'Klein dingetjies amuseer klein breintjies!' van jou groot vriend, Volstruis. 😂
@janpotgieter1505Күн бұрын
Goeie more Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag Amen ❤
@user-rh2im2zm9j22 сағат бұрын
Die grense is oop skynews het gewys nou daar is nie eers n draad meer nie.Moet n muur bou soos in usa.
@estevisser290516 сағат бұрын
Kan hoë Trump-mure en 46:16 drones nie ingespan word om die grense te beveilig nie?
@johan727522 сағат бұрын
USDZAR gaan na 19.40. Die sonskyn ekonome is bietjie te optimisties.
@Johann-l4m20 сағат бұрын
Ai ai Izak die minister moet grens toe kom sonder dat iemand weet hy is hier. Oos en wes van die grens beweeg sy mond sal oop hang wat hier aangaan. Limpopo vol nou word boodjies gebruik. Laat hy gerus kom kyk en dan weer met jou praat. Dankie Izak
@barendsteenkamp59048 сағат бұрын
Leon, daar is nie banke in al die dorpe nie. Daar moet ooreenkomste geteken word met die lande waarvan die onwetige immigrante kom dat hulle die deportasie, mediese bystand moet betaal.
@christodebeer364523 сағат бұрын
Dis Suid-Afrika...As hul jou Melk uit jou Koffie kan Steel, dan kan hul jou Wiele ook steel, in die Ry...😂
@BybelStudie-s3f14 сағат бұрын
1:15:28 Moenie kersgeskenke aankoop nie. Spaar dit vir verjaarsdae.
@geraldrafferty548523 сағат бұрын
HOEKOM WORD " MIGRANTE" UITGESONDER ! ONS WEET ALMAL VAN BETER.
@henryleroux876820 сағат бұрын
IZAK -- DIE LYKE BY DIE MYN --- IS DAAR TEKENS VAN KANNIBALISME ?
@TheYodellingqueen18 сағат бұрын
Onlangs het ek iewers gelees dat een van die myners het iets genoem dat hulle "Human Flesh" moet eet om aan die lewe te bly. Dit sal great wees as Izak dit kan ondersoek en beaam (Dalk net 'n storie) Groete van uit Alberton.
@anzelleduplessis17189 сағат бұрын
Tensy n millionaire is mens altyd finansieel erger daarvan af . As geweld en drank.misbruik aanwesig is , is dit uiter aard n ander benadering Dan speel self esteem + assertiveness n rol.Los eers jou verskille op en hou op om na familie en vriende te luister. Mense laat manipulasie toe deur hulle privaatheid te deel...Sien n terapeut of coach.wat professioneel is
@henryleroux876820 сағат бұрын
OMDAT DIE MINISTER TERUGWERKEND OPTREE -- GAAN HY VIR ONS VERTEL -- HOE HET DIE PHALA PHALA DOLLARS DIE LAND INGEKOM ---- OF MOET ONS VIR HOM VERTEL ---
@BybelStudie-s3f14 сағат бұрын
38:49 UITSTEKEND!!!!
@grietjievanwyk714822 сағат бұрын
Baie goeie gesprek oor egskeidings. Nou het ek ook iets gehoor en geleer.
@RonnieMulligan21 сағат бұрын
Wat is nuuspod se whatsapp groep
@barendburger834518 сағат бұрын
Nee! Hoe lank gaan jy nou in die kroeg bly om ses Lions wegtesit??
@alexandergous983819 сағат бұрын
Slaap ramaphosa dat hy nie die grense herstel nie.😅