecht word wél korrek uitgespreek. ;)
@SOLAplatform
@SOLAplatform 4 жыл бұрын
HAHA ... dank je wel vir daardie uitspraak regstellings! Ds Rob Visser was my mentor in Pretoria oor talle jare en hy het Sakkie Spangemberg byvoorbeeld openlik aangevat. Hy was in die Vrije Gereformeerde Kerk. Maar ek hoor jou voorstel. Dis nodig! Dankie vir jou bydra my broeder!
@miekevandervyver1705
@miekevandervyver1705 2 жыл бұрын
Hi Ferdie, jou videos gister ontdek en kyk hulle nou almal. Dankie! So insiggewend. Het jy moontlik videos oor die hedendaagse geloof oor die hel? Asb deel met ons. Groete, Mieke Van Der Vyver
@pietervanzyl3339
@pietervanzyl3339 3 жыл бұрын
Ja dr Ferdie, jy is uit pas met d liberalisme, hou so vol. D woorde vd Here is rein woorde....gesuiwer sewe maal. Sny d Woord vd waarheid reg, verkondig dit, tydig ontydig. Weerlê, bestraf vermaan. Ek stem nie met alles saam maar d vernaamste is, Hy het WAARLIK opgestaan!!
@japievandermerwe654
@japievandermerwe654 4 жыл бұрын
Baie dankie vir die navorsing wat met ons gedeel word. Ons hoor gereeld aanhalings in die kerk oor Karl Barth. Wat was sy invloed? Sy naam was nie genoem - beteken dit dat hy behoudend was?
@SOLAplatform
@SOLAplatform 4 жыл бұрын
Hi Japie, dankie vir jou moeite. Barth is 'n komplekse teoloog oor wie mens seker 'n program later kan maak ....... ons kan later daaroor gesels .... Groete
@carelroos8908
@carelroos8908 4 жыл бұрын
Goeiedag. Ek het 'n vraag. Wat is die verskil tussen die hervormde en die NG-kerk?
@SOLAplatform
@SOLAplatform 4 жыл бұрын
Hi Carel, wat huidige teologie betref baie min. Tradisioneel stam die Hervormde kerk uit 'n meer liberale Nederlandse tradisie (Leiden) teenoor die NG Kerk wat meer met Utrecht bande gehad het wat meer konserwatief teologies was. Sedert die twee kerke se teologiese opleiding in 2000 saamgesmelt het by Tukkiees het die NG Kerk vinnig die liberale teologie van die Hervormde kerk ingesluk. Groete en dankie vir jou vraag.
@pieterhaarhoff7228
@pieterhaarhoff7228 Жыл бұрын
Dit is jammer dat ons die geleentheid ontneem word om te reageer en insetted te lewer. STERKTE
@wernerlottering8848
@wernerlottering8848 4 жыл бұрын
Hello dr. Mulder. Ek wil net hoor wat is doktor se opinie rondom die Gereformeerde Teologiese Skool in Potchefstroom? Weet doktor van enige liberale Teoloë en liberale teologie by die fakulteit? So ver ek kan agterkom is die skool nog redelik op die regte baan ten opsigte van hulle leringe. Ek vra doktor want ek het verskeie mense wat ek ken wat besig is om hulle studies daar te voltooi.
@SOLAplatform
@SOLAplatform 4 жыл бұрын
Hi Werner, ek is nie regtig in 'n posisie om 'n uitspraak te maak oor hulle nie
@daniemalan5588
@daniemalan5588 4 жыл бұрын
Hallo Werner, Daar is nie tans Proffies by die GKSA se Teologiese Skool wat openlik liberale teologie leer wat ek van weet of opgetel het in my tyd by die skool nie. Daar was een Proffie waaroor ek baie gewonder het, maar hy is nou al 'n emeritus. Die Teologiese Fakulteit van die NWU is 'n ander storie - daar is dit sonder twyfel al 'n hele ruk besig om te broei. Myns insiens sal die GKSA binnekort die bande met die NWU moet breek of anders gaan die GKSA se Teologiese Skool oor 'n paar jaar lyk soos vandag se Stellenbosch/Pretoria.
@wernerlottering8848
@wernerlottering8848 4 жыл бұрын
@@daniemalan5588 Baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop maar die skool kan redelik konserwatief bly.
@baarki
@baarki 4 жыл бұрын
Jy weet Ferdi, jy se nou dat Christene geboelie word. Ek belowe jou, Christene is ook self boelies. Ek het dit aan my eie bas ervaar, hoe daar tydens werksonderhoude gevra was of ek 'n Christen is. Waar godsdiens niks te doen het met die job nie.
@SOLAplatform
@SOLAplatform 4 жыл бұрын
ek hoor jou Barend. Natuurlik. Die konteks waarbinne ek die stelling maak is 'n tendens oor die afgelope paar jaar met die militante progresiewes se oorname by fakulteite en sinodes. Groete vir jou my maat
@derdeolifant
@derdeolifant 7 ай бұрын
HERE, sou ek dié nie haat wat vir U haat, en ’n afsku hê van die wat teen U opstaan nie? Ek haat hulle met ’n volkome haat; vyande is hulle vir my!
