Herman Mashaba sê hoekom ASA die rug op DA draai. Maandag 16 September 2024

  Рет қаралды 5,183

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Nuuspod gesels met: 1. Danie van Wyk oor Bela 2. Herman Mashaba oor die DA in Tshwane 3. Ons kyk na nog 'n sluipmoordpoging op Donald Trump 4. Roy Jankielsohn praat oor die sluit van die Lesotho-Hooglandprojek vir instandhouding. 5. Hugo Kruger gee terugvoer oor kernkragberaad (BELANGRIK: Deel asb hierdie gesprek op die forum waar jy na dit kyk, dit help om die kanaal te laat groei en die gesprek wyer te neem)

Пікірлер: 33
@mk-xq1tt
@mk-xq1tt Ай бұрын
Onbetroubaar.
@anelsteenkamp3890
@anelsteenkamp3890 Ай бұрын
Hy verdrink in sy verbittering
@dirktreurnicht210
@dirktreurnicht210 Ай бұрын
Ek dink hy hap lekker na babbels.😅😅
@aegis3523
@aegis3523 Ай бұрын
Every time Mashaba is interviewed he digs the hole deeper.
@evertroos2261
@evertroos2261 Ай бұрын
Herman..Trollip....😂😂😂😂..narre!!!
@clta928
@clta928 Ай бұрын
I am sorry, but ACTIONSA lost my vote. Working with the EFF is a no-go for me. Tshwane is working but they want to break it. I see the end of ACTIONSA politically.
@peterblokvancronesteyn
@peterblokvancronesteyn Ай бұрын
He has just lost my vote.
@coreenshaw2775
@coreenshaw2775 Ай бұрын
ASA I have totally lost my respect for your leader. He is like a spoiled child, my way or I through all my toys out the cot. I think that is bye bye ASA. Rude man.
@joaniewesson9026
@joaniewesson9026 Ай бұрын
Isak, vandag het jy my respek gewen op n ander vlak. Herman stel nie belang in n debat of n gesprek nie. Soos sy mede-kaders raak hy persoonlik. Dis onprofessioneel en eerlikwaar smaakloos. Ps..... hy omseil elke vraag, daar is geen direkte antwoorde nie.
@mariaandeysel9160
@mariaandeysel9160 Ай бұрын
Bly hulle het swak gevaar ini verkiesing... Stadige dood....
@bevarundel
@bevarundel Ай бұрын
Dink sy dae is getel.!! Het nogals van hom gehou so 2 jaar gelede.
@thyszondagh6541
@thyszondagh6541 Ай бұрын
Mashaba bly na regs opkyk, 'n teken dat hy lieg dat praat hy van morality.
@mariananel3102
@mariananel3102 Ай бұрын
@@thyszondagh6541 ja, ek het dit ook opgemerk...enige lyftaal spesialis sou dit ook opmerk. Dit is ook om oogkontak te vermy...
@BeverleyArundel
@BeverleyArundel Ай бұрын
Hy gee ook nie vir arme Izak n kans om Sy vraag te stel nie!! Hy is n boelie, en is baie teleurgesteld in hom. Hy moet aan beweeg.
@riaansmit3370
@riaansmit3370 Ай бұрын
Middag Izak ek het v middag se g sprekke bietjie op g vang nou. Wel gedaan met Herman Mashaba mooi dag verder
@BrianKruger-de8qp
@BrianKruger-de8qp Ай бұрын
Cant get a grip on this person!
@eugenewilders5053
@eugenewilders5053 Ай бұрын
Izak jy was so koelkop toe Herman jou integrity aanval geluk aan jou . In die vervolg om vir jou die bo hand te gee stel ek voor dat jy iemand saam jou het terwyl iemand praat en soos Herman in denial is , dat daai persoon fact check kan doen om jou standpunt te help . Want Herman se goed dan kan hy nie onthou wat hy gese het nie . Action SA is nou klaar Herman se lies het hulle nou finaal geknak .
@mariananel3102
@mariananel3102 Ай бұрын
@@eugenewilders5053 💯...sommige vd d goed wat Herman ontken het, het hy in oa onderhoude wat Izak met hom gehad het, gesê.
@niekoosthuysen7570
@niekoosthuysen7570 Ай бұрын
Action SA.. Herman is n swak persoon.. En geen respek vir die party.
@liebliebenberg896
@liebliebenberg896 Ай бұрын
Die man kan jou nie antwoord nie bly net praat van backstab al woord wat hy ken
@zebinmarais4697
@zebinmarais4697 Ай бұрын
Tell him Herman! His party is even stabbing its own people in the back, by gifting the Bella bill to the ANC!
@CarinNel-x3q
@CarinNel-x3q Ай бұрын
Mashable is not for me thnks you
@mariananel3102
@mariananel3102 Ай бұрын
I have respect for Herman Mashaba, but he surely, as a leader, needs some EQ training...
@TheStanlef
@TheStanlef Ай бұрын
Goeie gespreklyn. Ek self was ook betrokke so 10 jaar gelede by Hoërskool Silverton om te integreer op 'n ordelike wyse om die veranderende bevolkingsgroepe se behoeftes te akkommodeer. Afrikaans is ook ons moedertaal. Mooiso Mnr Danie van Wyk vir u insae.
@santamills8638
@santamills8638 Ай бұрын
Silverton laerskool vat al lankal nie meer Afrikaanse kinders nie. Daar is wel Afrikaanse kinders in Silverton maar hulle moet nou elder geholpe word vir 'n laerskool.
Gayton Mckenzie: Daai speel nie op my fokken TV nie!
10:35
NUUSPOD
Рет қаралды 32 М.
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 🙈⚽️
00:46
Celine Dept
Рет қаралды 67 МЛН
How Strong is Tin Foil? 💪
00:25
Brianna
Рет қаралды 64 МЛН
VSA presidentsverkiesing: Opsomming Donderdag 8 November 2024
2:04:57
Dié Donkie is 'n wonderlike ding
11:53
Son Koerant
Рет қаралды 52 М.
Expresso Show | 8 November 2024 | LIVE
Expresso Show
Рет қаралды 737
Iindaba zesiXhosa @19H00 l 07 November 2024
21:09
SABC Iindaba
Рет қаралды 18 М.
Robinson Regstreeks - EFF vs AfriSake oor grond hervorming
25:30