Рет қаралды 15
Doen
Spreek
Neem die beloftes
Hebreër 11:1 "DIE geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie."
Jesaja 35 - Gaan lees sommer net die hele hoofstuk!
Hierdie geloof waarvan daar gepraat word is die pro-aktiewe aksie wat ek neem om dit wat God oor my spreek te verklaar, sonder om my eie sielsmens se vrese te voed, sodat ek die ongelooflike geleentheid van ñ onbeskryflike vreugde en lewe in oorvloed, hier en nou te kan ervaar.
(Blehhhh ... as ek eers oor my eie woorde begin struikel ... maar ek bid dat hierdie woord vir jou iets oopbreek soos wat dit vir my gedoen het.)