@collenfisher3635
@collenfisher3635 11 ай бұрын
Praat van geloof wat gevorm en aangepas word om by die sogenaamde moderna era aanklank te vind.......lag my kruppel
@wesseldutoit4573
@wesseldutoit4573 11 ай бұрын
Nee oor Vaderland ek dog ons praat oor wat die Bybel se.
@annatjievanderwath2803
@annatjievanderwath2803 4 жыл бұрын
Ek wonder waarom dit vir Dr Mulder so belangrik is om hom uit te spreek oor SA en die NG kerk terwyl hy besluit het om SA en die NG kerk te verlaat. Ek huldig die opnie dat Dr Mulder hom maar gerus by sy huidige konteks kan bepaal aangesien hy kontak verloor het met die huidige SA milieu. Dr Mulder u verspil onnodige energie en tyd om u uitgediende historiese Eurosentriese idees op ons af te dwing. En laat staan maar die LGBTI kritiek wat pynlik diskriminerend van aard is. U verstaan duidelik nie dat seksualiteit nie n persoon se hart en siel definieer nie. Suid Afrikaners werk hard om dikriminasie te bekamp wat u duidelik aanwakker. Ek is triots op UP se fakulteit wat tred hou met huidige denkwyses en nie skroom om kritiese denke te stumuleer nie.
@simonesteyn836
@simonesteyn836 Жыл бұрын
As Christen sal een altyd die reg he om die Bybel en die leerstelling wat daaruit kom te verteenwoordig. Nee, skrap reg - die verantwoordelikheid om dit te verteenwoordig. As Suid-Afrikaner het hy ook addisionele belang in hierdie sake. Almal van ons wat land verander het belang solank ons binnelandse geliefdes het tesame ons broers en susters in die universieele kerk waaraan ons almal behoort (ek gee voordweel van die twyfel en aanvaar u is 'n Christen sedert nie-gelowiges nie juis belang het om kommentaar te lewer oor interne geestelike argumente nie). Maar ek moet se dat u stelling dat 'seksualiteit nie 'n persoon se hart en siel definieer nie' my tog bietjie laat wonder sedert Christene glo en vertrou dat aanvaarde seksualiteit en seksuele etiek slegs deur God se Woord bepaal word. As nie-gelowige kan u natuurlik hierdie stelling bestry op grond van betroubaarheid van die Woord, maar dan moet ek u herinner dat 'n nie-gelowige minder rede het om hom of haar uit te laat oor kerkkwessies as Dr. Mulder, wat u kommentaar in geheel onnodig nuttig.
@geraldoosthuizen6082
@geraldoosthuizen6082 Жыл бұрын
Vasbyt Ferdie tov d uiters kosbare "behoudende teologiese" werk jy ea nou heel tydig doen!! Dankie dat jy terug in d RSA is!! Ek/ons waardeer!! Mag d Here jou en jou geliefdes asb ryklik seën!! G.
@johannaodendaal4466
@johannaodendaal4466 Жыл бұрын
Ons wil graag die Bybel aanhou glo soos dit aan ons geleer is, dus is ons dankbaar vir Ferdie Mulder se huidige inset in Suid-Afrika.
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 11 ай бұрын
Die Liberale teologie se dae is getel,die ware geloof soos in die Woord van Here Jesus die seun van God opgeteken is sal seëvier. Ek is so opgewonde dat daar nog ware Christen teoloë is wat behoudend is en nie val vir die NWO "woke" valse leeringe nie.Ek bid vir die liberale verdwaaldes dat hul sal bekeer tot die ware Drie enige God en die liberale geloof van die mens sal verwerp.
@twanettefourie3131
@twanettefourie3131 7 ай бұрын
Mag die Here Dr Mulder behou om aan te hou die waarheid te spreek. Soos Amos se, ons het 'n hongersnood vir die Woord.
Dr Gabor Mate answers question about October 7th during conference
12:53
Middle East Eye
Рет қаралды 571 М.
selfdegeslagverbintenisse. 'n Nuwe Godsdiens?
49:54
SOLA Platform
Рет қаралды 16 М.
I was just passing by
00:10
Artem Ivashin
Рет қаралды 18 МЛН
SIZE DOESN’T MATTER @benjaminjiujitsu
00:46
Natan por Aí
Рет қаралды 7 МЛН
How to Fight a Gross Man 😡
00:19
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 20 МЛН
Creative Justice at the Checkout: Bananas and Eggs Showdown #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 33 МЛН
JOHAN HEYNS
19:17
SOLA Platform
Рет қаралды 10 М.
DR BEN DU TOIT
50:51
SOLA Platform
Рет қаралды 9 М.
16 Vita Dei Woordskool: Hoe om die Bybel te lees
19:50
Riekert Botha
Рет қаралды 9 М.
NG KERK SKEURING? DR CHRIS SAAYMAN
22:35
SOLA Platform
Рет қаралды 7 М.
VROU IN DIE AMP 1
1:01:53
SOLA Platform
Рет қаралды 5 М.
Covenant: What is Reformed Theology? with R.C. Sproul
22:33
Ligonier Ministries
Рет қаралды 172 М.
NG KERK BEKERING?
32:38
SOLA Platform
Рет қаралды 8 М.
I was just passing by
00:10
Artem Ivashin
Рет қаралды 18 МЛН